Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

Te kom

Listings from gumtree.co.za, junkmail.co.za and 2 more

3 Pictures
Mooi Boerbok ram te koop

Mooi Boerbok ram te koop

    * mooi boerbok ram te koop* kom van rooyen stoet af R6800 3 jaar oud Pretoria Lusthof area S0300 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

    R 6 800
    Seen 8 days ago ongumtree.co.za
    See more details
    3 Pictures
    Kokketiel met hok te koop

    Kokketiel met hok te koop

      Goeie dag ek verkoop my kokketiel mt hok Frikkie is baie alleen sal nie sê hy is wild nie hy hou nt nie daarvan om gepla te word wane hy wil slaap nie kom saam n emmer kos ook

      R 700
      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
      See more details
      4 Pictures
      Boston terrier

      Boston terrier

        Opsoek na n liefdevolle huis vir ons pragtige Boston Terrier babas! Ons het 2 reune en 2 tefies beskikbaar, almal ontwurm en ingeënt en naby aan 8 weke oud. Elke baba kom met n spesiale puppy pack om hulle nuwe avontuur te begin. Kontak Pawsome Bostons by +27 (64) 804-6663 vir meer inligting en om jou nuwe...

        R 3 500
        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
        See more details
        4 Pictures
        Boston Terrier puppys

        Boston Terrier puppys

          Opsoek na n liefdevolle huis vir ons pragtige Boston Terrier babas! Ons het 2 reune en 2 tefies beskikbaar, almal ontwurm en ingeënt en naby aan 8 weke oud. Elke baba kom met n spesiale puppy pack om hulle nuwe avontuur te begin. Kontak Pawsome Bostons by +27 (64) 804-6663 vir meer inligting en om jou nuwe...

          R 3 800
          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
          See more details
          9 Pictures
          Persie ramme

          Persie ramme

            1x 4 tand en 1x 6tand Persie ramme te koop. Kom uit stoet nie geregistreer nie.

            R 4 000
            Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
            See more details
            12 Pictures
            Dorper sheep's

            Dorper sheep's

              49 Pragtige skoon Wit Dorper en Wit Dorper kruis Dohne ooie met 10 lammers te koop. Ooie is alle ouderdom maar meestal jonk. Ooie is almal dragtig en besig om te lam. Reeds 10 gelam. R2300 per ooi, lam kom verniet by. Geen BTW. Albertinia area. Kontak my asseblief vir my foto's en video's 078 095 8128

              R 2 300
              Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
              See more details
              View Photos
              60 Dragtige Meatmaster-ooie te koop

              60 Dragtige Meatmaster-ooie te koop

                Dragtige ooie. Ram loop al 2 maande by ooie. Inentings op datum en in goeie kondisie. As trop as n heel gekoop word, kom 3 ramme by. Plaas geleë op Trawal.

                R 2 200
                Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                See more details
                View Photos
                Ongestroopte koring bale

                Ongestroopte koring bale

                  Ongestroopte koring bale te koop teen R60 een weeg tussen 20 en 25 Kg..Kontak 066 218 4080 of 082 455 4559 vir verder inligting,Bloemfontein,moet self kan kom afhaal

                  R 60
                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                  See more details
                  2 Pictures
                  Billy biro reuntjie

                  Billy biro reuntjie

                    Billy is my naam ek is n pragtige biro seuntjie klaar 10 wekies jonk ( gebore 02/10/2023 ) en reg om te verhuis my ouma se ek kom saam n geskenkpakkie ( kombersie , bandtjie , speelding,kossies, kosbakkie, teddy) 2 x gespuit 5 x ontwurm en ook registreer by sacbr ek is woonagtig in Carletonville vir navra...

                    R 3 000
                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                    See more details
                    2 Pictures
                    opregte biro yorkies

                    opregte biro yorkies

                      Die 2 pragtige biro yorkies is gereed om hul forever ouers te ontmoed Gespuit , ontwurm x 4 , registreer by SACBR, kom saam n geskenkpakkie . Daphne Venter Carletonville Gauteng Carletonville Watsupp of bel gerus om 1 van die mooie kids joune te maak ma en pa ook tesieneGebore 02/10/2023 en sal op 8 weke...

                      R 3 500
                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                      See more details
                      4 Pictures
                      opregte Biro reuntjie

                      opregte Biro reuntjie

                        My naam is Mickey ek is n op en wakker biro reuntjie wat wag vir my forever ouers . Ek is 2 x gespuit , 4x ontwurm ,registreer en kom saam my eie geskenkpakkie ek is gebore die 06/06/2023 en al gereed om te verhuis . Ek is woonagtig in Carletonville Gauteng kontak of watsupp Daphne by 072 440 4025view more...

                        R 3 000
                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                        See more details
                        2 Pictures
                        Buddy kb biro yorkie reuntjie

                        Buddy kb biro yorkie reuntjie

                          My naam is Buddy ek is n kb biro yorkie lyfie wat nog na my forever mamma/ pappa soek ek is10 wekies wees. Ek wil my eie nuwe avonture begin en sommer baie nuwe goed leer by my nuwe ouersEk is reeds al 2 x gespuit (6 en 9 weke) 4 x ontwurming ontvang en registreer by SACBR. KONTAK OF WATSUPP my ouma Daphne...

                          R 4 300
                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                          See more details
                          7 Pictures
                          BorderCollies for sale / Skaaphondjies te koop

                          BorderCollies for sale / Skaaphondjies te koop

                            Skaap hondjies te koop ! Bordercollies for salePuppies were born on 13 January 2023They will be ready to go to their forever home on the 27th of MarchThey will be Vacinated and dewormed ( Will supply the vaccination card )There are 3 girls and 4 boysPrice is R1500 per dogAs they are geniunly breededWelcome...

                            R 1 500
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            9 Pictures
                            Boston terrier puppies

                            Boston terrier puppies

                              Opregte Boston terrier puppies, net 3 wat nog moet huis kry. Ma en PA kan ook gesien word. Kry vet boekie saam, vet check, eerste inspuiting en ontwurm.Ek het net gelukige kopers, wat kan getuig. 8WEEKE. Sal reg wees vir nuwe huis 16Des, net voor Kersfees.Een met n blou oog, te mooi. Betaal wanneer jy jou...

                              R 3 800
                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                              See more details

                              Vis Tanks

                                4 vis tanks te koop 2 tanks is 900cm lank 400cm diep 2 is 400cm lank en 330cm diep R2500 vir al 4 Kontak Dwain op 066 587 8532 Vir meer info of Om te Kom kyk

                                R 2 500
                                Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                See more details

                                Koring Strooi Bale

                                  Koring Strooi Bale Te Koop R35 per baal Weeg 13kg Groot Marico Noord Wes Kontak Dwain op 066 587 8532 Vir meer info of Om te Kom kyk

                                  R 35
                                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                  See more details

                                  German Shorthaired Pointer

                                    German Shorthaired Pointers te koop. 11 Maart 2023 gebore. Sal 29 April gereed wees vir hul nuwe liefdevolle huise (8 wekies). Slegs ernstige kopers wat bekend is met die pointers. Hul is baie aktiewe , liefdevolle honde. Baie oulik met kinders en n goeie familie hond. Baie goeie jag hond. Teeling kom uit...

                                    R 3 500
                                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                    See more details
                                    6 Pictures
                                    Jerseybul te koop

                                    Jerseybul te koop

                                      Jerseybul te koop, wattsup my 0845116163

                                      Check Price
                                      Seen 10 days ago ongumtree.co.za
                                      See more details
                                      4 Pictures
                                      HOK TE KOOP

                                      HOK TE KOOP

                                        Hok te Koop r1200 Kontak HANRIE 0832325445

                                        R 1 200
                                        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                        See more details
                                        2 Pictures
                                        Toypom te koop

                                        Toypom te koop

                                          Toypom baba 8 weke oud, te koop.

                                          R 4 300
                                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                          See more details
                                          3 Pictures
                                          Gaanse te koop

                                          Gaanse te koop

                                            Gaanse te koop wit en grys werf mak

                                            R 150
                                            Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                            See more details
                                            3 Pictures
                                            Chihauhaus te koop

                                            Chihauhaus te koop

                                              Chihauhaus te koop. Tans 7 weke oud en sal op 8 weke oud reg om na 'n liefdevolle huis te gaan. Ingeënt en ontwurm.

                                              R 3 000
                                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                              See more details
                                              2 Pictures
                                              Boerbokke te koop

                                              Boerbokke te koop

                                                Twee ooi bokke en drie kapaters te koop Baie mooi

                                                R 13 500
                                                Seen 22 days ago ongumtree.co.za
                                                See more details
                                                3 Pictures
                                                Beeste te koop!

                                                Beeste te koop!

                                                  3 osse en 3 verse te koop.Maak 'n aanbod.+- 210kg gemiddeld.Albertinia, Weskaap.Whatsapp 0712968340

                                                  Check Price
                                                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                                  See more details

                                                  Page of 17 

                                                  Next Page
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Gauteng
                                                  • Western Cape
                                                  • Free State
                                                  • North West