Thu Apr 18 2024 11:30:10 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

dorper lammers te koop

12 Pictures
Dorper sheep's

Dorper sheep's

Riversdale, Garden Route Interior

    49 Pragtige skoon Wit Dorper en Wit Dorper kruis Dohne ooie met 10 lammers te koop. Ooie is alle ouderdom maar meestal jonk. Ooie is almal dragtig en besig om te lam. Reeds 10 gelam. R2300 per ooi, lam kom verniet by. Geen BTW. Albertinia area. Kontak my asseblief vir my foto's en video's 078 095 8128

    R 2 300
    30+ days agogumtree.co.za
    See more details
    2 Pictures
    37 lammers te koop

    37 lammers te koop

    North West, North West

      Kruisras Dormer Ill de France met Merino in die meng. 37 lammers te koop. Gemiddelde gewig 37kg. Aan gepas vir voerkraal. Hulle het hulle inentings gekry en ontwurming. R2100 per lam onderhandelbaar geen btw. Rammetjies en ooitjies. Klerksdorp omgewing. S0125 Monique Venter 066 438 8694 MMLH

      R 2 100
      30+ days agogumtree.co.za
      See more details
      View Photos
      40 Dormer ooi lammers te koop

      40 Dormer ooi lammers te koop

      West Coast, Western Cape

        Pragtige lammers met inentings reeds gedoen. Stoetram bloedlyn. Troppies van 10 e of al 40 beskikbaar. Plaas is op Trawal geleë.

        R 1 800
        30+ days agogumtree.co.za
        See more details
        2 Pictures
        Meatmaster ooi lammers

        Meatmaster ooi lammers

        Vredenburg, Vredenburg

          15 meatmasters ooi lammers te koop. Kontak 081 038 5846

          R 1 400
          30+ days agogumtree.co.za
          See more details
          6 Pictures
          Meatmaster Ooitjies te koop

          Meatmaster Ooitjies te koop

          Vanrhynsdorp, Veldrif to Vredendal

            9 x Meatmaster Ooitjies te koop Ouderdom wissel van 7 tot 11 maande .Vaar van Lammers is n Stoet Ram .

            R 18 000
            30+ days agogumtree.co.za
            See more details
            4 Pictures
            HOK TE KOOP

            HOK TE KOOP

            Northern Cape, Karoo

              Hok te Koop r1200 Kontak HANRIE 0832325445

              R 1 200
              30+ days agogumtree.co.za
              See more details
              2 Pictures
              Toypom te koop

              Toypom te koop

              Pretoria, Gauteng

                Toypom baba 8 weke oud, te koop.

                R 4 300
                30+ days agojunkmail.co.za
                See more details
                3 Pictures
                Gaanse te koop

                Gaanse te koop

                Caledon, Grabouw to Swellendam

                  Gaanse te koop wit en grys werf mak

                  R 150
                  7 days agogumtree.co.za
                  See more details
                  3 Pictures
                  Dorper Ram

                  Dorper Ram

                  Eden, George

                    Dorper Ram te koop net meer as drie jaar oud

                    R 6 000
                    24 days agogumtree.co.za
                    See more details
                    7 Pictures
                    Skaaphondjies te koop

                    Skaaphondjies te koop

                    Bloemfontein, Free State

                      Pragtige skaaphondjies te koop uit baie goeie bloedlyn. Gebore 9 mei Ouers uitstekende werkers honde

                      R 1 700
                      30+ days agojunkmail.co.za
                      See more details
                      3 Pictures
                      Chihauhaus te koop

                      Chihauhaus te koop

                      Lichtenburg, North West

                        Chihauhaus te koop. Tans 7 weke oud en sal op 8 weke oud reg om na 'n liefdevolle huis te gaan. Ingeënt en ontwurm.

                        R 3 000
                        30+ days agojunkmail.co.za
                        See more details
                        6 Pictures
                        Ooilammers te koop

                        Ooilammers te koop

                        West Coast, Western Cape

                          21 Ooilammers te koopMeeste is MeatmastersPaar wit Dorper x Meatmaster (+/- 5)R1350 +BTW stukLoeriesfontein, Noord-Kaap Vir meer inligting kontak Franchwa by 0780485483 of 087 094 7100

                          Check Price
                          24 days agogumtree.co.za
                          See more details
                          9 Pictures
                          Fantails te koop

                          Fantails te koop

                          Vrede, Eastern Free State

                            7 fantails te koop 4 mannetjies en 3 wyfies. Kontak 064 937 1977 vir meer inligting. Vrede

                            R 150
                            30+ days agogumtree.co.za
                            See more details
                            View Photos
                            Hereford Vers te koop

                            Hereford Vers te koop

                            Wellington, Boland

                              Hereford Vers te koop teen R6000

                              R 6 000
                              30+ days agogumtree.co.za
                              See more details
                              2 Pictures
                              Papillon Tefie te koop

                              Papillon Tefie te koop

                              Pretoria, Gauteng

                                Papillon tefie te koop 9 weke oud

                                R 4 900
                                30+ days agojunkmail.co.za
                                See more details
                                3 Pictures
                                3X Kalwers te koop

                                3X Kalwers te koop

                                Wellington, Boland

                                  Kalwers x3 te koop teen R3000 elk

                                  R 3 000
                                  30+ days agogumtree.co.za
                                  See more details
                                  4 Pictures
                                  Worsie te koop

                                  Worsie te koop

                                  Middelburg, Mpumalanga

                                    Pragtige seunq hy is 8 weke oud klaar g spuit en ontwirm reg vir nuwe huisieWorsie te koop. More details:Intention - For SalePrice - 1800.0Region - MpumalangaCity - Middelburg

                                    R 1 800
                                    30+ days agojunkmail.co.za
                                    See more details
                                    5 Pictures
                                    Tefbale te koop

                                    Tefbale te koop

                                    Ermelo, Highveld Grass and Wetlands

                                      Mooi tefbale te koop. Hul is groen met saadjies maar daar is wat nie so groen is nie. R750 per baal Ermelo area LHI0163 Monique Venter 066 438 8694 MMLH

                                      R 750
                                      30+ days agogumtree.co.za
                                      See more details
                                      6 Pictures
                                      Beeste te koop

                                      Beeste te koop

                                      Pretoria, Gauteng

                                        *23 beeste te koop* 21 bulletjies en 2 verse R170 000 vir die pakkie Pretoria lusthof S0300 Monique Venter 066 438 8694 m m l h

                                        R 170 000
                                        9 days agogumtree.co.za
                                        See more details
                                        View Photos
                                        Boston terriers te koop

                                        Boston terriers te koop

                                        Bloemfontein, Free State

                                          Boston terriers te koop 2 wyfies 1 reuntjie8 weke oud vet checked

                                          R 2 500
                                          30+ days agojunkmail.co.za
                                          See more details
                                          View Photos
                                          Pekenese Tefie te koop

                                          Pekenese Tefie te koop

                                          Bloemhof, North West

                                            Pekenese Tefie te koop. Aflewering kan gereel word na sekere plekke in gauteng, Klerksdorp, Potch, Kimberley, Douglas en PrieskaPekenese Tefie te koop. 30 November 2023 gebore. More details:Intention - For SalePrice - 1300.0Region - North WestCity and Suburb - Bloemhof

                                            R 1 300
                                            30+ days agojunkmail.co.za
                                            See more details
                                            6 Pictures
                                            2 kalwers te koop

                                            2 kalwers te koop

                                            Vanrhynsdorp, Veldrif to Vredendal

                                              1Angusbulkalf en 1 Brangus x Angusbulkalf te koop, R8000/kalf, wattsup Roux by 0845116163

                                              R 8 000
                                              30+ days agogumtree.co.za
                                              See more details
                                              4 Pictures
                                              Schnauser puppies te koop

                                              Schnauser puppies te koop

                                              Northern Cape, Karoo

                                                Schnauser puppies te koop, nou 8 weke oud en gereed vir hulle nuwe huise.

                                                R 2 500
                                                30+ days agojunkmail.co.za
                                                See more details
                                                2 Pictures
                                                Dragtige dorper ooie

                                                Dragtige dorper ooie

                                                Vredenburg, Vredenburg

                                                  21 dragtige dorper ooie met n ram te koop. 081 038 5846

                                                  R 2 200
                                                  13 days agogumtree.co.za
                                                  See more details

                                                  Page of 12 

                                                  Next Page
                                                  Price
                                                  Location
                                                  • Western Cape