Op zoek naar een leuke vakantiebaan in de ouderenzorg? Lijkt het jou leuk om in de ouderenzorg te werken en wil je tijdens de zomervakantie lekker bijverdienen? Kom dan bij ons werken als vakantiekracht! Bij Zorggroep Groningen werk je dichtbij de bewoners en zorg je ervoor dat zij ook tijdens de vakantieperiode de juiste zorg krijgen. Je doet niet alleen waardevolle ervaring op, maar krijgt daar...
REGSADVISEUR Kandidate met 'n LLB en ten minste 2 jaar regservaring na toelating mag aansoek doen. Uitstekende kommunikasievaardighede in AFRIKAANS en ENGELS is 'n voorvereiste. Verantwoordelikhede: Maatskappy dokumentasie en sekretariële werk: Opvang van alle maatskappy legers. Hantering van alle statutêre aangeleenthede van maatskappye. Opname van notules en opdatering daarvan by alle vergaderi...
Netwerk24 is looking for a Home Page Editor. The successful candidate, who will report to the head of the homepage team of Netwerk24, will have to upload and enrich content on Netwerk24. This includes posting other multimedia that can make the stories appear stronger on the web page. Job outputs: Make sure that any copy can be published flawlessly and without problems. As a home editor on Netwerk...
Ons kliënt, gevestigde instansie beskik oor die volgende geleentheid vir n georganiseerde, energieke individu met bogemiddelde syfervaardighede en die vermoë om as deel van n span te werk: SENIOR LONE BEAMPTE UPINGTON Vereistes; Matriek ondersteun deur ten minste 3 5 jaar ondervinding in n soortgelyke posisie. Volledige kennis en werksondervinding van MS Office en VIP. Basiese rekenkundige vaardi...
Boerdery toesighouer is verantwoordelik vir al die boerdry aktiwiteite op die plaas. Om saam met ondergeskiktes te werk met: Beeste Skape Gewasse Bereid om neergelegde strategie saam met sy ondergeskiktes uit te voer Kan onafhaklik toesien om al die nodige prosesse te bestuur binne die waarde sisteem van die boerdery wat insluit: spanwerk, goeie kommunikasie, respek, vertroue, leergierigheid, bet...
LARHONE, het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese, energieke, en betroubare Kantoorbestuurder om by hul groeiende span aan te sluit. Sleutel Prestasie Areas: Dienskontrakte Dissiplinêre Prosedures Global Gap & Siza Oudits Gesondheid & Veiligheid Employment Equity Beserings aan diens / Vergoedingskommissaris Werknemer behuising Administrasie van alle algemene rekords en databasisse Debiteure & Kredi...
SSK , n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming met sy hoofkantoor in Swellendam, beskik tans oor die volgende loopbaangeleentheid by sy Silo Onderhoudsafdeling te Heidelberg (Wes-Kaap). SILO ONDERHOUDSBESTUURDER Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die Silo Onderhoudswerkswinkel en sy personeel te Heidelberg, en sal hoofsaaklik getaak wees met die bepl...
Posisie : Junior SAIPA - G ekwalifiseerde Rekenmeester Plek : Malmesbury Salaris: R10?000 R15?000 per maand Sluit aan by ons span as ''''n SAIPA- gekwalifiseerde Rekenmeester , waar jou vaardighede en kundigheid sal bydra tot ons toewyding aan uitnemendheid in rekeningkunde dienste . Aansoek doen en wees deel van ons dinamiese werksomgewing . Maandag tot Vrydag 08:00 vm tot 17:00 nm Verantwoordel...
Posisie : Senior SA IPA - Gekwalifi s eerde Rekenm eester Plek : Malmesbury Salaris: R20?000 R25?000per maand Sluit aan by ons span as ''''n SAIPA- gekwalifiseerde Rekenmeester , waar jou vaardighede en kundigheid sal bydra tot ons toewyding aan uitnemendheid in rekeningkunde dienste . Aansoek doen en wees deel van ons dinamiese werksomgewing . Maandag tot Vrydag 08:00 vm tot 17:00 nm Verantwoord...
Sunninghill, Johannesburg: ADMINISTRASIE ASSISTENT (Vir Petrol Stasie) Minimum Vereistes: -Netjiese Nie-BEE dame, 35 jaar oud (Spesifiek blanke of Indiër dame, soos per maatskappy se huidige BEE vereistes) -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels verpligtend -Matriek / Graad 12 -Minimum 1 jaar onlangse relevante admi...
Sunninghill, Johannesburg: ADMINISTRASIE ASSISTENT (Vir Petrol Stasie) Minimum Vereistes: -Netjiese Nie-BEE dame, 35 jaar oud (Spesifiek blanke of Indiër dame, soos per maatskappy se huidige BEE vereistes) -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend -Uitstekende kommunikasie vaardigheid in beide Afrikaans en Engels verpligtend -Matriek / Graad 12 -Minimum 1 jaar onlangse relevante admi...
Posisie : Senior SA IPA - Gekwalifi s eerde Rekenm eester Plek : Malmesbury Salaris: R20 000 R25 000per maand Sluit aan by ons span as ''''n SAIPA- gekwalifiseerde Rekenmeester , waar jou vaardighede en kundigheid sal bydra tot ons toewyding aan uitnemendheid in rekeningkunde dienste . Aansoek doen en wees deel van ons dinamiese werksomgewing . Maandag tot Vrydag 08:00 vm tot 17:00 nm Verantwoord...
Posisie : Junior SAIPA - G ekwalifiseerde Rekenmeester Plek : Malmesbury Salaris: R10 000 R15 000 per maand Sluit aan by ons span as ''''n SAIPA- gekwalifiseerde Rekenmeester , waar jou vaardighede en kundigheid sal bydra tot ons toewyding aan uitnemendheid in rekeningkunde dienste . Aansoek doen en wees deel van ons dinamiese werksomgewing . Maandag tot Vrydag 08:00 vm tot 17:00 nm Verantwoordel...
Gevestigde Rekenmeesterspraktyk gelee 30 km noord van Pretoria met die N1 snelweg en kort grondpad afdraai, benodig n Rekenmeester met ervaring in middel grootte besighede. Mail jou CV na Algemene Rekenmeesterswerk vir kliente in die middel grootte sake omgewing. Finansiele state maandeliks op PASTEL of QUICKBOOKS Belasting en ander normale finansiele werk maandeliks en jaarliks. Tersiere kwalifi...
Gevestigde Rekenmeesterspraktyk gelee 30 km noord van Pretoria met die N1 snelweg en kort grondpad afdraai, benodig n Rekenmeester met ervaring in middel grootte besighede. Mail jou CV na equip@mweb.co.za Algemene Rekenmeesterswerk vir kliente in die middel grootte sake omgewing. Finansiele state maandeliks op PASTEL of QUICKBOOKS Belasting en ander normale finansiele werk maandeliks en jaarliks....
WERKTUIGKUNDIGE (MECHANIC) .. JA DRIE Boerdery is n sitrus en graangewasse boerdery. Gele in Burgersfort, Limpopo, 10km buite die dorp. POSBESKRYWING: Instandhouding en herstel van trekkers, implemente en voertuie- (hoofsaaklik John Deere/Landini) Algemene instandhouding Basiese kennis in elektriese en sweiswerk (opleiding kan gegee word) Uitvoer van algemene boerderytake POSVEREISTES: Dieselwerk...
Posisie : Senior SA IPA - Gekwalifi s eerde Rekenm eester Plek : Malmesbury Salaris: R20 000 R25 000per maand Sluit aan by ons span as ''n SAIPA- gekwalifiseerde Rekenmeester , waar jou vaardighede en kundigheid sal bydra tot ons toewyding aan uitnemendheid in rekeningkunde dienste . Aansoek doen en wees deel van ons dinamiese werksomgewing . Maandag tot Vrydag 08:00 vm tot 17:00 nm Verantwoordel...
Posisie : Junior SAIPA - G ekwalifiseerde Rekenmeester Plek : Malmesbury Salaris: R10 000 R15 000 per maand Sluit aan by ons span as ''n SAIPA- gekwalifiseerde Rekenmeester , waar jou vaardighede en kundigheid sal bydra tot ons toewyding aan uitnemendheid in rekeningkunde dienste . Aansoek doen en wees deel van ons dinamiese werksomgewing . Maandag tot Vrydag 08:00 vm tot 17:00 nm Verantwoordelik...
WASTE MANAGEMENT OFFICER - BERGRIVIERBERGRIVIER MUNICIPALITYBergrivier Municipality ensures the wellbeing of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social wellbeing, communityinvolvement and effective management within a safe and healthy environment. Women and persons with disabilities are encouraged to apply.Bergrivier Municipality with its head office in Piketberg...
WASTE MANAGEMENT OFFICER - BERGRIVIERBERGRIVIER MUNICIPALITYBergrivier Municipality ensures the wellbeing of all communities within the Bergrivier region through economic growth, social wellbeing, communityinvolvement and effective management within a safe and healthy environment. Women and persons with disabilities are encouraged to apply.Bergrivier Municipality with its head office in Piketberg...
Similar listings you may like:
Goeie dag dit is Chane Ek is 21 jaar en soek baie grag werk Baie danki julle hulp sal my Baie help Groete Chane
WERK IN NEDERLAND!
Ons is op soek na admin werkers. Moet basiese kennis he van MS Word, Exel, Email. Goeie tarief word betaal. Kontak ons via email
Gesoek Algemene Plaaswerkers
Page 1 of 8
Next Page