Twee ooi bokke en drie kapaters te koop Baie mooi
* groepie perde te koop* 3 merries 13 jaar oue merrie wat rybaar is vulletjie wat haltermak is vulletjie se ma ook net haltermak, moontlikheid dat sy al gery was maar onseker of dit waar is R12 000 vir al 3 Carltonville area s0319 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Pragtige opregte worshondjies vir goeie huise beskikbaar teen 16 Mei. Sal ingeënt en ontwurm wees. 1 chocolate tefie, 2 chocolate reuntjies en 1 chocolate dapple reuntjie nog beskikbaar. Chocolate worsies is R3 500 en dapple R4 500. Whatsapp vir meer inligting.
25 Dragtige Landras en Groot Wit soë te koop. Meeste dragtig van Durox en Landras R3500 elk om almal te vat. Caledon Weskaap 0824331767
9 Beeshondjies te koop. Gebore 16 Maart 2024. Sal ingeent en ontwurm wees voor hul na hul nuwe huis gaan. Beskikbaar vanaf 11 Mei 2024.5 reuntjies en 4 tefies.WhatsApp gerus vir meer inligting en fotos.Charlene072 830 0956view more
Kruis koei Moontlik 5 mnde dragtig R 12000 onderhandelbaar 0834470957
Gaanse te koop wit en grys werf mak
3x Baie mooi Angus ossies te koop weeg omtrent 150kg van hul kan swaarder weegKontak my op 0723221130.
*23 beeste te koop* 21 bulletjies en 2 verse R170 000 vir die pakkie Pretoria lusthof S0300 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Kontak my per whatsapp of n oproep
mooi groepie te koop 4x soggies 1x beertjie 89 dae oud R 950 stuk MOET NIE UIT MIS NIE !! Nancy Koekenaap 082 773 7988
* mooi boran bul te koop* geskatte gewig 700kg winterveld area R22 500 s0309 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Gespeende Angus Rooi en Swart kalwers te koop. Bulle en verse beskikbaar. Bul- R3000 Verse- R3500 3 tot 5 maande oud. Swellendam Overberg JP 078 666 6667
Dragtige Ooie Te Koop 54 Geskandeer SAVM Ooie 21 Tweelinge R2800 Elk Ex Vat 33 Enkelinge R2400 Elk Ex Vat Lamtyd begin 11 Junie 2024 eindig 30 Julie
Boston terrier te koop 1 reuntjie 8 weke oud ingeent en ontwurm
Bonsmara Bulle te Koop.Mosselbaai area.Kontak vir meer inligting. 0824166518 vanaf R40,000.00 + Btw
*13 skaap ooie te koop* 11 maande oud hulle het nie by die ram geloop nie maar hulle is reg vir die ram gewigte tussen 50 55kg R27 500 vir die groepie Petrusburg omgewing s0313 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
*3 bulletjies te koop* brahman r7000 boran r8800 nguni kruis r7000 pretoria lusthof b0132 monique venter 066 438 8694 m m l h
* boran bul* r8800 pretoria lusthof b0129 monique venter 066 438 8694 m m l h
Groei panne te koop vir gars. 140 panne @ R15000 en kry die rakke gratis saam. Om te laai in Bashewa AH PTA Oos. Rede vir verkoop is boerdery is gestaak.
Good morning everyone i have the heifer for sale she is brahman crossed with jersey she is about + 2 years old now call willie on 062 723 7813 i am from mullerstein plots in vanderbijlpark r10000 negotiable Goeie more almal ek die vers te koop sy is Brahman gekruis met jersey sy nou soo +-2jaar oud Skakel...
*2 koeie* een naby aan kalf r13 200 stuk vir albei 580 600kg pretoria lusthof b0128 monique venter 066 438 8694 m m l h
Pragtige labrador tefie te koop.. 6 weke oud.. gebore op 13-02-2024 en sal op 8 weke oud gereed wees.. enting en ontwurming op datum.. ondersoek gedoen deur veearts.. vir meer inligting en fotos kontak my gerus.. 0825477816view more
3 osse en 3 verse te koop.Maak 'n aanbod.+- 210kg gemiddeld.Albertinia, Weskaap.Whatsapp 0712968340
Page 1 of 12
Next Page