Tue Apr 23 2024 11:30:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

puppies for sal

Listings from junkmail.co.za, gumtree.co.za and 2 more

3 Pictures
Jack Russel hondjies beskikbaar 3 Tefies
New

Jack Russel hondjies beskikbaar 3 Tefies

Pretoria, Gauteng

    Jack Russel hondjies beskikbaar 3 Tefies6 weke oud en sal op 8 weke oud reg wees.Doornpoort Area

    R 750
    11 hours agojunkmail.co.za
    See more details
    3 Pictures
    Boston Terrier Puppies

    Boston Terrier Puppies

    Pretoria West, Pretoria

      Oulike Boston Terrier babas beskikbaar in Pretoria. (Vervoer na ander dorpe teen ekstra koste)Boston Terriers3 Reuntjies 1Tefie Gebore: 27 Maart 2024Gereed: 27 Mei 2024Alle babas sal gereed wees met die volgende : ️ Vaccinated ️ Dewormed ️ Vet checkKontak Cherise Bornman : 0678555297view moreLily's Boston...

      R 4 000
      3 days agojunkmail.co.za
      See more details
      6 Pictures
      Opregte worshondjies te koop

      Opregte worshondjies te koop

      Bloemfontein, Free State

        Pragtige opregte worshondjies vir goeie huise beskikbaar teen 16 Mei. Sal ingeënt en ontwurm wees. 1 chocolate tefie, 2 chocolate reuntjies en 1 chocolate dapple reuntjie nog beskikbaar. Chocolate worsies is R3 500 en dapple R4 500. Whatsapp vir meer inligting.

        R 3 500
        5 days agogumtree.co.za
        See more details
        7 Pictures
        Yorksire puppies

        Yorksire puppies

        Brakpan, Brakpan

          Pragtige 8 weke oue yorkies,amper reg vir hulle nuwe huisies ,sal eerste inspuitings en ontwurming doen die 20ste 4 Wyfies en 1 Reuntjie ( met goue strikkie) 063 430 7596view moreCity and Suburb - Brakpan

          R 2 500
          13 days agojunkmail.co.za
          See more details
          8 Pictures
          Yorkshire terriers

          Yorkshire terriers

          Central Karoo, Western Cape

            Ons is 4 pragtige babatjies wat ons nuwe huisies soek. Ons is 1 traditional reuntjie, 1brindel reuntjie, 1 coal black reuntjie en dan ons sable sussie. Ouma gaan ons laat inspuit en registreer by Sacbr. Sy is self by hulle registreer so daar word mooi na ons gekyk. Daar sal n holding fee wees as julle my....

            R 3 000
            3 days agogumtree.co.za
            See more details
            7 Pictures
            Yorkshire terriers

            Yorkshire terriers

            Central Karoo, Western Cape

              Ons is 4 kindertjies wat ons fur ever huisie soek. Ouma kyk baie mooi na ons so wil graag n liefde volle pappa of mamma he. Ons is 1 Coal black reuntjie, 1 coal black teefie,1choclate tefie, 1 coal black reuntjie. As jy my bespreek sal daar n holding fee wees. Net om te verseker ek is joune. Daar mag nie...

              R 3 000
              3 days agogumtree.co.za
              See more details
              11 Pictures
              Beeshondjies te koop

              Beeshondjies te koop

              Mooi River, Kzn Midlands

                9 Beeshondjies te koop. Gebore 16 Maart 2024. Sal ingeent en ontwurm wees voor hul na hul nuwe huis gaan. Beskikbaar vanaf 11 Mei 2024.5 reuntjies en 4 tefies.WhatsApp gerus vir meer inligting en fotos.Charlene072 830 0956view more

                R 3 000
                10 days agojunkmail.co.za
                See more details
                7 Pictures
                Australiaanse Beeshondjies/Australian Cattle Dogs

                Australiaanse Beeshondjies/Australian Cattle Dogs

                North West, North West

                  6 Australiaanse beeshondjies gebore 6 April 2024. Sal oor 8 weke gereed wees met ente en ontwurmings gedoen. 3 reuns en 3 tefies beskikbaar.Kom uit werkende bloedlyne wat gewoond is aan daaglikse bees werk.*foto van die pa wat beeswerk is saam op fotos...maar hy is nie te koop nie.6 Australian Cattle Dogs,...

                  R 2 500
                  11 days agojunkmail.co.za
                  See more details
                  5 Pictures
                  Boston terrier

                  Boston terrier

                  Pretoria West, Pretoria

                    Pragtigr boston terrier reuntjies beskikbaar ingespuit en ontwurm met vet kaart ma en pa opreg pa is bruin kleur skaars tiepe gebore 27/02/2024 sal op 8 weke oud reg wees beste famielie hond ek kom met alle diere oor die weg mooiste persoonlikheid

                    R 3 500
                    23 days agojunkmail.co.za
                    See more details
                    9 Pictures
                    Opregte labrador hondjie te koop

                    Opregte labrador hondjie te koop

                    Cullinan, Pretoria Far East

                      Pragtige labrador tefie te koop.. 6 weke oud.. gebore op 13-02-2024 en sal op 8 weke oud gereed wees.. enting en ontwurming op datum.. ondersoek gedoen deur veearts.. vir meer inligting en fotos kontak my gerus.. 0825477816view more

                      R 3 500
                      25 days agojunkmail.co.za
                      See more details
                      8 Pictures
                      Opregte chocolate labrador hondjies

                      Opregte chocolate labrador hondjies

                      Cullinan, Pretoria Far East

                        Opregte chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 6 weke oud.. gebore op 15-02-2024 en sal op 8 weke oud reg wees.. eerste enting en ontwurming is gedoen.. hulle is gemicro chip en hulle is ondersoek deur n veearts.. hulle is reg vir nuwe huise.. kontak my gerus 0825477816view more

                        R 7 000
                        25 days agojunkmail.co.za
                        See more details
                        4 Pictures
                        Yorkie

                        Yorkie

                        Pretoria North, Northern Pretoria

                          3 x Pragtige gesonde Yorkie babatjies 2 x tefies R4500 elk, 1 x reuntjie R3500 hulle is gebore 14 Feb'24 en sal op 8 weke oud gereed wees vir hul nuwe lieftevolle huise, hulle is ontwurm en hul spuite gehad. Kontak 072 212 2716view more op what's app vir meer inligting, (Noorde van Pretoria)

                          R 4 500
                          25 days agojunkmail.co.za
                          See more details
                          5 Pictures
                          Pragtige, opregte worshondies. 2 werpsels

                          Pragtige, opregte worshondies. 2 werpsels

                          Bothaville, Bothaville

                            Pragtige, opregte worshondjies te koop. 2 verskillende werpsels gebore 5 Maart en 16 Maart. Word elke 2 weke ontwurm, 6 weke spuit by veearts. Sal op 8 weke oud gereed weesBothaville, Vrystaat.Elmari 0827707060view moreRed tefie R25002 swart en tan reuntjies (pie carrier) R1800 elk

                            R 2 000
                            30 days agojunkmail.co.za
                            See more details
                            3 Pictures
                            Worshondjies

                            Worshondjies

                            Kempton Park, East Rand

                              Worshondjies 6 weke oud slegs seuntjies, sal op 8 weke oud gereed wees, het 1ste inspuiting en ontwurming gehad

                              R 3 000
                              R 3 50014%
                              30+ days agojunkmail.co.za
                              See more details
                              13 Pictures
                              Boston terrier

                              Boston terrier

                              Pretoria West, Pretoria

                                Op regte boston terrier babas baie oulik n familie hondjie wonderlik met kinders gebore 12 februarie sal op 8 weke oud reg wees. ingespuit en ontwurm met vet kaart mooiste persoonlikheid eks da vir enige vrae kontak my gerus pappa en mamma is hier vir viewing pappa is die bruin boston

                                R 3 800
                                30+ days agojunkmail.co.za
                                See more details
                                12 Pictures
                                Pragtige Pointeraner Tefie tekoop

                                Pragtige Pointeraner Tefie tekoop

                                Benoni Ah, Benoni

                                  Kruising tussen Weimaraner en Duitse Korthaar Pointer. Pragtige honde en is n' baie bekende ras in Amerika en Kananda. Hulle het eienskappe van beide rasse. Die Pa is n' Weimaraner en die Ma n' GSP. Familiehonde en is lief vir kinders. Lewendig en baie lief om in water te speel en te swem. Sy kan jou...

                                  R 1 750
                                  30+ days agogumtree.co.za
                                  See more details
                                  12 Pictures
                                  Pragtige Pointeraner Hondjies Tekoop

                                  Pragtige Pointeraner Hondjies Tekoop

                                  Benoni Ah, Benoni

                                    Kruising tussen Weimaraner en Duitse Korthaar Pointer. Pragtige honde en is n' baie bekende ras in Amerika en Kananda. Hulle het eienskappe van beide rasse. Die Pa is n' Weimaraner en die Ma n' GSP. Familiehonde en is lief vir kinders. Lewendig en baie lief om in water te speel en te swem. Hulle kan jou...

                                    R 2 000
                                    30+ days agogumtree.co.za
                                    See more details
                                    10 Pictures
                                    Pure Breed Boston terrier puppies

                                    Pure Breed Boston terrier puppies

                                    Pretoria, Gauteng

                                      Pragtige Boston Terriër-puppies te koop!Prys sluit in: Eerste inspuiting X3 ontwurming Veeartskaart PuppypakketGeen puppy sal huis toe gaan sonder hul inspuitings nie.Klaar om 2 dae na 8 weke oud te gaan.Werpsel 1: Gebore 23 JanuarieWerpsel 2: Gebore 25 JanuarieKontak asseblief Pawsome Bostons by +27 (64)...

                                      R 4 500
                                      30+ days agogumtree.co.za
                                      See more details
                                      4 Pictures
                                      Boston terrier

                                      Boston terrier

                                      Pretoria, Gauteng

                                        Op soek na n nuwe aanwins vir jou gesin? Ons het 2 reun Boston Terriërs en 2 teef Boston Terriërs beskikbaar vir goeie huise. Hierdie baba s is nie net liefdevol grootgemaak nie, maar ook goed gesosialiseer, gereed vir hul nuwe avonture. Hulle sal op 18 Maart 8 weke oud wees en gereed wees vir hul nuwe...

                                        R 4 200
                                        30+ days agogumtree.co.za
                                        See more details
                                        5 Pictures
                                        Weimeraner Puppies for sal

                                        Weimeraner Puppies for sal

                                        Lichtenburg, North West

                                          Weimeraner puppies for sale. Born 31 December 2023 and will be ready at min age of 8 weeks old. Price includes first vaccination.

                                          R 3 000
                                          30+ days agojunkmail.co.za
                                          See more details
                                          View Photos
                                          Labrador cross miniature pincher

                                          Labrador cross miniature pincher

                                          Eden, George

                                            I have Labrador cross miniature pincher puppies for sal R500 each. George Western Cape

                                            R 500
                                            30+ days agogumtree.co.za
                                            See more details
                                            5 Pictures
                                            Boston terrier puppies

                                            Boston terrier puppies

                                            Pretoria, Gauteng

                                              Boston terrier babas beskikbaar. Gebore 12 Desember 2023 en sal op 8 weke oud reg wees. Ingeent en ontwurm met sertifikaat. Gereed om te gaan. Opreg geteel. Kontak Catrien 0835143406view more.

                                              R 3 500
                                              30+ days agojunkmail.co.za
                                              See more details
                                              3 Pictures
                                              Chinese Chrested Powder puff puppies. Dewormed and ingeënt. 6 weke oud

                                              Chinese Chrested Powder puff puppies. Dewormed and ingeënt. 6 weke oud

                                              North West, North West

                                                Beautiful puppies6 weeks old en sal op 8 weke oud reg wees.

                                                R 2 000
                                                30+ days agojunkmail.co.za
                                                See more details
                                                3 Pictures
                                                Opregte pekingese woefies

                                                Opregte pekingese woefies

                                                Bloemfontein, Free State

                                                  Sal Gereed vir nuwe huise op 8 weke oud weesIngespuit en ontwurm Speel en eet6weke

                                                  R 3 000
                                                  30+ days agojunkmail.co.za
                                                  See more details

                                                  Page of 

                                                  Next Page
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Gauteng
                                                  • North West
                                                  • Free State
                                                  • Western Cape
                                                  • Mpumalanga
                                                  • Limpopo
                                                  • Kwazulu Natal
                                                  • Northern Cape