Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

merino ooie te koop

View Photos
Dorper ram te koop

Dorper ram te koop

    * Groot dorper ram te koop* 4 jaar oud 110-120kg R4000 Cullinan area S0368 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

    R 4 000
    Seen 11 days ago ongumtree.co.za
    See more details
    2 Pictures
    Dutchhound/wors hondjies te koop

    Dutchhound/wors hondjies te koop

      Wors hondjies te koop 700 elk 1 mannetjie een wyfie

      R 700
      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
      See more details
      4 Pictures
      Speen varke te koop

      Speen varke te koop

        mooi groepie te koop 4x soggies 1x beertjie 89 dae oud R 950 stuk MOET NIE UIT MIS NIE !! Nancy Koekenaap 082 773 7988

        R 950
        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
        See more details
        3 Pictures
        Beeste te koop!

        Beeste te koop!

          3 osse en 3 verse te koop.Maak 'n aanbod.+- 210kg gemiddeld.Albertinia, Weskaap.Whatsapp 0712968340

          Check Price
          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
          See more details
          3 Pictures
          Poedel puppies te koop

          Poedel puppies te koop

            Pragtige poedels te koop. Gebore op die 25 Junie 2022. Net 2 reuntjies en 1 tefie oor. Moet self ontwurm en spuit. Baie spelerig en gesond.

            R 850
            R 1 00015%
            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
            See more details
            3 Pictures
            Kalwers te koop

            Kalwers te koop

              Kalwers te koop2 x bulkalwers1 x verskalfJersey x Brahman kruisings6 maande oudR14 000 vir al 3 kalwers

              R 14 000
              Seen 20 days ago ongumtree.co.za
              See more details
              2 Pictures
              4 Bok ooie

              4 Bok ooie

                *4 bok ooie te koop* R1325 elk as almal gevat word. Pretoria Lusthof. S0152 Monique Venter 066 438 8694 MMLH

                R 1 325
                Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                See more details
                5 Pictures
                Dragtige SAVM Ooie

                Dragtige SAVM Ooie

                  Dragtige Ooie Te Koop 54 Geskandeer SAVM Ooie 21 Tweelinge R2800 Elk Ex Vat 33 Enkelinge R2400 Elk Ex Vat Lamtyd begin 11 Junie 2024 eindig 30 Julie

                  R 2 400
                  Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                  See more details
                  View Photos
                  Pragtige Maltese Poedeltjies te koop

                  Pragtige Maltese Poedeltjies te koop

                    Pragtige Maltese Poedeltjies te koop. 8 Weke oud. Eerste inenting en ontwurming gedoen.

                    R 2 700
                    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                    See more details
                    5 Pictures
                    Jersey Koei te koop

                    Jersey Koei te koop

                      Jersey koei in melk te koop. Gee 12 liter melk per dag. 7jr oud. Goeie kondisie. rede vir verkoop is haar eier het effe gesak en dit maak dit moeilik vir my on die klosse aan te sit met my manual melk masjien. kontak Johan, 082 2287162. Worcester, Western Cape

                      Check Price
                      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                      See more details
                      3 Pictures
                      130 Merino Ooitjies

                      130 Merino Ooitjies

                        130 Merino Ooitjies te koop +/-40kg R1550 elk. Minimum 30 per kliënt of almal saam. Aflewering beskikbaar teen addisionele koste. Videos beskikbaar op whatsapp. Caledon Weskaap Werner 0824331767

                        R 1 550
                        Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                        See more details
                        4 Pictures
                        6 Boerbok ooie

                        6 Boerbok ooie

                          *6 Boerbok ooie te koop* R2550 elk as almal gevat word. Pretoria Lusthof area. S0196 Monique venter 066 438 8694 MMLH

                          R 2 550
                          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                          See more details
                          View Photos
                          opregte skaaphondjies te koop

                          opregte skaaphondjies te koop

                            Opregte skaaphonde te koop...babas nou 8 weke oud, gereed vir nuwr huise...ingespuit en ontwurm, groot tipe skaaphonde...4 x reunjies en 5 x teefies beskikbaar...kontak Piet 0832508949view more

                            R 1 500
                            Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                            See more details
                            6 Pictures
                            Ooilammers te koop

                            Ooilammers te koop

                              21 Ooilammers te koopMeeste is MeatmastersPaar wit Dorper x Meatmaster (+/- 5)R1350 +BTW stukLoeriesfontein, Noord-Kaap Vir meer inligting kontak Franchwa by 0780485483 of 087 094 7100

                              Check Price
                              Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                              See more details
                              8 Pictures
                              25 Dragtige Soe te koop

                              25 Dragtige Soe te koop

                                25 Dragtige Landras en Groot Wit soë te koop. Meeste dragtig van Durox en Landras R3500 elk om almal te vat. Caledon Weskaap 0824331767

                                R 3 500
                                Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                See more details
                                4 Pictures
                                Bul kallers te koop

                                Bul kallers te koop

                                  *5 kallers te koop* x1 bonsmara x3 brahmane x1 boran kruis Almal is bul kallers Gemengde ouderdomme R33 500 vir al 5 Winterveld area. S0348 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

                                  R 33 500
                                  Seen 25 days ago ongumtree.co.za
                                  See more details
                                  2 Pictures
                                  Beeste te koop

                                  Beeste te koop

                                    25 Koeie te koop.bonsmara tiepe.moontlik dragtig R13000 geen btw 5 Verse moontlik dragtig R10 000 6 Bul kallers +- 180kg R6000 elk Vrystaat Virginia area Kobus 0732863620

                                    R 13 000
                                    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                    See more details
                                    4 Pictures
                                    Voëlhok te koop met 24 kanaries

                                    Voëlhok te koop met 24 kanaries

                                      voëlhok met 24 x kanaries te koop .Port Elizabeth

                                      R 3 000
                                      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                      See more details
                                      3 Pictures
                                      Morkies te koop

                                      Morkies te koop

                                        Pragtige Morkies te koop.Hulle is 08 Januarie 2023 gebore.Op 6 weke ingeënt en ontwurm. Hulle sal 05 Maart 2023 @ 8weke gereed vi hul nuwe huise. Skakel my gerus vir meer besonderhede: Elena 082 558 5557view moreMorkies is voorwaar ʼn spesiale honderas en ʼn aanwins vir enige huishouding.

                                        R 3 500
                                        Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
                                        See more details
                                        4 Pictures
                                        Groepue perde te koop

                                        Groepue perde te koop

                                          * groepie perde te koop* 3 merries 13 jaar oue merrie wat rybaar is vulletjie wat haltermak is vulletjie se ma ook net haltermak, moontlikheid dat sy al gery was maar onseker of dit waar is R12 000 vir al 3 Carltonville area s0319 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

                                          R 12 000
                                          Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
                                          See more details
                                          Price
                                          Location
                                          • Gauteng