3 Slaapkamer in 'n rustige goeie area in Klawer. Langs Laerskool. Met 2 vol badkamers. Slaapkamers is ruim. Hoofslaapkamer het 'n groot ingeboude hangkas en en suite badkamer. Groot oopplan kombuis/sitkamer met 'n log kroeg. Groot stoep met braai wat toegemaak is met vollengte diefweringhekke. Erf grootte...
HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 3 SLAAPKAMERS 2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS, SOWEL AS TEELS EN LAMINEER VLOERE LIEFLIKE KOMBUIS MET INGEBOUDE...
Vir ''n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag.Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en ''n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies:- Woonstelle vanaf R795 000- Huise vanaf R1,295MWees die...
Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is gele in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893...
Hierdie eiendom is 'n baie goeie beleging as jy na 'n eiendom soek wat vir jou 'n huurinkomste kan gee.Die Wooning bestaan uit 4 eenhede1ste Eenheid bestaan uit 2slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis.2de Eenheid bestaan uit 3slaapkamers,2badkamers,leefarea met kombuis3de Eenheid bestuun uit...
Netjiese ruim eiendom geleé op ''n groot 1844vkm hoekerf nou te koop in die stil rustige plattelandse dorpie van Albertinia!Hierdie ruim ou juweel bestaan uit ''n lieflike ingangsportaal, ''n bree gang met houtvloere, 5 ruim slaapkamers (met 1 kamer ideaal geskik as kantoor/studeerkamer met sy eie glasdeur...
OM TE BESIGTIG, KONTAK MARLENE 27 76 792 6196view morePELLISSIER, BLOEMFONTEINRuim Huis 1slp Woonstel 1 Bachelor woonstel TE KOOP PRYS : R2 320 000.00RUIM GESINSHUIS MET 2 WOONSTELLE TE KOOPHierdie ruim huis het baie om te bied vir n groot gesin, met 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan sitkamer/kombis en...
BELEGGINGSGELEENTHEID- VERDIEN ONMIDDELIK 10% OP U BELEGGING - ERF ONTWIKKEL MET VIER WOONSTELLE DAAROPIdeale geleentheid vir beleggers wat op soek is na 'n bruto opbrengs op kapitaal van meer as 10%. Erf is volledig ontwikkel in 4 woonstelle wat elkeen verhuur word. 4 x 1 slaapkamer woonstelle. Elkeen met...
Absoluut n pragtige 5 slaapkamer huis met 3 woonstelle en asemrowende riviertoegang.Hierdie ruim 5 slaapkamer (met elk sy eie aircorn) huis bied 3 groot badkamers waarvan 1 En Suite is, Gesellige kombuis met vol ingeboude kaste en ingeboude tafel en n eiland in die middel wat die kombuis net meer gemaklik...
Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is geleë in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893...
HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS OP DUBBELE ERF MET 2 WOONSTELLE ASOOK 'N TANDARTS PRAKTYK MET VASTE HUURDERS EN 'N GOEIE MAANDELIKSE HUUR INKOMSTE HOOF HUIS BESTAAN UIT: 4 SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE 3 BADKAMERS KOMBUIS SITKAMER MET KAGGEL EETKAMER MET INGEBOUDE KASTE INGANGS PORTAAL KANTOOR 1...
Woonstelle te koop in VREDENDAL! 4 Woonstelle te koop in Vredendal!!!! Loop afstand van albei skole af.Hierdie eiendom kan maklik weer omskep word in 3 slaapkamer huis met 2 woonstelle of jy kan hom netso hou en 'n goeie huurinkomste verdien baie goeie koop met ons behuisings probleme tans in...
4 Woonstelle te koop in Vredendal!!!! Loop afstand van albei skole af. Hierdie eiendom kan maklik weer omskep word in 3 slaapkamer huis met 2 woonstelle of jy kan hom netso hou en 'n goeie huurinkomste verdien baie goeie koop met ons behuisings probleme tans in Vredendal. Woonstel 1: Oopplan kombuis met...
2 x gesamentlke woonstel te Koop in.Niewoudsville Huis Toekoms.. Altwee woonstelle word verkoop as een. Elke woonstel het sy eie Tietelakte.. Woonstelle is verbind aan mekaarR450 0000787676776
Similar listings you may like:
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
Te koop-Hoof straat AlbertiniaTe Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droomTwee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia.Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding is...
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Kleinhoewe te koop
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18...
Page 1 of 18
Next Page