Rus, vrede, saligheid en luuksheid, alles tesame word hier aangetref. Kom en geniet jou aftrede in die natuur met die wildlewe op jou voorstoep soos Koedoes en Zebras wat kos uit jou hand eet en Rooibokke, Blouwildebeeste, Kameelperde en Bosbokke wat om jou huis wei en in die nag langs die huis slaap....
This is not a house but a home. As soon as you walk in you will be arranging your furniture. Beautiful kitchen offers a separate scullery area. All living areas and bedrooms are on one floor including an indoor braai area. You will find underfloor heating in the lounge area for those cold winter days or...
Verskeie eiendomme te koop in Douglas, Noord-Kaap, op die wal van die vaalrivier. VERSKEIE EIENDOMME TE KOOP IN DOUGLAS, NOORD-KAAP, OP DIE WAL VAN DIE VAALRIVIER, MET ASEMROWENDE RIVIERUITSIG.1)Restant van Erf 43 (ongeveer 541 vierkante meter)Lodge met dek op die wal van die Vaalrivier, Sitkamer, Oop plan...
THIS SPACIOUS 4-BEDROOM HOUSE WITH 4 EN-SUITE BATHROOMS IS IDEALLY SUITED TO BE CONVERTED INTO A GUEST HOUSE. With so much that is already in place, one can jump off very quickly very easily. The house is very well located in a quiet area near the school and offers a very large yard with ample parking. The...
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en n en-suite badkamer. Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het genoeg kaste en het graniet...
3-Slaapkamer Huis Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle...
Pragtige 69.2 leefstyl plaas met volop dekriet en fynbos nou te koop!Die plaas is geleé tussen Stilbaai ongeveer 28km en Albertinia ongeveer 11km met ''n pragtige goed versorgde gevestigde tuin wat jou al by die indraai na die plaas vriendelik begroet.Dié gesellige netjiese woonhuis bestaan uit ''n ruim...
Lus vir n voortdurende vakansiegevoel? n Netjiese intrek-en- bly huis alles reeds deur die verkoper gedoen. Hierdie huis laat jou opgewonde deurstap . vanaf die netjiese tuin, die mooi houttrappies na die voordeur, die dekke, asook die groot alluminium voordeur nooi jou vriendelik na binne. Met die...
n Pragtige meenthuis is beskikbaar vir aankoop in Kleinfontein, net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton. As jy moeg is vir die gejaag van die stadslewe, bied Kleinfontein ''n geleentheid om ''n eiendom te bekom net buite Pretoria-Oos. Hier kan jy ''n gesonde leefstyl geniet in ''n landelike...
Beautiful 5-bedroom home for sale in a great area of Mookgophong. Walking into this majestic home you ll find a built-in bar close by the kitchen next to the washroom. Your braai area doubles as your dining room, attached to the jacuzzi room. 4 Huge bedrooms each has its own aircon and a study. Built-in...
This ground-floor unit within the coveted Dolphin Bay complex offers more than just a home - it presents a lucrative opportunity to generate additional income while basking in breathtaking views of the Seekoei river lagoon and the ocean. Step into luxury with this fully furnished haven, where every detail...
SPOGHUIS IN GESOGTE AREA!!!! SEMI DUBBELVERDIEPING..EERSTE VLOER.VIER SLAAPKAMERS MET DRIE BADKAMERS... WAARVAN DRIE SLAAPKAMERS UITLOOP OP DIE STOEP SOWEL AS DIE TV KAMER ..KOMBUIS MET GASBRAAI OP DIE STOEP ..GRONDVLOER.JACUZZI N MOET OM TE SIEN.. IMBUIA KROEG VOLLEDIGE KOMBUIS VOL KASTE ENIGE VROU SE...
Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens.Kleinfontein is geleë bo-op die...
n Pragtige meenthuis is beskikbaar vir aankoop in Kleinfontein, net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton. As jy moeg is vir die gejaag van die stadslewe, bied Kleinfontein 'n geleentheid om 'n eiendom te bekom net buite Pretoria-Oos. Hier kan jy 'n gesonde leefstyl geniet in 'n landelike...
Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog! DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet! Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die...
Unieke geleentheid in Krqanspoort Vakansiedorp. Twee vir die prys van een! Hierdie aanbod sluit beide n netjiese huis met vele ekstras, asook n verdere erf met n sprankel swembad en onthaal gedeelte in! Die huis is ideaal vir n naweek wegloopplek of andersinds vir die paartjie wat beplan om af te skaal,...
Plaas met Venue. Ontspannings / Algemene Plaas boerdery 54 Ha met baie potensiaal reeds toegerus met strukture en hulpmiddels benodig, Middelveld eiendom,sentraal geleë van Magaliesburg en Rustenburg 10 Km van R24 hoofpad. Goed geleë, bied rustigheid en stilte weg van onnatuurlike elemente. Veiligheid baie...
Leef jou droom in Kranspoort. Vandat jy by die groot aluminium deur instap en deur die groot glas vensters na die pragtige tuingedeelte kyk weet jy hier is iets anders!Wat n pragtige plek nuut, modern en lig! Die groot aluminium deure en vensters maak dat die vertrekke soomloos bymekaar inskakel en die...
Boomryke 1-Hektaar Hoewe Te Koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan...
Discover Coastal Bliss: Your Dream Ground-Floor Haven in Jeffreys Bay Awaits! Just a leisurely stroll from the famed main beach, this immaculate apartment offers the epitome of seaside living. Step out onto the communal lawn through glass sliding doors and breathe in the invigorating sea breeze. With 2...
Unieke eiendom vir die kieskeurige koper. Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde .dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en is dit n heerlike...
2 slaapkamer woonstel te huur op plot so 7 km vanaf mahem oppad harties toe, dit is in magakues moot, baie veilig en lekker stil en rustige.omgewing, oopplan sitkamer en kombuis, volledige badkamer met stort groot erf voor woonstel wat toegespan is. R5500 huur per maand met krag ingesluit, deposito van...
2 slaapkamer woonstel te huur op magaliesmoot plotte so 7km vanaf mahem garage. Krag en dstv is ingesluit. Die woonstel het n volledige badkamer met bad en stort, sitkamer en kombuis is oopplan, groot erf wat toegespan is Huur is R5500 per maand krag en Volle pakket dstv ingesluit deposito van R3000...