Tue Apr 30 2024 06:00:07 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

Klein hondjies

3 Pictures
Maltese

Maltese

    Maltese 9wk oud geent en ontwurm pragtig Klein hondjies opreg.. reuntjies

    R 3 000
    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    View Photos
    OPREGTE DUITSE HERDERSHONDTJIES

    OPREGTE DUITSE HERDERSHONDTJIES

      DUITSE HERDERSHONDJIES OPREGTE Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers was geregistreer en party was direk uit Duitsland ingevoer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. IDEALE KERS GESKENK REUNTJIES...

      R 5 950
      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
      See more details
      3 Pictures
      Duitse Herdershondjies

      Duitse Herdershondjies

        DUITSE HERDERSHONDJIES Duitse Herdershondjies beskikbaar, bekostigbaar, ongelooflike kwaliteit. Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers was geregistreer en party was direk uit Duitsland ingevoer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. reuntjies beskikbaar. Hulle is 10 Okt gebore....

        R 3 000
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details
        6 Pictures
        DUITSE HERDERSHONDJIES beskikbaar

        DUITSE HERDERSHONDJIES beskikbaar

          DUITSE HERDERSHONDJIES ️Ek het baie goeie nuus. Ek het baba Duitse Herdershondjies. ️Baie goeie kwaliteit ouers. Voorouers is geregistreer. Uitstekende waghonde, baie goed met kinders en klein ras hondjies. Hulle is 10 Okt gebore en sal op 8 weke oud gereed wees. Hulle word elke 2 weke ontwurm. Hulle gaan...

          R 3 950
          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
          See more details
          4 Pictures
          Yorkies

          Yorkies

            Yorkie Reuntjie en 3TeefiesGeboore 3de Maart Gereed vir nuwe huise op 8weeke 29April Gespuit en ontwurm deur VeeArts Klein hondjies Ouers geregistreer Kontak Sandra 0790795620view more

            R 3 500
            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
            See more details

            Yorkies geregistreer, Goue Yorkies. Baie oulike klein bondeltjies liefde

              GEREGISTREERDE GOUE YORKIES beskikbaar. Hulle is die oulikste bondeltjies liefde.Daar is 1 tefie en 3 reuntjies, hulle is nou 10 weke oud. Hulle is geregistreer, ingeënt en ontwurm en kry sertifikate en n gratis geborduurde kombersie saam huis toe. Diere liefhebbers kan hulle koop teen R3950 vir tefie en...

              R 2 950
              R 3 95025%
              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
              See more details
              2 Pictures
              Klein vistenkie tekoop

              Klein vistenkie tekoop

                Klein tenkie. liggie is geblaas. deksel nie meer te mooi nie "gekrap" kontak my oo whats app indien belangstel. 082 568 7948

                R 350
                Seen 17 days ago ongumtree.co.za
                See more details
                View Photos
                Oathay Klein Dassenberg Road

                Oathay Klein Dassenberg Road

                  Good Quality Oathay.Collection on Klein Dassenberg Road.Contact 0833892007

                  R 95
                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                  See more details
                  View Photos
                  Skaap hondjies

                  Skaap hondjies

                    Skaap hondjies te koop Bloemfontein

                    R 150
                    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                    See more details
                    3 Pictures
                    Pragtige, klein Yorkie babas

                    Pragtige, klein Yorkie babas

                      Pragtige, baie klein Yorkies beskikbaar. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom. Gebore op 15 Januarie 2023. Sal gespuit en ontwurm word. Tefies R3500 en Reuntjie R3000. Kontak Ansie 073 435 7325view more - Brits. Meer fotos beskikbaar op aanvraag.

                      R 3 500
                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                      See more details
                      2 Pictures
                      Weimaraner hondjies

                      Weimaraner hondjies

                        Weimaraner hondjies. 2 Tefies beskikbaar. Gebore 1 Februarie

                        R 2 500
                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                        See more details
                        2 Pictures
                        Alsatian hondjies

                        Alsatian hondjies

                          Alsatian hondjies, ouers baie lojaal, mooi sterk hondjies. Gereed om te gaan. R3000-00 Ontwurm en ge-ent. Gebore op 13 Januarie 2023. Skakel of whatsapp 0786838268view more

                          R 3 000
                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                          See more details
                          2 Pictures
                          Alsatian hondjies

                          Alsatian hondjies

                            Alsatian hondjies, ouers baie lojaal, mooi sterk hondjies. Gereed om te gaan. R3000-00 Ontwurm en ge-ent. Gebore op 13 Januarie 2023. Skakel of whatsapp 0786838268view more

                            R 3 000
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            16 Pictures
                            Boston Hondjies

                            Boston Hondjies

                              Twee pragtige en opregte Boston Terrier hondjies te koop. 1x Reuntjie en 1x Tefie. Hulle is gebore op die 25ste Augustus en is gereed om na hulle nuwe liefdevolle huise te gaan. Hulle is reeds ontwurm en het hulle eerste enting ontvang.

                              R 3 800
                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                              See more details
                              4 Pictures
                              Pointer hondjies

                              Pointer hondjies

                                * pointer hondjies te koop* 6 weke oud ontwurming en inentings op datum R3150 per teef en R3650 per reun hulle moet nog hulle boekies kry 2 reun en 2 teefies Cullinan area S0286 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

                                R 3 650
                                Seen 23 days ago ongumtree.co.za
                                See more details
                                View Photos
                                Jack russel hondjies

                                Jack russel hondjies

                                  Pragtige opregte kortbeen jack russel hondjies..een tefie en een reuntjie

                                  R 2 000
                                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                  See more details
                                  View Photos
                                  Jack Russell hondjies

                                  Jack Russell hondjies

                                    Baie mooi oulike lewendige top Jack Russell hondjies hier op die plaas. Hondjies is geent en ontwurm en veearts goedgekeur. 1tefie en 5 reuntjies nog beskikbaar. R2500elk. Onderhandelbaar. Ooste van Pretoria Tierpoort. 0797343113 Pieter.

                                    R 2 500
                                    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                    See more details
                                    4 Pictures
                                    Hondjies

                                    Hondjies

                                      4 teefies en 2 reuntjies beskikbaar, ingeent en ontwurm, 9weke oud

                                      R 3 000
                                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                      See more details
                                      8 Pictures
                                      Opregte Labrador hondjies

                                      Opregte Labrador hondjies

                                        Opregte Swart Labrador hondjies te koop. Slegs reuntjies. R3500 elk. Reeds ingeent en ontwurm(veearts kaart) Gebore 13/1/2024 gereed om te gaan op 8 weke. Skakel of Whatsapp Fritz 0761532761

                                        R 3 500
                                        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                        See more details
                                        2 Pictures
                                        Worshond hondjies te koop

                                        Worshond hondjies te koop

                                          Lieflike Worshond hondjies te koop, hulle is 8 weke, ingeënt en ontwurm. Mamma en pappa is saam met die hondjies op die perseel vir besigtiging. SMS op WhatsApp om 'n afspraak te bespreek: 0782872284view more

                                          R 4 500
                                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                          See more details
                                          5 Pictures
                                          Opregte Boxer Hondjies

                                          Opregte Boxer Hondjies

                                            Opregte Boxer hondjies. Gebore 11 Januarie 2024. Reg vir hul nuwe huise op 7 Maart 2024. Hul pa is KUSA geregistreer. Pa en ma kan besigtig word. Eerste inentings en ontwurming reeds gedoen. 2 reëntjies en 2 teefies. R4500 ELK.

                                            R 4 500
                                            Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                            See more details
                                            3 Pictures
                                            Opregte Jack Russel hondjies

                                            Opregte Jack Russel hondjies

                                              Babba Jack Russel hondjies soek goeie huise.Ontwurm en veearts besoek.Sal oor 2 weke reg wees vir nuwe huise.Albei tefies.

                                              R 650
                                              Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                              See more details
                                              View Photos
                                              Papillon hondjies te koop

                                              Papillon hondjies te koop

                                                Ons het weer Papilon hondjies, hulle is 3 en 'n half maande oud. 2 reuntjies R3700 en 2 tefies R4200.

                                                R 3 700
                                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                                See more details
                                                5 Pictures
                                                Jack Russells hondjies

                                                Jack Russells hondjies

                                                  Baie oulike, opregte, Jack Russell hondjies van hier op die plaas. 1 tefies en 5 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en veearts goedgekeur. Reg vir groot avontuur saam met hul nuwe eienaar. Reuntjies R2000 tefies R2500 elk. Pta-Oos Tierpoort. Pieter 079 7343113

                                                  R 2 000
                                                  Seen 20 days ago ongumtree.co.za
                                                  See more details

                                                  Page of 

                                                  Next Page
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Free State
                                                  • North West