Tue Apr 23 2024 11:30:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

Hondjies te koop

Listings from junkmail.co.za, gumtree.co.za and 2 more

6 Pictures
Saint Bernard Beethoven St. Bernard puppies for sale

Saint Bernard Beethoven St. Bernard puppies for sale

Kempton Park, East Rand

    Opregte Saint Bernard (Beethoven) hondjies te koop. Ouers ook beskikbaar vir besigtiging. 8 weke oud. Purebred Saint Bernard (Beethoven) puppies for sale. Parents available for viewing. Female puppies. 8 weeks old. Available immediately. Kempton Park. Heinrich 0838238456view more

    R 4 500
    30+ days agojunkmail.co.za
    See more details
    3 Pictures
    Beagle Puppies te koop nou

    Beagle Puppies te koop nou

    Western Cape

      Gesonde pure geteelde beagle -hondjies op soek na goeie huise. Goed opgewek en potjie opgelei. Hierdie hondjies is vol pret en baie aktief. Tans 9 weke oud en gereed om hul ma en pa te verlaat. Ons is nou beskikbaar vir besigtiging en optel. Kontak Smit om u eie hondjie te kry.Whatsapp nommer:...

      R 4 000
      30+ days agojunkmail.co.za
      See more details
      View Photos
      Great Dane kruising hondjies te koop

      Great Dane kruising hondjies te koop

      Pretoria, Gauteng

        Ons is 8 weke oud, ingeënt en ontwurm. Is liefdevol en sal mooi na my nuwe eienaar en hul huis omsien!Ons pa is ń Great Dane gekruis met ń Weimeraner en ons ma is ń Great Dane gekruis met ń Rifrug.

        R 500
        30+ days agojunkmail.co.za
        See more details
        16 Pictures
        Boston Hondjies

        Boston Hondjies

        Pretoria, Gauteng

          Twee pragtige en opregte Boston Terrier hondjies te koop. 1x Reuntjie en 1x Tefie. Hulle is gebore op die 25ste Augustus en is gereed om na hulle nuwe liefdevolle huise te gaan. Hulle is reeds ontwurm en het hulle eerste enting ontvang.

          R 3 800
          30+ days agojunkmail.co.za
          See more details
          View Photos
          Border collie/skaaphondjies te koop

          Border collie/skaaphondjies te koop

          Tzaneen, Tzaneen and Surrounds

            Border collie hondjies beskikbaar 1 tefie 4 reuntjiesWord 8 wekeGe ontwurm en geent R2500Van Tzaneen maar vervoer kan gereel word na Pta teen n extra prys

            R 2 500
            30+ days agojunkmail.co.za
            See more details
            9 Pictures
            Saint Bernard puppies for sale

            Saint Bernard puppies for sale

            Kempton Park, East Rand

              Opregte Saint Bernard (Beethoven) hondjies te koop. Ouers ook beskikbaar vir besigtiging. 5 weke oud. Purebred Saint Bernard (Beethoven) puppies for sale. Parents available for viewing. Male and female puppies. 8 weeks old. Pre-book a puppy but only pay after viewing. Available from end of September....

              R 5 000
              30+ days agojunkmail.co.za
              See more details
              View Photos
              Pekingese hondjies te koop!

              Pekingese hondjies te koop!

              North West, North West

                Pragtige Pekingese hondjies te koop. Gebore op 13 Mei en reg vir hulle nuwe huise. Kontak my gerus.Coba Jonker - 0837266587view more

                R 2 000
                30+ days agojunkmail.co.za
                See more details
                View Photos
                Boston Terrier puppies te koop Te koppies

                Boston Terrier puppies te koop Te koppies

                Koppies, Koppies to Heilbron

                  Boston Terrier hondjies. 8 weke oud. Geent en ontwurm.

                  R 3 500
                  30+ days agojunkmail.co.za
                  See more details
                  9 Pictures
                  Boston Terrier hondjies te koop

                  Boston Terrier hondjies te koop

                  Rayton, Pretoria Far East

                    Twee opregte Boston Terrier hondjies te koop. 1 Reuntjie en 1 Tefie. Hulle is gebore op 9 Mei en is gereed om na hulle nuwe liefdevolle huis te gaan. Hulle is reeds geent en ontwurm.Reuntjie R3800Tefie R4000

                    R 3 800
                    30+ days agojunkmail.co.za
                    See more details
                    4 Pictures
                    Opregte Labrador Hondjies te koop

                    Opregte Labrador Hondjies te koop

                    North West, North West

                      Opregte Swart Labrador hondjies te koopKlaar ingeent en ontwurm.7 weke oud and will be ready at min age of 8 weeks old.

                      R 2 000
                      30+ days agojunkmail.co.za
                      See more details
                      6 Pictures
                      pekingese hondjies te koop wit en bruin van kleur hulle is die 15 de Maart gebor

                      pekingese hondjies te koop wit en bruin van kleur hulle is die 15 de Maart gebor

                      Randfontein, Randfontein

                        pekingese hondjies te koop wit en bruin van kleur hulle is die 15 de Maart gebor. More details:Category - PetsSub Category - Dogs and PuppiesIntention - For SalePrice Option - Set PricePrice per animal - YesPrice - R2500Region - GautengCity - RandfonteinContact pekingese Hondjies for more information.

                        R 2 500
                        30+ days agojunkmail.co.za
                        See more details

                        Worshondjies - Ad posted by Hendrik Lee

                        Kempton Park, East Rand

                          Wors hondjies te koop van more af 8 weke ou met inspuitings en ontwurming

                          R 3 500
                          24 days agogumtree.co.za
                          See more details

                          Shepradors for sale

                          Sasolburg, Northern Free State

                            Goeie môre! Ons het nog 4 baba shepradors oor. Te koop vir R600.00 1 swart reuntjie1 swart tefie2 wit reuntjies Ouderdom van hondjies: 9 weke oud. Kontak my gerus op 072 608 0968view more

                            R 600
                            30+ days agojunkmail.co.za
                            See more details

                            German Shorthaired Pointer

                            Wesselsbron, Wesselsbron

                              German Shorthaired Pointers te koop. 11 Maart 2023 gebore. Sal 29 April gereed wees vir hul nuwe liefdevolle huise (8 wekies). Slegs ernstige kopers wat bekend is met die pointers. Hul is baie aktiewe , liefdevolle honde. Baie oulik met kinders en n goeie familie hond. Baie goeie jag hond. Teeling kom uit...

                              R 3 500
                              30+ days agojunkmail.co.za
                              See more details

                              Opregte Labrador Hondjies te koop

                              North West, North West

                                Opregte swart en chocolate Labrador hondjies te koop. 6 weke oud en sal op 8 weke oud reg wees, klaar ingeent en ontwurm.R2000 tot R3000 vir Swart en Bruin, Reuntjie of Tefies.

                                R 2 000
                                30+ days agojunkmail.co.za
                                See more details

                                Pikgenese puppy\\u0027s for sale.

                                Derby, North West

                                  Ek het 2 x opreggeteelde Pikgenise hondjies te koop. Hulle is is nou 10 weke oud en reg om na hulle nuwe huise te gaan. Kontak my by 0799099129view more of whattsup by 0782015296view more. Hulle het Reed hulle eerste inenting gekry en is ontwurm.

                                  R 1 000
                                  30+ days agojunkmail.co.za
                                  See more details

                                  BOSTON TERRIER HONDJIES TE KOOP:

                                  Pretoria, Gauteng

                                    8 Weke oud. WAARBORG Pragtige Opregte Liefdevolle in puik kondisie Boston Terrier Hondjies gereed om na Baie Liefdevolle Huise te gaan. Ingeent en Ontwurm. Slegs Diere Liefhebbers welkom om te kontak. Fotos op aanvraag. 0827025296view more. Baie Dankie.

                                    R 3 500
                                    30+ days agojunkmail.co.za
                                    See more details

                                    Opregte kortbeen foxterrier hondjies

                                    North West, North West

                                      Opregte kortbeen foxterrier hondjies te koop. 2 Reuntjies en 1 tefie R850. 6 weke oud sal reg wees oor 8 weke om na nuwe huise te gaan. Baie oulike, liefde volle hondjies baie oulik met kinders. Skakel Elaine of whats app vir fotos 066 111 2657view more.

                                      R 850
                                      30+ days agojunkmail.co.za
                                      See more details
                                      first

                                      Page of 

                                      Price
                                      Location
                                      • Gauteng
                                      • North West
                                      • Free State
                                      • Western Cape
                                      • Limpopo
                                      • Northern Cape