Chihauhaus te koop. Tans 7 weke oud en sal op 8 weke oud reg om na 'n liefdevolle huis te gaan. Ingeënt en ontwurm.
Goeie dag ek verkoop my kokketiel mt hok Frikkie is baie alleen sal nie sê hy is wild nie hy hou nt nie daarvan om gepla te word wane hy wil slaap nie kom saam n emmer kos ook
Twee ooi bokke en drie kapaters te koop Baie mooi
10 kwartels te koop, 3 maande oud. R50 elk. Kontak 0786498459.
3 osse en 3 verse te koop.Maak 'n aanbod.+- 210kg gemiddeld.Albertinia, Weskaap.Whatsapp 0712968340
Pragtige skaaphondjies te koop uit baie goeie bloedlyn. Gebore 9 mei Ouers uitstekende werkers honde