Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

pragtige

Listings from junkmail.co.za, gumtree.co.za and 2 more

2 Pictures
Billy biro reuntjie

Billy biro reuntjie

    Billy is my naam ek is n pragtige biro seuntjie klaar 10 wekies jonk ( gebore 02/10/2023 ) en reg om te verhuis my ouma se ek kom saam n geskenkpakkie ( kombersie , bandtjie , speelding,kossies, kosbakkie, teddy) 2 x gespuit 5 x ontwurm en ook registreer by sacbr ek is woonagtig in Carletonville vir navra...

    R 3 000
    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    View Photos
    Pragtige Maltese Poedeltjies te koop

    Pragtige Maltese Poedeltjies te koop

      Pragtige Maltese Poedeltjies te koop. 8 Weke oud. Eerste inenting en ontwurming gedoen.

      R 2 500
      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
      See more details
      2 Pictures
      opregte biro yorkies

      opregte biro yorkies

        Die 2 pragtige biro yorkies is gereed om hul forever ouers te ontmoed Gespuit , ontwurm x 4 , registreer by SACBR, kom saam n geskenkpakkie . Daphne Venter Carletonville Gauteng Carletonville Watsupp of bel gerus om 1 van die mooie kids joune te maak ma en pa ook tesieneGebore 02/10/2023 en sal op 8 weke...

        R 3 500
        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
        See more details
        8 Pictures
        BEAGLE PUPPIES

        BEAGLE PUPPIES

          Pragtige rasegte beagle hondjies benodig dringend goeie huise. Tuis grootgemaak en potjie opgelei. Albei ouers kan gesien word. Al ons hondjies is ontwurm, ingeënt en gereed om te gaan. Geboortedatum 10/09/2023. Tans is hulle 8 weke oud. Om beskikbare hondjies te sien WhatsApp Melanie: 062 949 5246view...

          R 3 850
          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
          See more details
          5 Pictures
          Dachshund puppies

          Dachshund puppies

            Pragtige dachshund puppies 8 weke oud.

            R 2 500
            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
            See more details
            View Photos
            Chocolate Labrador puppies

            Chocolate Labrador puppies

              Pragtige chocolate labrador hondjies ingeent en ontwurm R3500 1 tefie 1reuntjie. Gebore 23/08/2023.

              R 3 500
              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
              See more details
              9 Pictures
              Boston terrier

              Boston terrier

                Pragtige boston terrier babas gebore 20/08/2023 is reg om na hulle nuwe huise toe te gaan 10/10/2023 insgespuit en ontwurm met vet kaart pappa is bruin fotos sal aan geheg word

                R 3 800
                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                See more details
                4 Pictures
                Beagle puppies

                Beagle puppies

                  Ons pragtige hondjies is gebore op die 21ste Julie 2023. Hulle benodig dringend nuwe goeie huise. Tans 8 weke oud. Al die hondjies floreer en het vinnig gegroei. Mamma was baie oplettend vir haar babas en is nou gereed om hulle te laat gaan. Beide ouers en die kleintjies is in ons gesinshuisomgewing saam...

                  R 4 400
                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                  See more details
                  7 Pictures
                  Skaaphondjies te koop

                  Skaaphondjies te koop

                    Pragtige skaaphondjies te koop uit baie goeie bloedlyn. Gebore 9 mei Ouers uitstekende werkers honde

                    R 1 700
                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                    See more details
                    9 Pictures
                    Bboston terrier puppies

                    Bboston terrier puppies

                      Pragtige boston terrier babas gebore 20/08/2023 hulle is baie mooi pa is bruin baie skaars tiepe word ingespuit en ontwurm met n vet kaart sal reg wees 10/10/2023 (8weke)vir hulle huise kontak vir meer vrae en fotos

                      R 3 800
                      R 4 0005%
                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                      See more details
                      4 Pictures
                      Australian cattle dog puppies

                      Australian cattle dog puppies

                        Pragtige beeshond reuntjies beskikbaar. 8 weke oud en gereed vir hul nuwe huise. Hul is ingeent en elke tweede week ontwurm.Die pa is geregistreer en die ma het geregistreerde ouers.

                        R 3 000
                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                        See more details
                        View Photos
                        Whippet

                        Whippet

                          Whippet reuntjie 11wk oud ouers op perseel ... Geregistreer reeds geent en ontwurm..pragtige hondjie

                          R 3 500
                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                          See more details
                          2 Pictures
                          opregte biro yorkies tekoop

                          opregte biro yorkies tekoop

                            Pragtige opregte biro yorkiesSal Dinsdag 7 weke wordGebore 6/06/2023Gereed wees op 8 weke oudSal 4 x ontwurm wees tot op 8 weke het reeds al 3 ontvangGespuit op 6 weke Sal by SACBR registreer word voor verhuis Kom saam n geskenkpakkieDaphne Venter 072 4404025view moreCarletonville

                            R 4 000
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            5 Pictures
                            Pragtige opregte exotic yorkies te koop

                            Pragtige opregte exotic yorkies te koop

                              Pragtige exotic yorkie babas te koop.albei ouers geregistreerd, 5 weke oud en sal op 8 weke oud reg wees..

                              R 2 500
                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                              See more details
                              2 Pictures
                              Yorkie Tzu (Yorkie x Shih Tzu)

                              Yorkie Tzu (Yorkie x Shih Tzu)

                                Pragtige Yorkie Tzu puppies beskikbaar. Reuntjie en tefies.Gebore: 02 Junie 2023Sal gereed wees @ 8 weke:28 Julie 2023.Bruin van kleur.Skakel my gerus vir meer besonderhede.Elena - 082 558 5557view more.

                                R 3 500
                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                See more details
                                5 Pictures
                                Jack Russel puppies

                                Jack Russel puppies

                                  Nog net 3 pragtige dogtertjies. Pretoria. Whatsapp my 0730801953view more. Dit sluit 4 en 8 week Inspuiting en ontwurming in

                                  R 1 500
                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                  See more details
                                  12 Pictures
                                  Opregte, pragtige worshonde te koop. 8weke oud. Eet en drink self. 5 Hondjies

                                  Opregte, pragtige worshonde te koop. 8weke oud. Eet en drink self. 5 Hondjies

                                    Opregte, pragtige worshonde te koop. 8 weke oud. Eet en drink self. 5 Hondjies. More details:Category - PetsSub Category - Dogs and PuppiesIntention - For SalePrice Option - Set PricePrice per animal - NoPrice - R2300Region - North WestCity - RustenburgContact leonie for more information.

                                    R 2 300
                                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                    See more details
                                    2 Pictures
                                    Poedel reun te koop

                                    Poedel reun te koop

                                      Pragtige, gesonde 8 weke reuntjie te koop. Was ge-ontwurm op 6 weke. Moet self entstof gee asb.

                                      R 850
                                      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                      See more details
                                      9 Pictures
                                      Pragtige opregte niro reuntjie

                                      Pragtige opregte niro reuntjie

                                        My naam is Buddy ek is n opregte biro reuntjie al ky goed is op datum ek is al reeds 8 wekiee oud en kan my nuwe avonture begin ek kry ook my eie geskenkpakkie saam. Ma en pa is tesiene. Registreer

                                        R 4 300
                                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                        See more details
                                        4 Pictures
                                        maltese puppies

                                        maltese puppies

                                          2 pragtige maltese reuntjie te koop ontwurm en gespuit en kaartjies is reg gebore 27 Maart

                                          R 3 500
                                          Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                          See more details
                                          3 Pictures
                                          Pragtige opregte kb biro reuntjie

                                          Pragtige opregte kb biro reuntjie

                                            My naam is Buddy ek is n opregte kb biro reuntjie gebore 11/03/2023 ek is reeds 6 wekies oud. Gespuit, ontwurm en registreer ek kom saam my eie geskenkpakkie ek kan op 6 Mei verhuis as ek 8 wekies isCategory - PetsSub Category - Dogs and PuppiesIntention - For SalePrice Option - Set PricePrice per animal -...

                                            R 4 500
                                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                            See more details
                                            12 Pictures
                                            Pragtige Jack Russells baba hondjies..

                                            Pragtige Jack Russells baba hondjies..

                                              Pragtige Jack Russells baba hondjies soek Liefdevolle en veilige huise. Die prys sal eerste inspuiting en ontwurming insluit. Hulle is nou 8weke oud.

                                              R 600
                                              Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                              See more details
                                              3 Pictures
                                              Pragtige, klein Yorkie babas

                                              Pragtige, klein Yorkie babas

                                                Pragtige, baie klein Yorkies beskikbaar. Bespreek nou om teleurstelling te voorkom. Gebore op 15 Januarie 2023. Sal gespuit en ontwurm word. Tefies R3500 en Reuntjie R3000. Kontak Ansie 073 435 7325view more - Brits. Meer fotos beskikbaar op aanvraag.

                                                R 3 500
                                                Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                                See more details
                                                3 Pictures
                                                Morkie puppies for sale

                                                Morkie puppies for sale

                                                  Pragtige Morkie tefies te koop.Hulle is 08 Januarie 2023 gebore.Op 6 weke ingeënt en ontwurm. Gereed vir nuwe huise: 05 Maart 2023Skakel my gerus vir meer besonderhede: Elena 082 558 5557view moreBederf jou huishouding met ʼn Morkie.

                                                  R 3 500
                                                  Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                                  See more details
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Gauteng
                                                  • Western Cape
                                                  • North West
                                                  • Free State
                                                  • Mpumalanga
                                                  • Limpopo
                                                  • Eastern Cape
                                                  • Northern Cape
                                                  • Kwazulu Natal