huis te huur op plotte te Magaliesmoot
Hoekerf te koop in Strandfontein,hierdie erf kan nie toe gebou word nie. En het 'n diepsee uitsig.Hy is skuinsagter die perde skoen baie goeie erf om te koop om jou droom strandhuis op te bou. Bel my vir meer inligting.
731m Vacant Land For Sale in Louis Rood Hoekerf te koop in Strandfontein,hierdie erf kan nie toe gebou word nie. En het 'n diepsee uitsig.Hy is skuinsagter die perde skoen baie goeie erf om te koop om jou droom strandhuis op te bou. Bel my vir meer inligting.
Kom maak jou kinders groot met die rustigheid van die plaas . Pragtige ruim huis te huur op plaas 30km vanaf Montana. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers , 3 badkamers , studeerkamer , 3 leefareas , pragtige kiaat kombuis met aparte opwas . Daar is ook 'n kuierstoep en 4 motorhuise. Groot grasperke rondom...
Plot tekoop op Beau vallon river estate Maselspoort Bloemfontein 4 slaapkamer 3 badkamer spens, opwas kamer en leef area. Granny flat
Onbeboude erf te koop in Calvinia Erf te koop met pragtige uitsig oor die Hantamberge. Geleë naby Natuurreservaat. Erf grootte: 821 vierkante meters. Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp. Naby Calvinia Hoërskool. Munisipale dienste beskikbaar. Skakel die agent vir besigtiging en meer...
Vir ''n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag.Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en ''n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies:- Woonstelle vanaf R795 000- Huise vanaf R1,295MWees die...
Fraaiuitsig Ruim Erf te KoopRuim erf van 900 m te koop in Fraaiuitsig.Geleë teen n sonnige noordelike helling.Geskik vir die bou van duette.
3.7 hektaar plaas te koop in Klerksdorp area. Skakel agent vir meer inligting.
Twee Eenslaapkamer met een badkamer woonstellel te koop in 'n baie netjiese kompleks.
RUIM 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS TE KOOP IN FRAAIUITSIG R2 625 0000 RUIM EN SONNIG IN VEILIGE AREA. STAPAFSTAND NA WINKELSENTRUM MET ALLE GERIEWE. DIE DUBBEL MOTORHUIS IS VERLENG OM WASGERIEWE TE AKKOMMODEER. DIE WONING HET 3 DAKWAAIERS, ASOOK N 3KW OMSKAKELAAR EN SOLARPANELE. SLEGS 3KM VAN KLEIN BRAKRIVIER SE...
Familie huis te koop in Klawer, 3slaapkamer huis met 2badkamers, Groot kombuis,leefarea,hele huis is gete?l. Huis het buitekamer en ook enkel motorhuis,om hierdie eiendom te besigtig kontak my gerus. Ons help met finansierings aansoeke
Skakel nou vir besigtiging van die huis in die gesogte Kraaibosch Park ontwikkeling gelee na die Ooste vleuel van pragtige George.Die dorp oftewel stad is lank reeds een van die mees gesogte opsies om jou aftrede te beplan en die geleentheid sal momentum gee aan die gedagte.Lewensreg opsies te Kraaibosch...
Woonstel te koop. In Vanderbijlpark. Geleë in CW3, Frikkie Meyer Boulevard. 1 slaapkamer met toegeboude stoep wat as halwe slaapkamer kan dien. Sluit ook toesluit motorhuis in. Prepaid krag. Prys R355000. Kontak Antionette @ 0662493003view more. Levy R1596.79.Is bereid om te onderhandel met die prys.
4.28hk Hoewe in Bainsvlei, Bloemfontein met swembad, sterk boorgat, besproeiing, baie potensiaal HOOF WONING: 2slk Huis met 2 1/2 badkamers / baar/kroeg / 2 x leef area's / eetkamer / pragtige kombuis. Potensiaal vir vergroot. 2DE WONING: 2slk Meenthuis
142 ha met huis en woonstel. Groot store. Was gebruik vir vierkraal en kan weer. 11 boorgate waarvan 7 toegerus is
PLOT EN PLAN TE KOOP IN REEBOK Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei. 2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.
WILDSPLASIE 38ha. Ontwikkelde naweek wildplasie naby Marble Hall te koop! Egte bos jagkamp met net die regte atmosfeer om kop skoon te maak. Gerief van warm water. Netjiese stoor vir al die rondstaan goed. Skakel gerus sodat ons 'n besigtiging kan reel.
3 Slaapkamer woonhuis te koop in Calvinia Eksklusiewe Alleenmandaat3 Slaapkamer woonhuis te koop in die pragtige dorp, Calvinia Noord Kaap.Die woonhuis bied die volgende:3 Slaapkamers. (Al die slaapkamers is toegerus met matte / 2 Slaapkamers met ingeboude kaste)1 Vol Badkamer en "En-Suite" by...
Huis te Koop in TergnietRuim huis naby die strand met 4 slaapkamers en 3 badkamers.n Min moeite tuin.Hier kan na hartelus gekuier word met n leefarea en binne-braai, wat uitloop op n groot stoep.Hierdie is voorwaar n lieflike huis om in te woon, en vir vakansies.
1 Slaapkamer oopplan Studente woonstel te Koop. Die woonstel bied 'n lekker ruim sitkamer oopplan kombuis, naby aan Spar en ander Winkelsentrums Kontak my vir besigtiging