RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP - WOLMARANSSTAD HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET LEKKER GROOT ERF BESTAAN UIT DIE VOLGENDE INGANGS PORTAAL SITKAMER / TV KAMER MET DAKWAAIER VERTREK WAT GEBRUIK KAN WORD AS KANTOOR / STUDEER KAMER 3 SLAAPKAMERS MET MATTE UITGEL EN INGEBOUDE KASTE RUIM KOMBUIS UITGEL MET...
RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP - WOLMARANSSTAD GOEIE BESIGHEIDS GELEENTHEID HIERDIE RUIM 4 SLAAPKAMER HUIS IS OP DUBBELE ERF MET 2 WOONSTELLE ASOOK 'N TANDARTS PRAKTYK MET VASTE HUURDERS EN 'N GOEIE MAANDELIKSE HUUR INKOMSTE HOOF HUIS BESTAAN UIT: 4 SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE 3 BADKAMERS KOMBUIS...
Pragtige 4 of 5 Slaapkamer huis te koop naby Laerskool Vredendal. Hierdie groot huis is stap afstand vanaf die laerskool. Hy het alles wat jy benodig net vir intrek. Die huis bestaan uit die volgende: 5 slaapkamers( Die 5de slaapkamer kan as 'n studeerkamer ook gebruik word.) 4slaapkamers met ingeboude...
RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP - WOLMARANSSTAD HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS HET 'N INKOMSTE POTENSIAAL MET DIE WOONSTEL OP DIE ERF EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE SITKAMER / TV KAMER / EETKAMER - OOPPLAN KOMBUIS OPWAS 3 SLAAPKAMERS HOOF SLAAPKAMER HET INGEBOUDE KAS EN LOSSTAANDE KAS ASOOK 'N EN-SUITE...
RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET TWEE WOONSTELLE TE KOOP - WOLMARANSSTAD HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 3 SLAAPKAMERS 2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE...
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
Lieflike 4 slpk huis te koop vir R995,000, in die hartjie van die Bosveld . Huis is gelee in pragtige deel van Leeupoort. Lekker stil areaDit is n 4 slkp huis met loft bo, teel vloereTwee kamers het ook 2 ensuite badkamers, 1 badkamer met bad wasbak en toilet en ander badkamer met stort toilet en wasbak,...
21ha Plasie te koop in Mookgophong
Prys drasties verlaag. Eienaar verplaas. KOOP DIREK VANAF EIENAAR. GEEN KOMMISSIE BETROKKE VIR R120 000 Lieflike erf in die beste deel van Leeupoort, Uitbreiding 5. Erf 928. Die erfbelasting is R162.00 per maand. Die erf laat hom toe om 'n noordfront huis op te bou. op Leeupoort is 'n paar kranige bouers...
Hierdie oulike plekkie word verkoop vir net R825 000 met meubels maar sonder linne en elektroniese toerusting. Hier kan 6 gaste slaap . 2 slpk met koningingrootte beddens elk en 1 staan waaier. sitkamer met 2 stapelbeddens vir kinders, 1 badkamer met stort en bad en toilet. Die 2 de badkamer buite bestaan...
Leeupoort 3 slpk huis te huur ongemeubileerd nab Koedoeskop Limpopo. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - NoPrice - R6500Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 0Carports - 2Available From -...
Kontak of whatsapp sarel vir meer inligting en foto's 064 662 8221view more
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
Koop direk by eienaar !. die huis staan 3 jaarHierdie huis is in die beste deel van Leeupoort, uitbreiding 5. In 'n stil area van Leeupoort gelee.Lieflike 3 slkpk siersteen huis met teeldak en groot afdak met sementblad. Teels deur die hele huis en baie kaste. Met aparte woonkamer met besemkas. 2...
Hierdie 2 slaapkamer is gelee in Die Oog aftree landgoed. Die gewilde Oog vakansie oord wat in n aftree landgoed omskep is. Dit is gelee by 'n natuurlike mineraalbron, in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie. Met sy natuurlike...
ℕ ℍ ℍ ℙ in Naboomspruit, ook bekend as MookgophongR 4 400pmKenmerke:- 2 Slaapkamer- 2 Badkamer- Oopplan Kombuis- Ooplan Leef areas- Gemeubileerd- Water INGESLUIT by die huur- Vooraf betaalde Krag Meter- Dubbel Toesluit Motorhuis- MotorparkeringLink: 27 62 878 5471view more .zaview email...
Daar is 5 slaapkamers, 6 badkamers, 105m2 lapa met kombuis, tv-area, stoep en afdak met jacuzzi. Ook 'n Boma. Dubbel garage dubbel afdak. Common property behels 'n swembad-area, groot grasperk, snoepie, onthaalsaal, klim en klouter vir kids en natuurlik die diere...Kameelperde, Zebra's, rooibokke, Kudus,...
Woonstel vir enkelpersoon te huur. W&L ingesluit. Geen diere. Ooststr
WILDSPLASIE 38ha. Ontwikkelde naweek wildplasie naby Marble Hall te koop! Egte bos jagkamp met net die regte atmosfeer om kop skoon te maak. Gerief van warm water. Netjiese stoor vir al die rondstaan goed. Skakel gerus sodat ons 'n besigtiging kan reel.
DADELIK BESKIKBAAR Lieflike 2 slaapkamer huis, te huur vir R6,500 per maand. Water en ligte ingesluit asook Premium Dstv . Die huis front noord en het mooi uitkyk op die berg. Die huis is ten volle gemeubileerd , linne word verskaf.asook Alle breekgoed . Daar is gastoof en gieser.Daar is n klein tuintjie...
Oopplan eenmanwoonstel vir enkelpersoon te huur. W&L ingesluit. Veilige parkering. Geen diere. Ooststr. Kontak Esther 0829639239view more
Twee slaapkamer woonstel op Plot te huur. Verby Silikon Myn, 12km vanaf Peter Mokoba Stadion. Vullisverwydering en water ingesluit, pre-paid krag. ASB GEEN GROOT HONDE. Deposito betaalbaar. Skakel my gerus op 0766415774view more
Netjiese 2 Slaapkamer huis te koop in Naboomspruit Hierdie gerieflike huis het twee slaapkamers met een vol badkamer en 'n aparte gaste toilet. Ruim slaapkamers met ingeboude kaste. Oop plan sit en eet kamer gedeelte. Goed beplande kombuis met baie ingeboude kaste. Spasie vir wasmasjien in motorhuis....
20ha Plot te koop Naboomspruit Pragtige plot met 'n gerieflike 2 slaap kamer huis swembad en 'n lapa, erf is omhein. Plaas is vol omhein met Wildsheining. 2 slaapkamers met 2 badkamers. Oop plan leef area met deur wat uitgaan op die stoep. 6x10m staal stoor 3 ha droee lande. (ontbos daar is ook spasie vir...