3 Bedroom Retirement House for Sale Baie netjiese Aftreehuis te koop in ModimolleOm aftree jare te woon in 'n stil, rustige en veilige omgewing omring deur die bosveld weg van die gejaagde stad het baie voordele. Hier is alles binne 5 minute van jou huis. Hierdie netjiese aftreehuis op hoekerf bied die...
Ervaar 'n veilige en ontspanne leefstyl in die bos met verskeie wildspesies wat vrylik wei. Is jy kreatief en hou van iets anders? Dan moet jy hierdie geleentheid nie mis nie - n boshuis ideaal vir n naweekwegbreek of moontlike afskaal. Die ligging is goud werd as jy daarvan hou om buite en in die bos te...
HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 3 SLAAPKAMERS 2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS, SOWEL AS TEELS EN LAMINEER VLOERE LIEFLIKE KOMBUIS MET INGEBOUDE...
SPOGHUIS IN GESOGTE AREA!!!! SEMI DUBBELVERDIEPING..EERSTE VLOER.VIER SLAAPKAMERS MET DRIE BADKAMERS... WAARVAN DRIE SLAAPKAMERS UITLOOP OP DIE STOEP SOWEL AS DIE TV KAMER ..KOMBUIS MET GASBRAAI OP DIE STOEP ..GRONDVLOER.JACUZZI N MOET OM TE SIEN.. IMBUIA KROEG VOLLEDIGE KOMBUIS VOL KASTE ENIGE VROU SE...
This home, spread over three generous light-filled levels, offers an extended family a wonderful abundance of space for everyone. Breathtaking views spanning the City Bowl, harbour, Table Mountain and Lion''s Head, paired with a level garden and a big pool and braaikamer add to the festive spirit this...
Discover Coastal Bliss: Your Dream Ground-Floor Haven in Jeffreys Bay Awaits! Just a leisurely stroll from the famed main beach, this immaculate apartment offers the epitome of seaside living. Step out onto the communal lawn through glass sliding doors and breathe in the invigorating sea breeze. With 2...
This ground-floor unit within the coveted Dolphin Bay complex offers more than just a home - it presents a lucrative opportunity to generate additional income while basking in breathtaking views of the Seekoei river lagoon and the ocean. Step into luxury with this fully furnished haven, where every detail...
n Pragtige eiendom beskikbaar in Hartenbosheuwels, die altyd gewilde en gesogte woonbuurt in Mosselbaai/Hartenbos, Dis n uiters goed geboude siersteenhuis (lae onderhoud), met drie slaapkamers, twee badkamers en n dubbel motorhuis en noordelike aansig. Pragtige uitsig oor die Hartenbosrivier en -vallei....
Your search have stopped with this peaceful gem. Choose this serene haven nestled within the highly sought after Bosveldsig Security Retirement Village. This huge corner stand property offers a comfortable and relaxed lifestyle, perfect for those seeking retirement bliss. Open Plan Lounge and Dining Room:...
The name becomes clear when you see how well roses thrive in the wonderful garden.VIEW BY APPOINTMENT ONLY.An impressive entrance to this ideally situated home with Kirstenbosch on the doorstep.Wonderful flow from the well-fitted kitchen to dining to a sunken lounge with fireplace. The lounge opens to the...
The name becomes clear when you see how well roses thrive in the wonderful garden.STRICTLY VIEW BY APPOINTMENT ONLY.An impressive entrance to this ideally situated home with Kirstenbosch on the doorstep.Wonderful flow from the well-fitted kitchen to dining to a sunken lounge with fireplace. The lounge...
Unieke eiendom vir die kieskeurige koper. Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde .dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en is dit n heerlike...
Daar is 5 slaapkamers, 6 badkamers, 105m2 lapa met kombuis, tv-area, stoep en afdak met jacuzzi. Ook 'n Boma. Dubbel garage dubbel afdak. Common property behels 'n swembad-area, groot grasperk, snoepie, onthaalsaal, klim en klouter vir kids en natuurlik die diere...Kameelperde, Zebra's, rooibokke, Kudus,...
Lus vir n voortdurende vakansiegevoel? n Netjiese intrek-en- bly huis alles reeds deur die verkoper gedoen. Hierdie huis laat jou opgewonde deurstap . vanaf die netjiese tuin, die mooi houttrappies na die voordeur, die dekke, asook die groot alluminium voordeur nooi jou vriendelik na binne. Met die...
NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER LEEFHUIS MET RUIM BACHELORS WOONSTEL - VIR EKSTRA INKOMSTE - EN 'N LIEFLIKE GROOT DUBBEL ERF IN VEILIGE AREA GELEë IN LEEUDORINGSTAD IS 'N KOPIE OM NIE TE MIS NIE BEIDE ERWE IS ONGEVEER 892m HOOF EIENDOM BESTAAN UIT: 3 SLAAPKAMERS - GEEN KASTE IN DIE KAMERS 1 BADKAMER MET WASBAK,...
HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS 'N GELEENTHEID VIR IEMAND WAT KLEIN GASTEHUIS WIL BEDRYF, OF SELFS VIR DIE NORMALE HUIS GESIN WAT HOU VAN SPASIE EN RUIMTE EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 4 SLAAPKAMERS ELKEEN TOEGERUS MET 'N BADKAMER APARTE GASTE TOILET OOPPLAN KOMBUIS, EETKAMER, TV KAMER / SITKAMER EN...
Smallholding For Sale in Albertinia! 2.5ha Kleinhoewe te koop in Albertinia, Wes-Kaap!Hierdie besondere eiendom - gesoneer as Kommersiéle Landbou eiendom en geoormerk as moontlike toekomstige residensiële ontwikkeling, maak van hom baie meer as net 'n kleinhoewe binne loopafstand na die dorp, met 'n groot...
High Wall BeautyNeeeee ..... dis ni tronk met hoe mure en electric fence ni maar wel di entrance na een van Poort se mooi pozzies.Double garage met sy eie toilet en built-in kas(no need to run inside while car washing or gardening).Very neat facebrick property with equally neat garden.Paved drive way(can...
It is with great excitement that we can present this property to you as our Buyer! This house has the perfect lay-out and plan for the family looking for a holiday home. Entertainment, family, friends, holiday vibes, braai, relaxation, laughter, live describe this property the best. From the entrance at...
Skakel nou vir besigtiging van hierdie nuut voltooide hoek huis in die gesogte Kraaibosch Park ontwikkeling.Hierdie huis bied kaste vir Afrika en is waarskynlik een van die min geleenthede wat die man sy vrou sal hoor se - hier is mos nou GENOEG kaste.Die huis bied bogemiddelde afwerking en die uitleg -...
2.5ha Kleinhoewe te koop in Albertinia, Wes-Kaap!Hierdie besondere eiendom - gesoneer as Kommersiéle Landbou eiendom en geoormerk as moontlike toekomstige residensiële ontwikkeling, maak van hom baie meer as net 'n kleinhoewe binne loopafstand na die dorp, met 'n groot en gemaklike gesinswoning - sy...
**SOLE MANDATE**Splinter nuut! Uit die boks uit!Moenie verder soek nie. Die meenthuis is ideaal vir jou of nou net begin of dit jou laaste stop is en is geleë in die immergewilde Uitwijk kompleks in Riversdal.Kompleet met:-2 Slaapkamers-2 Badkamers-Oop plan Kombuis, Sit & Eetkamer-Binne Braai-Stoep-Enkel...
Sole Mandate!'Mini-Villa' is die perfekte woord om hierdie nuut geboude pragtige 'uitstaan' eiendom die beste te beskryf.Die eiendom is Noord gelee en bestaan uit 'n ruim oopplan kombuis met ingeboude kaste, aparte opwas area, gasstoof met elektriese oond en n ruim leefarea met skuifdeure, 2 ruim...
Familie huis te koop in Vredendal Pragtige familie huis te koop in Vredendal. Hierdie huis is stap afstand van Laerskool en Hoërskool Vredendal,in stil area in Vredendal. In hierdie huis kan jy net intrek en begin leef die moeilike werk is reeds gedoen. Hierdie huis bestaan uit groot leefarea met nuwe...
Page 1 of 2
Next Page