Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18...
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei.2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.# Parking: 1Rates And Taxes: 600Levies: 600Property Reference #:...
Touwsrivier plaas te koop.Grootte 2 611ha Dit is 'n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met 'n pad oor die bestaande eienaar se grond.Hierdie plaas is baie afgesonder, in 'n pragtige omgewing met berge,klowe en waterstroompies.Tipiese karooveld met kleinwild wat vry rondloop....
Is veiligheid in die pragtigste natuur met oorvloedige helder skoon water en blou lug vir jou belangrik? Ons plaas voldoen sonder twyfel daaraan! Die grootte is 227 hektaar wat uit twee dele bestaan ( elke deel met eie transportakte ) met 19 hektaar bougrond tans onder gravitasie besproeiing dmv 'n goed...
Huis te koop in makwassie
Selling due to personal family issues. Painted and Upgraded property over the past 2 months.Some furniture included in price
Pragtige plaas in Clarens Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is 'n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Absoluut n pragtige 5 slaapkamer huis met 3 woonstelle en asemrowende riviertoegang.Hierdie ruim 5 slaapkamer (met elk sy eie aircorn) huis bied 3 groot badkamers waarvan 1 En Suite is, Gesellige kombuis met vol ingeboude kaste en ingeboude tafel en n eiland in die middel wat die kombuis net meer gemaklik...
Groot 3 slaapkamer huis met Granny flat te koop in Trompsburg, Goedgelee, naby n skole, winkelsentrum, dokter en hospitaal3 Slaapkamers elk met en-suite badkamer (toilet, shower & wasbak) - Sitkamer, eetkamer , kombuis, kantoor.- Groot opwaskamer - Dubbel Garage- Groot tuin (dubbel erf met vrugtebome) wat...
Familie woning te koop in Lichtenburg.
21ha Plasie te koop in Mookgophong
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe.Veilige eiendomNaby die strand en winkelsKan maklik verhuur wordWaterverbruik , geboue- onderhoud en...
Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Lieflike 4 slpk huis te koop vir R995,000, in die hartjie van die Bosveld . Huis is gelee in pragtige deel van Leeupoort. Lekker stil areaDit is n 4 slkp huis met loft bo, teel vloereTwee kamers het ook 2 ensuite badkamers, 1 badkamer met bad wasbak en toilet en ander badkamer met stort toilet en wasbak,...
Prys drasties verlaag. Eienaar verplaas. KOOP DIREK VANAF EIENAAR. GEEN KOMMISSIE BETROKKE VIR R120 000 Lieflike erf in die beste deel van Leeupoort, Uitbreiding 5. Erf 928. Die erfbelasting is R162.00 per maand. Die erf laat hom toe om 'n noordfront huis op te bou. op Leeupoort is 'n paar kranige bouers...
Meenthuis te huur: 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, oopplan Sit/ Eetkamer area. Enkel toesluit motorhuis plus skadunet afdak, onderdak stoep en klein tuin. Let wel, ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie. Goeie sekuriteits kompleks in Montana loop afstand van hoërskool, hospitaal en winkel...
GESINSWONING IN AANBOU OP N PLAT ERF.HIERDIE DUETE IS NABY DIE WINKELSENTRUM EN DIE STRAND.GERIEFLIK GELEE OP N STRAATHOEK VIR MAKSIMUM PRIVAATHEID VIR ELKE EENHEID.KIES JOU EIE KLEURSKEMA TOV TEELS EN INGEBOUDE KASTE.ALLE OORDRAGKOSTES INGESLUIT.VEILIGE WOONBUURT.# Parking: 2Rates And Taxes: 800Property...