Op soek na n nuwe aanwins vir jou gesin? Ons het 2 reun Boston Terriërs en 2 teef Boston Terriërs beskikbaar vir goeie huise. Hierdie baba s is nie net liefdevol grootgemaak nie, maar ook goed gesosialiseer, gereed vir hul nuwe avonture. Hulle sal op 18 Maart 8 weke oud wees en gereed wees vir hul nuwe...
49 Pragtige skoon Wit Dorper en Wit Dorper kruis Dohne ooie met 10 lammers te koop. Ooie is alle ouderdom maar meestal jonk. Ooie is almal dragtig en besig om te lam. Reeds 10 gelam. R2300 per ooi, lam kom verniet by. Geen BTW. Albertinia area. Kontak my asseblief vir my foto's en video's 078 095 8128
Pragtige Boston Terriër-puppies te koop!Prys sluit in: Eerste inspuiting X3 ontwurming Veeartskaart PuppypakketGeen puppy sal huis toe gaan sonder hul inspuitings nie.Klaar om 2 dae na 8 weke oud te gaan.Werpsel 1: Gebore 23 JanuarieWerpsel 2: Gebore 25 JanuarieKontak asseblief Pawsome Bostons by +27 (64)...
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
2 pragtige boetie worsies te koopPappa is dappel en mamma Tan
Pragtige jong ooie reg vir ram. Inentings op datum. Puik kondisie. Plaas geleë op Trawal.
Pragtige lammers met inentings reeds gedoen. Stoetram bloedlyn. Troppies van 10 e of al 40 beskikbaar. Plaas is op Trawal geleë.
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Pragtige, gesonde Bullmastiff babas beskikbaar. Goeie waghonde en het sagte geaardhede. Noord-Kaap Upington. Gebore 8 Feb en beskikbaar vanaf 4 Maart. Sluit eerste veearts besoek, 6 weke inenting en ontwurming in. Skakel of whatsapp Willemien Buys 0784570889.Beautiful, healthy Bullmastiff puppies for sale....
Pragtige baba Syrian hamsters. 7x babas. R60 per hamster. Jy MOET self kom oplaai in Despatch.
200 Pragtige kwaliteit meatmaster Ooitjies te koop. 9-11 mnde oud Video beskikbaar Uit kwaliteit ramme van die Collets Karooveld As geheel of Kleiner groepe- minimum van 25 Btw betaalbaar WhatsApp asb!!
Pragtige Yorkie reuntjie gereed vir nuwe huis. What's up asb.DOB: 21 November 2023BLOEMFONTEIN omgewing
Pragtige German shepherds gereed vir nuwe huis. 2 Reuntjies en 1 tefie. What's up asb.DOB: 28 November 2023BLOEMFONTEIN omgewing
2 Reintjes en 1 tefie Pekingees babas te koop. Gebore 28 November 2023 ready at 8 weeks. Kontak Gerhard 0762530275view more
Pragtige opregte kortbeen jack russel hondjies..een tefie en een reuntjie
Pragtige exotic yorkies beskikbaar.8 weke oud albei ouers geregistreerd
I have 4 male pups and 1 female pup available from a litter of beautiful Anatolian Shepherd puppies. They are too cute. Born 10 November so they will be ready for new homes at 8 weeks old. They will have been dewormed and also have had their first injections from the vet by then (will be documented in...
Pragtige seunq hy is 8 weke oud klaar g spuit en ontwirm reg vir nuwe huisieWorsie te koop. More details:Intention - For SalePrice - 1800.0Region - MpumalangaCity - Middelburg
Billy is my naam ek is n pragtige biro seuntjie klaar 10 wekies jonk ( gebore 02/10/2023 ) en reg om te verhuis my ouma se ek kom saam n geskenkpakkie ( kombersie , bandtjie , speelding,kossies, kosbakkie, teddy) 2 x gespuit 5 x ontwurm en ook registreer by sacbr ek is woonagtig in Carletonville vir navra...
Pragtige Maltese Poedeltjies te koop. 8 Weke oud. Eerste inenting en ontwurming gedoen.
Die 2 pragtige biro yorkies is gereed om hul forever ouers te ontmoed Gespuit , ontwurm x 4 , registreer by SACBR, kom saam n geskenkpakkie . Daphne Venter Carletonville Gauteng Carletonville Watsupp of bel gerus om 1 van die mooie kids joune te maak ma en pa ook tesieneGebore 02/10/2023 en sal op 8 weke...
Pragtige rasegte beagle hondjies benodig dringend goeie huise. Tuis grootgemaak en potjie opgelei. Albei ouers kan gesien word. Al ons hondjies is ontwurm, ingeënt en gereed om te gaan. Geboortedatum 10/09/2023. Tans is hulle 8 weke oud. Om beskikbare hondjies te sien WhatsApp Melanie: 062 949 5246view...
Pragtige dachshund puppies 8 weke oud.
Pragtige chocolate labrador hondjies ingeent en ontwurm R3500 1 tefie 1reuntjie. Gebore 23/08/2023.