Pragtige opregte worshondjies vir goeie huise beskikbaar teen 16 Mei. Sal ingeënt en ontwurm wees. 1 chocolate tefie, 2 chocolate reuntjies en 1 chocolate dapple reuntjie nog beskikbaar. Chocolate worsies is R3 500 en dapple R4 500. Whatsapp vir meer inligting.
9 Beeshondjies te koop. Gebore 16 Maart 2024. Sal ingeent en ontwurm wees voor hul na hul nuwe huis gaan. Beskikbaar vanaf 11 Mei 2024.5 reuntjies en 4 tefies.WhatsApp gerus vir meer inligting en fotos.Charlene072 830 0956view more
Boston terrier te koop 1 reuntjie 8 weke oud ingeent en ontwurm
Pragtige labrador tefie te koop.. 6 weke oud.. gebore op 13-02-2024 en sal op 8 weke oud gereed wees.. enting en ontwurming op datum.. ondersoek gedoen deur veearts.. vir meer inligting en fotos kontak my gerus.. 0825477816view more
Oregte kortbeen Jack Russel hondjies te koop. 5 Reuntjies vir R1300 elk. Nie ontwurm of ingeënt nie. Sinoville area, Pretoria.
Opregte kort been jack russel hondjies te koop. 5 Reuntjies @ R1300 elk. Nie ontwurm of ingeënt nie. Gebore 10 Februarie. Sinoville area. Whatsapp Dorette 082 309 4643view more
* pointer hondjies te koop* 6 weke oud ontwurming en inentings op datum R3150 per teef en R3650 per reun hulle moet nog hulle boekies kry 2 reun en 2 teefies Cullinan area S0286 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Do you need a companion for youself, children or a working dog? Beautiful adorable puppies available from a farm. Puppies getting a lot of attention from birth. Mom - black and white Dad - tri colour out of red collies with blue eye genes Already Vet checked and dewormed Puppies available at 8 weeks to...
6 Australiaanse beeshondjies gebore 6 April 2024. Sal oor 8 weke gereed wees met ente en ontwurmings gedoen. 3 reuns en 3 tefies beskikbaar.Kom uit werkende bloedlyne wat gewoond is aan daaglikse bees werk.*foto van die pa wat beeswerk is saam op fotos...maar hy is nie te koop nie.6 Australian Cattle Dogs,...
Worshondjies/dachshunds for sale..born on 3 February 2024 and will be ready at min age of 8 weeks old..dewormed and vaccinated
Wors hondjies te koop 700 elk 1 mannetjie een wyfie
Pragtigel Jack Russell x worshond babas te koop. Ingeent en ontwurm. Kontak of whats ap 082 467 8037
Opregte chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 6 weke oud.. gebore op 15-02-2024 en sal op 8 weke oud reg wees.. eerste enting en ontwurming is gedoen.. hulle is gemicro chip en hulle is ondersoek deur n veearts.. hulle is reg vir nuwe huise.. kontak my gerus 0825477816view more
2 x beeshond tefies te koop. Pers bandjie- half swart gesig Bruin bandjie- volle swart gesig Res is klaar verkoop. 6 weke oud. Eerste enting en ontwurming gedoen. R3500 Swellendam Wes Kaap
Pragtige, opregte worshondjies te koop. 2 verskillende werpsels gebore 5 Maart en 16 Maart. Word elke 2 weke ontwurm, 6 weke spuit by veearts. Sal op 8 weke oud gereed weesBothaville, Vrystaat.Elmari 0827707060view moreRed tefie R25002 swart en tan reuntjies (pie carrier) R1800 elk
Whippet teef te koop. Sy is nou 9maande oud. Baie liefdevol en gehoorsaam.Spuite als is op datum. Kontak 064 937 1977 vir meer inligting.
Pragtige Weiimaraner reuntjie te koop. Die laaste 1 wat oor is van die werpsel. Hy is nou 3 maande oud. Energieke honde, baie geheg aan hulle families en goed met kinders. Lief vir water en baie slim honde. Hy kan saam met jou gaan jag, op staptogte gaan, of saam met jou draf op die strand.Vet checked and...
Toypom baba 8 weke oud, te koop.
Pragtige, opregte Border Collie puppies te koop. Reeds ingeënt en ontwurm. Gereed om na hulle nuwe huise te gaan op 8 weke, 12 Maart 2024. Kontak my gerus vir enige navrae of belangstelling.
Opregte Swart Labrador hondjies te koop. Slegs reuntjies. R3500 elk. Reeds ingeent en ontwurm(veearts kaart) Gebore 13/1/2024 gereed om te gaan op 8 weke. Skakel of Whatsapp Fritz 0761532761
Pragtige Boston Terriër-puppies te koop!Prys sluit in: Eerste inspuiting X3 ontwurming Veeartskaart PuppypakketGeen puppy sal huis toe gaan sonder hul inspuitings nie.Klaar om 2 dae na 8 weke oud te gaan.Werpsel 1: Gebore 23 JanuarieWerpsel 2: Gebore 25 JanuarieKontak asseblief Pawsome Bostons by +27 (64)...
Die klein bolletjie wol is die 4 de Desember gebore, en op soek na n goeie huis. Baie soet hondjie en baie liefde vol. Aflewering kan na sekere dele van Gauteng, Klerksdorp, Potch, Kimberley en Douglas gereel word. Kontak my gerus
Shih Tzu reuntjie 8weke oud. Reeds 1ste spuit en gereeld ontwurm.Shih Tzu reuntjie te koop. More details:Intention - For SalePrice - 3000.0Region - North WestCity and Suburb - Klerksdorp
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Page 1 of 6
Next Page