Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

Te koop in North West

Listings from junkmail.co.za, gumtree.co.za and 2 more

3 Pictures
Poedel puppies te koop

Poedel puppies te koop

    Pragtige poedels te koop. Gebore op die 25 Junie 2022. Net 2 reuntjies en 1 tefie oor. Moet self ontwurm en spuit. Baie spelerig en gesond.

    R 850
    R 1 00015%
    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    3 Pictures
    Chihauhaus te koop

    Chihauhaus te koop

      Chihauhaus te koop. Tans 7 weke oud en sal op 8 weke oud reg om na 'n liefdevolle huis te gaan. Ingeënt en ontwurm.

      R 3 000
      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
      See more details
      4 Pictures
      Maltese Poedeltjies

      Maltese Poedeltjies

        Pragtige Gesonde Maltese Poedeltjies te koop. 6 weke oud and sal op 8 weke oud gereed wees. Ingespuit en ontwurm. Reg vir hul nuwe huise.

        R 900
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details
        4 Pictures
        Fox terrier babas te koop nog 4 beskikbaar.

        Fox terrier babas te koop nog 4 beskikbaar.

          Het nog 4 babas oor. Gebore 4 Junie is nou 8 weke oud. Gereed om na hul nuwe huise te gaan. Eerste spuit en ontwurming gekry. Baie oulik en speelirige babas. Kontak my gerus op 078 037 5533view more vir meer inligting.

          R 1 000
          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
          See more details
          5 Pictures
          Langbeen Fox terriers

          Langbeen Fox terriers

            Langbeen Fox Terrier te koop. Hul is nou 8 weke. Daar is 2 tefies en 3 reuntjies. Hul is gespuit en ontwurm. Reg om na hul nuwe huise te gaan.

            R 1 000
            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
            See more details
            View Photos
            Pekingese hondjies te koop!

            Pekingese hondjies te koop!

              Pragtige Pekingese hondjies te koop. Gebore op 13 Mei en reg vir hulle nuwe huise. Kontak my gerus.Coba Jonker - 0837266587view more

              R 2 000
              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
              See more details
              10 Pictures
              Dachshounds for sale(Worshonde te koop))

              Dachshounds for sale(Worshonde te koop))

                3 puppies for sale. They are 4 weeks old and will be ready at min age of 8 weeks old. Female pups. 1 brown 1 black 1 choc. No mixed breeds, purebred. I added photos of the mom and dad.

                R 3 000
                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                See more details
                4 Pictures
                Opregte Labrador Hondjies te koop

                Opregte Labrador Hondjies te koop

                  Opregte Swart Labrador hondjies te koopKlaar ingeent en ontwurm.7 weke oud and will be ready at min age of 8 weeks old.

                  R 2 000
                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                  See more details
                  View Photos
                  Miniatuur worshond reuntjie

                  Miniatuur worshond reuntjie

                    Chocolate miniatuur worshondjie te koop. Reg om na sy nuwe huis te gaan. Rondom 10weke oud en is ontwurm en ingeënt. Baie lewendig en liefdevol.

                    R 2 500
                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                    See more details

                    Vis Tanks

                      4 vis tanks te koop 2 tanks is 900cm lank 400cm diep 2 is 400cm lank en 330cm diep R2500 vir al 4 Kontak Dwain op 066 587 8532 Vir meer info of Om te Kom kyk

                      R 2 500
                      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                      See more details

                      Zebra vinkies

                        Zebra vinkies te koop , hulle broei baie. R30 elk

                        R 30
                        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                        See more details

                        Koring Strooi Bale

                          Koring Strooi Bale Te Koop R35 per baal Weeg 13kg Groot Marico Noord Wes Kontak Dwain op 066 587 8532 Vir meer info of Om te Kom kyk

                          R 35
                          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                          See more details

                          Pugs te koop

                            Pug puppies te koop. swart reuntjies swart wyfie fawn wyfie. 8 weke oud. Deur veearts ingeent en ontwurm

                            R 2 500
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details

                            Pikgenese puppy\\u0027s for sale.

                              Ek het 2 x opreggeteelde Pikgenise hondjies te koop. Hulle is is nou 10 weke oud en reg om na hulle nuwe huise te gaan. Kontak my by 0799099129view more of whattsup by 0782015296view more. Hulle het Reed hulle eerste inenting gekry en is ontwurm.

                              R 1 000
                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                              See more details

                              Opregte Labrador Hondjies te koop

                                Opregte swart en chocolate Labrador hondjies te koop. 6 weke oud en sal op 8 weke oud reg wees, klaar ingeent en ontwurm.R2000 tot R3000 vir Swart en Bruin, Reuntjie of Tefies.

                                R 2 000
                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                See more details

                                Chihauhaus for sale

                                  Chihauhaus babas te koop, beskikbaar 8 weke. Ontwurm en ingeënt.

                                  R 3 000
                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                  See more details

                                  Opregte kortbeen foxterrier hondjies

                                    Opregte kortbeen foxterrier hondjies te koop. 2 Reuntjies en 1 tefie R850. 6 weke oud sal reg wees oor 8 weke om na nuwe huise te gaan. Baie oulike, liefde volle hondjies baie oulik met kinders. Skakel Elaine of whats app vir fotos 066 111 2657view more.

                                    R 850
                                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                    See more details
                                    first

                                    Page of 

                                    Price
                                    Location
                                    • North West
                                    • Western Cape