PLAAS BESTUURDER - BUITE BLOEMFONTEINGOEIE ONDERVINDING HE' IN KOMMERSIELE BOERDERYBEES EN SKAAP GOED KEN(DRAGTIGHEID,SPUIT ENS)MIELIES EN KORING -GEWASSE ONDERVINDINGSPILPUNTE KEN MEGANIESE AGTERGRONDSTUUR CV
PLAAS BESTUURDER VRYSTAAT ONDERVINDING IN MIELIES, SKAAP EN BEESBESPROEIINGAANGEPLANTE WEIDINGONDERHOUD VAN PLAAS TOERUSTINGONAFHANKLIK KAN WERKGOEIE ARBEIDVERHOUDINGE EN REKORD BESTUURGELDIGE LISENSIEGOEIE VERWYSINGS
Opsoek na 'n Wildsplaas Bestuurder met ten minste 3 jaar ondervinding as Plaasbestuurder en ondervinding in vestiging van wild soos 'plains game' op 'n plaas.o Relevante naskoolse kwalifikasie in Landbou.o Kennis van infrastruktuur instandhouding.o Ondervinding in die bestuur van personeel in n landbou omgewing.Goeie kommunikasie vaardighede: Vermoë om verbaal en skriftelik duidelik te kommunikee...
Plaas bestuurder pos verlang
Similar listings you may like:
Plaas Produksiebestuurder/Sitrus en SteenvrugtebestuurderOns het n opwindende posisie met blootstelling aan verskeie gewasse vir iemand met n passie vir mense en die boerdery aspek van n besigheid!Vereistes: n Graad in n toepaslike studierigting Minstens 5 jaar ervaring in sitrus Werkskennis van vrugteproduksie, organisasievaardighede, tydsbestuurvaardighede, toesighoudende vaardighede Kennis van...
Ons kliënt, Eselfontein Boerdery (Edms) Bpk, n gevestigde Boerdery (13km buite Ceres) het n geleentheid beskikbaar vir n Kwaliteit- & Produktiwiteit Bestuurder. Die posisie rapporteur direk aan die Landgoedbestuurder & Eienaar van die besigheid. Die doel van die posisie is om die optimale produktiwiteit en kwaliteit met menslike hulpbronne te verseker.VEREISTES:5 10 jaar ervaring in vrugte produk...
op soek nie n ChefMoet gekwalifiseerd weesTrek na Brandfort (Behuising beskikbaar)Rekenaar vaardig5 jaar ondervindingOndervinding in die Lodge bedryf sal voordeel wees. i beskik oor n 120 sitplek restaurant en 4 lokale vir troues, funksies enc kan plaas vind.Salaris sal afhang van ondervinding het nie nou n skaal
PLAASBESTUURDER/VOORMANOns kliënt, 'n groeiende familie Veeboerdery in die Verkykerskop distrik in die Noord-Oos Vrystaat, is opsoek na 'n Plaasbestuurder wat saam die eienaar verantwoordelikheid neem vir die effektiewe, volhoubare en winsgewende bestuur van die veeboerdery. Hierdie is vir n baie spesifieke persoon wat sal inpas in die familie se kultuur, bereid is om hard te werk, oor sober gewo...
Pos Beskrywing IT Support Ingenieurs bied hulp op verskeie komponente van 'n IT omgewing en dit mag insluit maar kan meer as die voldgende wees: Hardeware, Sagteware, Netwerk en Agterware ondersteuning. As die eerste kontakpunt vir kliënte word daar van jou verwag om professioneel, hulpvaardig te wees en hulp met 'n gevoel van dringendheid te bied, ongeag die vlak van insident. Ywer om die kliënt...
Finansiële Bestuurder Pos Beskikbaar! Ons is op soek na 'n deeglike Finansiële Bestuurder om ons span in Polokwane te versterk. Indien jy 'n passie het vir syfers, mag jy dalk net die perfekte kandidaat wees! Besonderhede: Voltydse kantoorposisie Vergoeding: R40 000 - R43 000 /maand Ligging: Polokwane Ons sien uit daarna om van jou te hoor! Maak 'n merkbare verskil - Voeg jouself vandag by ons sp...
Ek is opsoek na n bestuurder vir my gastehuis. eie vervoer en eie blyplek n vereisde
SITRUS BESTUURDER Hectorspruit area. 3 5 Jaar ondervinding. Ouderdom tussen25 40 jaar. Salaris onderhandelbaar. Sitrus ondervinding. Epos na:
SITRUS BESTUURDER Hectorspruit area. 3 5 Jaar ondervinding. Ouderdom tussen25 40 jaar. Salaris onderhandelbaar. Sitrus ondervinding. Epos na:
TERREIN- BESTUURDER/ OPSIGTER BENODIG Lamont Deeltitel- kompleks 420 Jan Bentjestraat Montana Salaris R84 000 p. j. Aansoek moet vergesel wees van n afskrif van ID en CV. DM004 Rig aansoek per e-pos aan: rina@ rentadmin.co.za
SSK , n gevestigde en gediversifiseerde landbou onderneming, beskik tans oor die volgende loopbaangeleentheid by sy SSK Express en Caltex vulstasies in Voortrek Straat, Swellendam . Junior Bestuurder Die ideale kandidaat sal oor toepaslike ervaring beskik met n algemene bemarkings-georiënteerde benadering asook goeie beplanning- en onderhandelingsvernuf, interpersoonlike- en kommunikasievaardighe...
SSK , n gevestigde en gediversifiseerde landbou onderneming, beskik tans oor die volgende loopbaangeleentheid by sy SSK Express en Caltex vulstasies in Voortrek Straat, Swellendam . Junior Bestuurder Die ideale kandidaat sal oor toepaslike ervaring beskik met n algemene bemarkings-georiënteerde benadering asook goeie beplanning- en onderhandelingsvernuf, interpersoonlike- en kommunikasievaardighe...
Geleë in die hart van Polokwane , is ons maatskappy die trotse verskaffer van eersteklas beesvleis aan Suid-Afrika se grootste voedselhandelaars. Ons toewyding tot uitnemendheid verseker dat ons slegs vleis van die hoogste gehalte en grootste waarde aan ons kliënte bied. As jy 'n passie het vir uitmuntende kwaliteit en die vleisbedryf, nooi ons jou uit om aan te sluit by ons toegewyde span in 'n ...
Zuydam Konsult is opsoek na 'n dinamiese oudit bestuurder om by hulle span te kom aansluit in Belville. Ons bied 'n positiewe werksomgewing, groei geleenthede, en interesante werksgeleenthede wat die rol betref wat insluit : konsultasies, belasting en tegnologie saam met die oudit funksieMinimum:Voltooide graad en verkieslik oppad CA(SA) toe of reeds gekwalifiseerd.Vlot in Afrikaans en EngelsMins...
Sandton, Johannesburg: WERKSWINKEL BESTUURDER Minimum Vereistes: -Betroubaar met sober gewoontes -Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels -Rooi seël Diesel Werktuigkundige kwalifikasie verpligtend (bewys van kwalifikasie verlang) -Onlangse ondervinding as n werkswinkel bestuurder verpligtend -Rekenaargeletterd -In staat om onder druk te presteer -Goeie kommunikasie vaardigheid -Geldige bestuur...
OVK | Bestuurder Logistiek / Manager Logistics Pos AFR ENG LEDE PORTAALTEKEN IN SOEK OVK LOOPBANELees meer oor Bestuurder Logistiek / Manager Logistics Bestuurder Logistiek / Manager Logistics Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Logistiek / Logistics Sluitingsdatum : Vrydag, 03 November 2023 Kern doel van die pos: Versamel vervoer kontrakteurs om kommoditei...
Ons kliënt, Eselfontein Boerdery (Edms) Bpk, 'n gevestigde Boerdery (13km buite Ceres) het 'n geleentheid beskikbaar vir 'n Kwaliteit- & Produktiwiteit Bestuurder. Die posisie rapporteur direk aan die Landgoedbestuurder & Eienaar van die besigheid. Die doel van die posisie is om die optimale produktiwiteit en kwaliteit met menslike hulpbronne te verseker.VEREISTES:5 10 jaar ervaring in vrugte pro...
Ons kliënt , Eselfontein Boerdery ( Edms ) Bpk , n gevestigde Boerdery (13km buite Ceres) het n geleentheid beskikbaar vir n Kwaliteit - & Produktiwiteit Bestuurder . Die posisie rapporteur direk aan die Landgoedbestuurder & Eienaar van die besigheid . Die doel van die posisie is om die optimale produktiwiteit en kwaliteit met menslike hulpbronne te verseker . VEREISTES: 5 10 jaar ervaring in vru...
Ons kliënt , Eselfontein Boerdery ( Edms ) Bpk , 'n gevestigde Boerdery (13km buite Ceres) het 'n geleentheid beskikbaar vir 'n Kwaliteit - & Produktiwiteit Bestuurder . Die posisie rapporteur direk aan die Landgoedbestuurder & Eienaar van die besigheid . Die doel van die posisie is om die optimale produktiwiteit en kwaliteit met menslike hulpbronne te verseker . VEREISTES: 5 10 jaar ervaring in ...
OVK | Bestuurder: Graanbemarking / Manager: Grain Marketing Pos AFR ENG LEDE PORTAALTEKEN IN SOEK OVK LOOPBANELees meer oor Bestuurder: Graanbemarking / Manager: Grain Marketing Bestuurder: Graanbemarking / Manager: Grain Marketing Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Bloemfontein Kontrak : Permanente Sektor : Graan Sluitingsdatum : Donderdag, 26 Oktober 2023 Kern doel van die pos: Verhoog die winsge...
Page 1 of 4
Next Page