* groepie perde te koop* 3 merries 13 jaar oue merrie wat rybaar is vulletjie wat haltermak is vulletjie se ma ook net haltermak, moontlikheid dat sy al gery was maar onseker of dit waar is R12 000 vir al 3 Carltonville area s0319 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Similar listings you may like:
*3 Jong perde te koop* Boerperd kruising. Tussen 2-3 jaar oud. Bruin perd is haltermak. Die ander twee word nog geleer maar hulle al 3 is ongeleerd. Hoogte is onseker. Geen paspoort. Spuite nie op datum nie. Delareyville omgewing. R3500 stuk onderhandelbaar. LHI0181 Monique Venter 066 438 8694 MMLH
boerperd merrie te koopR6500.00. Pretoria tel 0726106352
Ongelooflike klop perde goed tekoop.Whatsapp my gerus 0609707025
Page 1 of 1