7 Angus Kalwers te koop R45 per kg.
9 x Meatmaster Ooitjies te koop Ouderdom wissel van 7 tot 11 maande .Vaar van Lammers is n Stoet Ram .
Pragtige Pekingese hondjies te koop. Gebore op 13 Mei en reg vir hulle nuwe huise. Kontak my gerus.Coba Jonker - 0837266587view more
Lieflike Worshond hondjies te koop, hulle is 8 weke, ingeënt en ontwurm. Mamma en pappa is saam met die hondjies op die perseel vir besigtiging. SMS op WhatsApp om 'n afspraak te bespreek: 0782872284view more
Opregte worshondjies te koop. 1 Swart mannetjie, 1 ligbruin mannetjie en 1 donker bruin tefie. Gebore 24 Augustus. Moet self inent, is "gepotty trained"
Yorkie Puppies te Koop. 2x Puppies: 1x reuntjie en 1x tefie. Opreg geteel maar nie geregistreer. Gebore: 06 Mrt'23 ready at 8 weke.
OPREGTE PEKENESE TEFIE TE KOOP, 30 NOVEMBER 2023 GEBORE. VERVOER KAN GEREEL WORD NA SEKERE PLEKKE IN GAUTENG, KLERKSDORP, POTCH, DOUGLAS, KIMBERLEY EN PRIESKA.
*3 bulletjies te koop* brahman r7000 boran r8800 nguni kruis r7000 pretoria lusthof b0132 monique venter 066 438 8694 m m l h
*3 Verse te koop* R8700 elk as almal gevat word. R9200 as daar uit gekies word. Pretoria Lusthof. B0095 Monique Venter 066 438 8694 MMLH
Wors hondjies te koop 700 elk 1 mannetjie een wyfie
mooi groepie te koop 4x soggies 1x beertjie 89 dae oud R 950 stuk MOET NIE UIT MIS NIE !! Nancy Koekenaap 082 773 7988
3 osse en 3 verse te koop.Maak 'n aanbod.+- 210kg gemiddeld.Albertinia, Weskaap.Whatsapp 0712968340
Pragtige poedels te koop. Gebore op die 25 Junie 2022. Net 2 reuntjies en 1 tefie oor. Moet self ontwurm en spuit. Baie spelerig en gesond.
Groepie bokke te koop 3 ooie, 2 kapaters en 1 ram R1450 elk Pretoria Lusthof area S0328 Monique Venter 066 438 8694 m m l h