* pointer hondjies te koop* 6 weke oud ontwurming en inentings op datum R3150 per teef en R3650 per reun hulle moet nog hulle boekies kry 2 reun en 2 teefies Cullinan area S0286 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Opregte chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 6 weke oud.. gebore op 15-02-2024 en sal op 8 weke oud reg wees.. eerste enting en ontwurming is gedoen.. hulle is gemicro chip en hulle is ondersoek deur n veearts.. hulle is reg vir nuwe huise.. kontak my gerus 0825477816view more
Oregte kortbeen Jack Russel hondjies te koop. 5 Reuntjies vir R1300 elk. Nie ontwurm of ingeënt nie. Sinoville area, Pretoria.
Opregte kort been jack russel hondjies te koop. 5 Reuntjies @ R1300 elk. Nie ontwurm of ingeënt nie. Gebore 10 Februarie. Sinoville area. Whatsapp Dorette 082 309 4643view more
Wors hondjies te koop 700 elk 1 mannetjie een wyfie
Opregte Swart Labrador hondjies te koop. Slegs reuntjies. R3500 elk. Reeds ingeent en ontwurm(veearts kaart) Gebore 13/1/2024 gereed om te gaan op 8 weke. Skakel of Whatsapp Fritz 0761532761
Skaap hondjies te koop Bloemfontein
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Opregte jack russel hondjies te koop.. gebore op 29 oktober 2023.. 1 reuntjie en 1 tefie.. die hondjies is ontwurm.. kontak my asseblief vir meer inligting.. Lies 082 059 8832view more
Opregtr chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 13 weke oud.. kusa geriggistreer, microchipped, ingeënt en ontwurm.. dadelik beskikbaar.. kontak my gerus vir meer fotos 0825477816view more
Cocker Spaniels te koop in Brits, Noord Wes. 2 Swart Tefies, 3 Bruin reuntjies en 2 Swart Reuntjies. Gebore 31 Julie 2023, omtrent 8 weke oud. Het reeds eerste ent en ontwurming gehad. Mooi gesonde hondjies, eet self. R3000 elk.
Weimeraner hondjies te kooo.Gebore: 9 Junie 2023 Beskikbaar 8 wekeWord verkoop met 5 in 1 inenting en ontwurming.Foto's van ouers:Bruin : PaLiggrys : MaMeer inligting kontak adverteerder.
Weimeraner hondjies te koop.Gebore: 9 Junie 2023Beskikbaar: op 8 weke oudWord verkoop met 5 in 1 inenting, asook ontwurming.Ouers:Pa : bruin Ma : liggrys Verdere inligting benodig, kontak adverteerder.
Papillon babas beskikbaar, 8 weke oud, 2 tefies R4500 en en reuntjie R4000
26 March 2023 Swiss Shepherd hondjies te koop .Reeds ontwurm en 1 ste 2 inspuitings gekry . Daar is 3 x tefies en 4 x reuntjies . ( Angel pups) As ook Bella pups Gebore 4 Julie 2023 2 x tefies en 3 x reentjies . Kontak my gerus
Puppy's is 8 weeks old pigengeus puppy's me one male one femaleWhite White and black
Ons het weer Papilon hondjies, hulle is 3 en 'n half maande oud. 2 reuntjies R3700 en 2 tefies R4200.
Opregte, pragtige worshonde te koop. 8 weke oud. Eet en drink self. 5 Hondjies. More details:Category - PetsSub Category - Dogs and PuppiesIntention - For SalePrice Option - Set PricePrice per animal - NoPrice - R2300Region - North WestCity - RustenburgContact leonie for more information.
Reun en vroulike beagle hondjies te koop. besigtiging is vanaf vandag welkom. Hulle is 8 weke oud. Gereed vir goeie huise. Ingeënt en gemikroskyfie. Potjie opgeleide en gesonde hondjies. 3x tefies en 2x reuntjies nog beskikbaar.Call: 073 531 1493view moreWhatsApp: 27735311493view more
Skaap hondjies te koop ! Bordercollies for salePuppies were born on 13 January 2023They will be ready to go to their forever home on the 27th of MarchThey will be Vacinated and dewormed ( Will supply the vaccination card )There are 3 girls and 4 boysPrice is R1500 per dogAs they are geniunly breededWelcome...
Rifrug hondjies te koop 8 weke oud. Ouers opreg maar nie geregistreer Bothaville OmgewingR2500 elkGereed om te gaanKlaar ingeënt en ontwurmKontak Johan 0661386666view more.
Lieflike Worshond hondjies te koop, hulle is 8 weke, ingeënt en ontwurm. Mamma en pappa is saam met die hondjies op die perseel vir besigtiging. SMS op WhatsApp om 'n afspraak te bespreek: 0782872284view more
Opregte Saint Bernard (Beethoven) hondjies te koop. Ouers ook beskikbaar vir besigtiging. 8 weke oud. Purebred Saint Bernard (Beethoven) puppies for sale. Parents available for viewing. Female puppies. 8 weeks old. Available immediately. Kempton Park. Heinrich 0838238456view more
Page 1 of 2
Next Page