Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

pragtige

Listings from junkmail.co.za, gumtree.co.za and 2 more

15 Pictures
Pekingese puppies

Pekingese puppies

    2 Pragtige pekingese reuntjies te koop. Gebore 29 Maart 2024, 7 weke. Kontak my gerus op Whatsapp.

    R 1 500
    Seen 3 days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    8 Pictures
    Shnauzer hondjies

    Shnauzer hondjies

      Pragtige Shnauzer hondjies beskikbaar vanaf die 3 de Junie. Het reeds 6 weke enting en ontwurming gekry. 1 teefies en 7 reentjies

      R 6 500
      Seen 3 days ago ongumtree.co.za
      See more details
      View Photos
      Skaaphondjies / Border Collie for sale

      Skaaphondjies / Border Collie for sale

        Pragtige hondjies beskikbaar reeds ge vet check, 1x ingespuit, dewormed tefies R2550 please whatsapp 0727930003

        R 2 550
        Seen 6 days ago ongumtree.co.za
        See more details
        9 Pictures
        Boston terrier babas

        Boston terrier babas

          Pragtige Boston terrier babas beskikbaar vanaf 8 weke. Gebore 8 April 2024. Goeie gene en gesondheid. Net reuntjies beskikbaar. Is vanaf Rustenburg en ek kan self babas vervoer na rondom ons areas en tot in Pretoria. Prys sluit in eerste inspuitens en ontwurming vearts kaart. Kontak my gerus indien...

          R 3 000
          Seen 3 days ago onjunkmail.co.za
          See more details
          View Photos
          Skaaphondjies te koop

          Skaaphondjies te koop

            Pragtige hondjies beskikbaar reeds ge vet check, ingespuit, dewormed tefies R2950 please whatsapp 0727930003

            R 2 950
            Seen 10 days ago ongumtree.co.za
            See more details
            4 Pictures
            Miniatuur worshondjies

            Miniatuur worshondjies

              Pragtige miniatuur Worshondjies beskikbaar van twee verskillende werpsels. Chocolate en chocolate dapple beskikbaar. Sal op 6 weke ingeeent en ontwurm word. Kontak my vir meer inligting. 0829268651

              R 3 800
              Seen 9 days ago ongumtree.co.za
              See more details
              3 Pictures
              Morkie tefie te koop

              Morkie tefie te koop

                Pragtige Tri-Colour Morkie tefie te koop.Gebore: 25 Maart 2024Gereed @ 8 weke: 21 Mei 2024.Reeds ingeënt en ontwurm ... Veeartskaart.Kontak my direk:Elena - 082 558 5557view more

                R 4 000
                Seen 10 days ago onjunkmail.co.za
                See more details
                3 Pictures
                Skaaphondjies te koop

                Skaaphondjies te koop

                  Pragtige hondjies beskikbaar Reeds ge-Vet checkek, ingespuit, dewormed Tefies R2950

                  R 2 950
                  Seen 22 days ago ongumtree.co.za
                  See more details
                  2 Pictures
                  Skaaphondjies te koop

                  Skaaphondjies te koop

                    Pragtige hondjies beskikbaar Reeds geVet check, gespuit en ontwurm. Hondjies dadelik beskikbaar R2500 elk STUUR ASB WHATSAPP OF SMS VIR MEER INFO

                    Check Price
                    Seen 23 days ago ongumtree.co.za
                    See more details
                    6 Pictures
                    Opregte worshondjies te koop

                    Opregte worshondjies te koop

                      Pragtige opregte worshondjies vir goeie huise beskikbaar teen 16 Mei. Sal ingeënt en ontwurm wees. 1 chocolate tefie, 2 chocolate reuntjies en 1 chocolate dapple reuntjie nog beskikbaar. Chocolate worsies is R3 500 en dapple R4 500. Whatsapp vir meer inligting.

                      R 3 500
                      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                      See more details
                      8 Pictures
                      Yorkshire terriers

                      Yorkshire terriers

                        Ons is 4 pragtige babatjies wat ons nuwe huisies soek. Ons is 1 traditional reuntjie, 1brindel reuntjie, 1 coal black reuntjie en dan ons sable sussie. Ouma gaan ons laat inspuit en registreer by Sacbr. Sy is self by hulle registreer so daar word mooi na ons gekyk. Daar sal n holding fee wees as julle my....

                        R 3 000
                        Seen 30 days ago ongumtree.co.za
                        See more details
                        12 Pictures
                        Pragtige Pointeraner Tefie tekoop

                        Pragtige Pointeraner Tefie tekoop

                          Kruising tussen Weimaraner en Duitse Korthaar Pointer. Pragtige honde en is n' baie bekende ras in Amerika en Kananda. Hulle het eienskappe van beide rasse. Die Pa is n' Weimaraner en die Ma n' GSP. Familiehonde en is lief vir kinders. Lewendig en baie lief om in water te speel en te swem. Sy kan jou...

                          R 1 750
                          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                          See more details
                          7 Pictures
                          Yorksire puppies

                          Yorksire puppies

                            Pragtige 8 weke oue yorkies,amper reg vir hulle nuwe huisies ,sal eerste inspuitings en ontwurming doen die 20ste 4 Wyfies en 1 Reuntjie ( met goue strikkie) 063 430 7596view moreCity and Suburb - Brakpan

                            R 2 500
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            12 Pictures
                            Pragtige Pointeraner Hondjies Tekoop

                            Pragtige Pointeraner Hondjies Tekoop

                              Kruising tussen Weimaraner en Duitse Korthaar Pointer. Pragtige honde en is n' baie bekende ras in Amerika en Kananda. Hulle het eienskappe van beide rasse. Die Pa is n' Weimaraner en die Ma n' GSP. Familiehonde en is lief vir kinders. Lewendig en baie lief om in water te speel en te swem. Hulle kan jou...

                              R 2 000
                              Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                              See more details
                              9 Pictures
                              Opregte labrador hondjie te koop

                              Opregte labrador hondjie te koop

                                Pragtige labrador tefie te koop.. 6 weke oud.. gebore op 13-02-2024 en sal op 8 weke oud gereed wees.. enting en ontwurming op datum.. ondersoek gedoen deur veearts.. vir meer inligting en fotos kontak my gerus.. 0825477816view more

                                R 3 500
                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                See more details
                                4 Pictures
                                Yorkie

                                Yorkie

                                  3 x Pragtige gesonde Yorkie babatjies 2 x tefies R4500 elk, 1 x reuntjie R3500 hulle is gebore 14 Feb'24 en sal op 8 weke oud gereed wees vir hul nuwe lieftevolle huise, hulle is ontwurm en hul spuite gehad. Kontak 072 212 2716view more op what's app vir meer inligting, (Noorde van Pretoria)

                                  R 4 500
                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                  See more details
                                  3 Pictures
                                  Pragtige Baba Yorkie

                                  Pragtige Baba Yorkie

                                    Gorgeous baby Yorkies 8 weeks old, already fascinated and vet checkedReady for their new homes2 females, 1 male In Middelburg Contact Mari 0721152949view more

                                    R 1 500
                                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                    See more details
                                    12 Pictures
                                    Pragtige Weimaraner reuntjie te koop

                                    Pragtige Weimaraner reuntjie te koop

                                      Pragtige Weiimaraner reuntjie te koop. Die laaste 1 wat oor is van die werpsel. Hy is nou 3 maande oud. Energieke honde, baie geheg aan hulle families en goed met kinders. Lief vir water en baie slim honde. Hy kan saam met jou gaan jag, op staptogte gaan, of saam met jou draf op die strand.Vet checked and...

                                      R 4 000
                                      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                      See more details
                                      2 Pictures
                                      Pragtige Worshondtjies Beskibaar0609707025

                                      Pragtige Worshondtjies Beskibaar0609707025

                                        Pragtige worshondtjies tekoop reeds ingespyt,ontwurm as ook gefrontline kry sakkie kos ook by.2x Teefies2x ReuntjieIs beskikbaar whatsapp my gerus vir meer fotos en videosWhatsapp my 0609707025

                                        Check Price
                                        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                        See more details
                                        5 Pictures
                                        Worshondjie Tefie

                                        Worshondjie Tefie

                                          Pragtige Tefie beskikbaar, alreeds 1ste inenting, ontwurming en vet check gehad

                                          R 4 000
                                          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                          See more details
                                          7 Pictures
                                          Boston Terriers

                                          Boston Terriers

                                            Pragtige Bostons beskikbaar Pretoria area

                                            R 3 500
                                            Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                            See more details
                                            5 Pictures
                                            Beagle puppies

                                            Beagle puppies

                                              Pragtige beagle hondjies soek nuwe huise.WhatsApp: 27635898105view moreHulle is meer as 8 weke oud en gereed om ma en pa te verlaat. Geboortedatum 20/01/2024. Reuntjies en tefies nog beskikbaar. Inentings gedoen. Baie gesonde en sterk hondjies.City and Suburb - KwaZulu-Natal

                                              R 3 900
                                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                              See more details
                                              4 Pictures
                                              Babba katjies soek goeie huise

                                              Babba katjies soek goeie huise

                                                Pragtige babba katjies.amper 8 weke oud.ontwurm

                                                R 250
                                                Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                                See more details
                                                4 Pictures
                                                Boston terrier

                                                Boston terrier

                                                  Opsoek na n liefdevolle huis vir ons pragtige Boston Terrier babas! Ons het 2 reune en 2 tefies beskikbaar, almal ontwurm en ingeënt en naby aan 8 weke oud. Elke baba kom met n spesiale puppy pack om hulle nuwe avontuur te begin. Kontak Pawsome Bostons by +27 (64) 804-6663 vir meer inligting en om jou nuwe...

                                                  R 3 500
                                                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                                  See more details

                                                  Page of 

                                                  Next Page
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Gauteng
                                                  • Western Cape
                                                  • North West
                                                  • Free State
                                                  • Mpumalanga
                                                  • Limpopo
                                                  • Eastern Cape
                                                  • Northern Cape
                                                  • Kwazulu Natal