Familie huis te koop in Vredendal Pragtige familie huis te koop in Vredendal. Hierdie huis is stap afstand van Laerskool en Hoërskool Vredendal,in stil area in Vredendal. In hierdie huis kan jy net intrek en begin leef die moeilike werk is reeds gedoen. Hierdie huis bestaan uit groot leefarea met nuwe...
Neeeee ..... dis ni tronk met hoe mure en electric fence ni maar wel di entrance na een van Poort se mooi pozzies.Double garage met sy eie toilet en built-in kas(no need to run inside while car washing or gardening).Very neat facebrick property with equally neat garden.Paved drive way(can accommodate 6 x...
Skymaster Village is 'n veilige kompleks met 74 wooneenhede gelee op 'n moedererf van 13192 m2. Dit is binne loopafstand vanaf 2 groot Afrikaanse skole naamlik Concordia, die Laerskool, en EG Jansen, 'n Hoërskool. Dit is ook net 2km vanaf die East Rand Mall. Die kompleks het oorgenoeg besoekers...
Pragtige ruim 3 slaapkamer voltitel meenthuis met 'n oopplan kombuis, 1 motorhuis met stewige afdakke. Netjiese tuin met sprinkle besproeing. Lieflike ruim stoep met ingeboude braai. Naby die binne dorp, maar in stil veiliige komplex.
4 Bedroom House For Sale in Protea Park SPOGHUIS IN GESOGTE AREA!!!! SEMI DUBBELVERDIEPING..EERSTE VLOER.VIER SLAAPKAMERS MET DRIE BADKAMERS... WAARVAN DRIE SLAAPKAMERS UITLOOP OP DIE STOEP SOWEL AS DIE TV KAMER ..KOMBUIS MET GASBRAAI OP DIE STOEP ..GRONDVLOER.JACUZZI N MOET OM TE SIEN.. IMBUIA KROEG...
Monte Christo, Hartenbos, Mosselbay: Huis op grondvlak gebou. Rolstoel vriendelik.Modern met baie ekstras. Die huis is baie netjies. Is n moet om na te kom kyk. Groot oopplan kombuis met stainless steel binne braai, 5 plaat gasstoof met elektriese oond. TV kamer met stoepkamer met see sig.3 Slaapkamers met...
This house offers five spacious bedrooms, two modern open plan kitchens, two spacious living areas,. The main living area have a Jacuzzi and a binne braai . There are three garages, one garage design for a caravan and enough parking space in front. The fire place in the living area is a bonus. The house...
Page 2 of 2