MINIATUUR DOBERMAN PINCHER HONDJIES:8 Weke oud. Pragtige Opregte Goed Versorgde en Liefdevolle 2 mini Pinchertjies gereed om na BAIE Liefdevolle huise te gaan. Ingeent en Ontwurm. Slegs Diere Liefhebbers welkom om te kontak. Fotos op aanvraag. Baie Dankie.
Page 2 of 2