Mon Apr 15 2024 12:00:09 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

perd

4 Pictures
Saal perd te koop

Saal perd te koop

Free State

    Saalperd te koop. 8 jaar oud 16.1hh Backed Rustige perd Nie warm of haastig nie. Saal maklik en vang maklik. Geen paspoort. Tel al 4 hoewe op. Klim in n trailer maklik. Byt nie. Lewe buite. Geen skoene. Geen beserings. Bombproof. Sal n lekker uitry perd maak. Petrus Steyn. R26 500 LHI0168 Monique Venter...

    R 26 500
    30+ days agogumtree.co.za
    See more details
    4 Pictures
    Western saddle

    Western saddle

    Caledon, Grabouw to Swellendam

      Western saddle een is n 16inch en een is 18 inch . Hulle pas nie op my perd nie. R6000 elk Thinus 0834110477

      R 6 000
      30+ days agogumtree.co.za
      See more details
      4 Pictures
      Friesperd Kruis Boerperd hings

      Friesperd Kruis Boerperd hings

      Free State

        Friesper kruis boerperd hings. 5 jaar oud. 14.1hh Backed. Hy is baie lui. Bombproof. Maklik opsaal. Maklik vang. Baie lief vir aandag. Skop en byt nie. Hy sal n perfekte kinder perd maak as hy gekastreer is. Hy het swaairug hy was so gekoop. Petrus Steyn R14 000 LHI0170 Monique venter 066 438 8694 MMLH

        R 14 500
        30+ days agogumtree.co.za
        See more details
        10 Pictures
        3 Jong perde

        3 Jong perde

        North West, North West

          *3 Jong perde te koop* Boerperd kruising. Tussen 2-3 jaar oud. Bruin perd is haltermak. Die ander twee word nog geleer maar hulle al 3 is ongeleerd. Hoogte is onseker. Geen paspoort. Spuite nie op datum nie. Delareyville omgewing. R3500 stuk onderhandelbaar. LHI0181 Monique Venter 066 438 8694 MMLH

          R 3 500
          30+ days agogumtree.co.za
          See more details

          Page of 

          Location
          • Free State
          • North West
          • Western Cape
          Price