2 BEDROOM RONDAVEL IN RETIREMENT VILLAGE! The ideal retirement place in the Bushveld for people 50 years and older. Entry level unit at DIE OOG with building plans to expand. The living area and kitchen have wooden cabinets inside. The house is bred except for the 2 bedrooms which have carpets inside....
3 SLAAPKAMERHUIS IN REEBOK TE KOOP LIEFLIKE RUIM GESINSWONING MET UITSIG NA DIE BERGE. FRONT NOORD EN IS LEKKER SONNIG. HET PRAGTIGE HOUT BINNEDEURE. DIE KOMBUIS HET ALLES VIR DIE MOEDER. BAIE GOEIE WAARDE VIR GELD. SONNIG NABY DIE WINKELSENTRUM EN STRAND. MAKLIKE TOEGANG TOT DIE N2 NA MOSSELBAAI EN GEORGE
GRONDVLOER WOONSTEL IN REEBOK TE KOOP 2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word...
Ervaar die essensie van aftrede in die skilderagtige Bergvallei-aftreelandgoed met hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis met 'n enkel motorafdak. Hierdie huis is in die hartjie van Bergvallei gele?, 'n goed toegeruste kombuis en 'n rustige slaapkamer met 'n privaat badkamer. Die enkelmotorafdak...
Omhels aftrede wat op sy beste in die skilderagtige Bergvallei Aftreelandgoed woon. Ontdek die bekoring en rustigheid van hierdie 2 slaapkamer, 1 badkamer woonstel met 'n heerlike uitsig oor die natuurpark. Hierdie goed ingerigte woonstel beskik oor 'n ruim leefarea, 'n moderne kombuis en gemaklike...
BEAUTIFUL! 3 BEDROOM, 3 BATHROOM FAMILY HOME BEAUTIFUL - 3 Bedroom / 3 Bathroom / 1 Garage - Family Home - For Sale in Modimolle A Beautiful Spaciously Laid Out Family Home with Ample Accommodation on a Substantial Well-Sized Stand. The Perfect Hostess ... With an Abundance of Space to Entertain...
This home is situated directly opposite Hirozon View Primary, ideal should you have kids attending the school, or if you were looking for a home where you can possibly generate income from, after school care, swimming classes or extra classes. Upon entering te home you step inro the modern open plan...
RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET TWEE WOONSTELLE TE KOOP - WOLMARANSSTAD HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET 2 BADKAMERS EN BAIE EKSTRA'S IS 'N MOET SIEN WAT JOU HART EN SIEL SAL LAAT RUS, DIT BESTAAN UIT DIE VOLGENDE 3 SLAAPKAMERS 2 BADKAMERS - HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE...
Uiters netjiese en stewig geboude stoor,op n 848 vkm erf in Vanderkloof. Die stoor is 300 vkm onderdak. DIE STOOR HET 'N 50 VKM ONDERDAK SPASIE WAT TOEGEBOU MOET WORD OM N WOONEENHEID TE VORM. BINNE IN STOOR: Toilet met wasbak....
Ontsnap na 'n toevlugsoord van rustigheid by Bergvallei Aftreelandgoed, waar aftrede lewe herdefinieer word. Stap in by hierdie bekoorlike woonstel met 1 slaapkamers en 1 badkamer wat spog met skilderagtige uitsigte oor die natuurpark, wat 'n rustige toevlugsoord bied vir jou goue jare. Verlustig jou in...
3 SLAAPKAMER HUIS IN REEBOK TE KOOP Stewig en netjies onderhou in stil gedeelte van Reebok. Benewens die buitebraai, is hier ook n ingeboude gasbraai in die woning. Gelee naby die winkels asook met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en die George Lughawe. En die strand is so 2km naby. Solargekoppelde...
STEWIGE 3 SLAAPKAMER TE KOOP IN FRAAIUITSIG R2.8M Gerieflike gesinswoning ook met 2 badkamers , oopplan kombuis/leefarea, en dubbel motorhuis. Hier is ook n reenwater tenk en n wendy huis. Die erf is lekker privaat, omhein en het n geslote hek. Mooi uitsig na die vallei , naby die winkels en KleinBrak se...
THIS 4 BEDROOM 3 BATHROOM HOME IS BUILT FOR YOU! Offering a large swimming pool and a covered Lapa/Garage for all those summer needs. 10 000L JoJo Tank and manual sprinkler system. 2 Car garage with an automatic door. Large family Tv room and a sitting room, comfy kitchen and a dining area. 2 large...
Hierdie uitsonderlike 2 slaapkamer woonstel is stap afstand van NWU kampus. Albei kamers asook die sitkamer kry noorde son. Die woonstel het n volledige badkamer. Die kombuis is toegerus met netjiese kaste en graniet blaaie. Daar is plek vir n wasmasjien in die woonstel. Skuifdeure maak oop op n ruim...
Situated in the beautiful Eldo Manor Estate. Eldo Manor is a stunning security estate located in Centurion in Gauteng.This beautiful, newly renovated, modern house is a true gem. It is for the one searching for stylish and modern living and the house is double story. There is ample space for you and your...
Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is gele in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893...
Huis By die Oog Aftree Landgoed tekoop Groot ruim huis baie netjies en modern met al die ekstras! 3 Slaap kamers met 2 badkamers Kamers met laminated vloere 2 de slaap kamer het skuifdeur wat uitloop op die balkon met n privaat stoep, muskiet gaas voor aldie vensters en deure. Hoofslaap kamer met en- suit...