Tue Apr 30 2024 06:00:07 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

6 voertuie te koop listings are price checked

Listings from junkmail.co.za, privateproperty.co.za and 6 more

10 Pictures
Groot 3 slaapkamer huis met Granny flat te koop in Trompsburg

Groot 3 slaapkamer huis met Granny flat te koop in Trompsburg

  • 3 bedrooms
  • 3 bathrooms
  • House

Groot 3 slaapkamer huis met Granny flat te koop in Trompsburg, Goedgelee, naby n skole, winkelsentrum, dokter en hospitaal3 Slaapkamers elk met en-suite badkamer (toilet, shower & wasbak) - Sitkamer, eetkamer , kombuis, kantoor.- Groot opwaskamer - Dubbel Garage- Groot tuin (dubbel erf met vrugtebome) wat...

R 900 000
Super Price
You save: R 454 572
Seen 6 days ago onjunkmail.co.za
See more details
13 Pictures
Familie woning te koop in Lichtenburg.

Familie woning te koop in Lichtenburg.

  • 4 bedrooms
  • 3 bathrooms
  • House

Familie woning te koop in Lichtenburg.

R 2 500 000
Fair Price
Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
See more details
11 Pictures
3 SLAAPKAMERHUIS IN REEBOK TE KOOP

3 SLAAPKAMERHUIS IN REEBOK TE KOOP

  • 3 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 245 m²
  • House

LIEFLIKE RUIM GESINSWONING MET UITSIG NA DIE BERGE. FRONT NOORD EN IS LEKKER SONNIG. HET PRAGTIGE HOUT BINNEDEURE. DIE KOMBUIS HET ALLES VIR DIE MOEDER. BAIE GOEIE WAARDE VIR GELD. SONNIG NABY DIE WINKELSENTRUM EN STRAND. MAKLIKE TOEGANG TOT DIE N2 NA MOSSELBAAI EN GEORGE

R 2 995 000
Fair Price
Seen 30+ days ago onlukaseiendomme.com
See more details
13 Pictures
GRONDVLOER WOONSTEL IN REEBOK TE KOOP

GRONDVLOER WOONSTEL IN REEBOK TE KOOP

  • 2 bedrooms
  • 1 bathroom
  • 80 m²
  • Apartment

2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word Waterverbruik , geboue- onderhoud en...

R 1 640 000
Fair Price
You save: R 136 106
Seen 30+ days ago onlukaseiendomme.com
See more details
6 Pictures
21ha Plasie te koop in Mookgophong

21ha Plasie te koop in Mookgophong

    21ha Plasie te koop in Mookgophong

    R 995 000
    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    36 Pictures
    Pragtige Kleinhoewe/ Plasie te koop

    Pragtige Kleinhoewe/ Plasie te koop

    • 4 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 220 m²
    • Farm

    Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer

    R 2 350 000
    Seen 30+ days ago onprimoprop.co.za
    See more details
    20 Pictures
    Leeupoor 4 slpk huis te koop naby Koedoeskop Limpopo

    Leeupoor 4 slpk huis te koop naby Koedoeskop Limpopo

    • 4 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • House

    Lieflike 4 slpk huis te koop vir R995,000, in die hartjie van die Bosveld . Huis is gelee in pragtige deel van Leeupoort. Lekker stil areaDit is n 4 slkp huis met loft bo, teel vloereTwee kamers het ook 2 ensuite badkamers, 1 badkamer met bad wasbak en toilet en ander badkamer met stort toilet en wasbak,...

    R 995 000
    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    8 Pictures
    4 een slaapkamer woonstelle te koop

    4 een slaapkamer woonstelle te koop

    • 4 bedrooms
    • 4 bathrooms
    • Apartment

    BELEGGINGSGELEENTHEID- VERDIEN ONMIDDELIK 10% OP U BELEGGING - ERF ONTWIKKEL MET VIER WOONSTELLE DAAROPIdeale geleentheid vir beleggers wat op soek is na 'n bruto opbrengs op kapitaal van meer as 10%. Erf is volledig ontwikkel in 4 woonstelle wat elkeen verhuur word. 4 x 1 slaapkamer woonstelle. Elkeen met...

    R 1 150 000
    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
    See more details
    16 Pictures
    3 SLAAPKAMER HUIS IN REEBOK TE KOOP

    3 SLAAPKAMER HUIS IN REEBOK TE KOOP

    • 3 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • 230 m²
    • House

    Stewig en netjies onderhou in stil gedeelte van Reebok. Benewens die buitebraai, is hier ook n ingeboude gasbraai in die woning. Gelee naby die winkels asook met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en die George Lughawe. En die strand is so 2km naby. Solargekoppelde geyser. Dakwaaiers in elke...

    R 2 940 000
    Fair Price
    Seen 30+ days ago onlukaseiendomme.com
    See more details
    18 Pictures
    BRANDVLEI NOORD-KAAP - HUIS TE KOOP

    BRANDVLEI NOORD-KAAP - HUIS TE KOOP

    • 3 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • House

    IngangsportaalRuim Sit/Eetkamer TV KamerSonkamer3 x Slaapkamers - 2 met ingeboude kaste en 2 kamers het lugreeling2 x Badkamers - 1 het stort met wasbak en toilet en kassies1 het wasbak en bad en kasteAparte Toilet1x MotorhuisAfdak vir 2 motorsAgterstoep met afdak en BraaiHoender/Duiwehok/VoeltjiehokHuis...

    R 550 000
    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    16 Pictures
    2 slaapkamer huis te koop in Rob Ferreira

    2 slaapkamer huis te koop in Rob Ferreira

    • 2 bedrooms
    • 2 bathrooms
    • House

    Pragtige 2 slaapkamer eenheid met 2 badkamers.Groot oopplan kombuis, eetkamer, leefareaBraaiarea met ingeboude braaierDubbel toesluit motorhuis3 AircornsTuinbesproeiingProperty Reference #: RL19322Agent Details:Lize Michau3 Percent Com Properties (PTY) Ltd15 Christiaan De Wet StreetJan Kempdorp8550

    R 700 000
    Good Price
    You save: R 128 458
    Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
    See more details
    17 Pictures
    NETJIESE EENHEID TE KOOP IN BOUGAINVILLA AFTREE-OORD

    NETJIESE EENHEID TE KOOP IN BOUGAINVILLA AFTREE-OORD

    • 1 bedroom
    • 1 bathroom
    • 43 m²
    • Apartment

    NETJIESE EENHEID TE KOOP IN BOUGAINVILLA AFTREE-OORD

    R 739 000
    Fair Price
    Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
    See more details
    25 Pictures
    290Ha of beauty and tranquility.... Mooi natuurskoon, Duineplaas met fynbos te koop in Albertinia...

    290Ha of beauty and tranquility.... Mooi natuurskoon, Duineplaas met fynbos te koop in Albertinia...

      290Ha of beauty and tranquility.... The best place to get peace and be close to nature.Grond het 'n waterput wat daagliks water gee. Sterk ondergrondse water-aar is aangewys.Om inkomste te genereer kan fynbos, blomme (proteas, speldekussings, suikerkanne om 'n paar te noem) ge-oes word asook dekriet...

      R 5 500 000
      Seen 30+ days ago ongumtree.co.za
      See more details
      20 Pictures
      Leeupoort Lieflike 3 slpk huis te koop direk vanaf eienaar naby Thabazimbe,

      Leeupoort Lieflike 3 slpk huis te koop direk vanaf eienaar naby Thabazimbe,

      • 3 bedrooms
      • 2 bathrooms
      • 137 m²
      • House

      Koop direk by eienaar !. die huis staan 3 jaarHierdie huis is in die beste deel van Leeupoort, uitbreiding 5. In 'n stil area van Leeupoort gelee.Lieflike 3 slkpk siersteen huis met teeldak en groot afdak met sementblad. Teels deur die hele huis en baie kaste. Met aparte woonkamer met besemkas. 2...

      R 1 350 000
      Good Price
      You save: R 358 436
      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
      See more details
      18 Pictures
      Aandeel in wildsplaas 40km anderkant Vaalwater op pad na Ellisras te koop

      Aandeel in wildsplaas 40km anderkant Vaalwater op pad na Ellisras te koop

      • 5 bedrooms
      • 2 bathrooms
      • Farm

      Daar is 5 slaapkamers, 6 badkamers, 105m2 lapa met kombuis, tv-area, stoep en afdak met jacuzzi. Ook 'n Boma. Dubbel garage dubbel afdak. Common property behels 'n swembad-area, groot grasperk, snoepie, onthaalsaal, klim en klouter vir kids en natuurlik die diere...Kameelperde, Zebra's, rooibokke, Kudus,...

      R 1 500 000
      Seen 30+ days ago onsuecoprop.com
      See more details
      2 Pictures
      Huis Te Koop - netjiese huis op die platteland

      Huis Te Koop - netjiese huis op die platteland

      • 3 bedrooms
      • 1 bathroom
      • 228 m²
      • House

      Netjiese gesinshuis; Siersteen; Nuwe kombuis; Pragtige houtvloere; Warm leefarea met baie plek; Gevestigde tuin met groot bome; Motorhuis; Dubbelafdak; Buite gebouw; Groot erf.Bejaarde paartjie skaal af.Neat family home with lots of character; Facebrick; Newly renovated kitchen; Beautiful wooden floors;...

      R 500 000
      Seen 30+ days ago onjunkmail.co.za
      See more details
      22 Pictures
      Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis te koop.

      Pragtige 2 slaapkamer, 2 badkamer meenthuis te koop.

      • 2 bedrooms
      • 2 bathrooms
      • Townhouse

      Die meenthuis bestaan uit die volgende:Gelee in 'n sekuriteitskompleks, met interkom stelsel en elektriese hek.Loopafstand van die dorp af, een blok vanaf die hoofstraat.2 Slaapkamers2 Badkamers, hoofslaapkamer het sy eie badkamer.Groot oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitkamer en eetkamer loop...

      R 680 000
      Good Price
      You save: R 175 218
      Seen 9 days ago ongumtree.co.za
      See more details
      30 Pictures
      290Ha of beauty and tranquility.... Mooi natuurskoon, Duineplaas met fynbos te koop in Albertinia, Suid-Kaap

      290Ha of beauty and tranquility.... Mooi natuurskoon, Duineplaas met fynbos te koop in Albertinia, Suid-Kaap

      • Farm

      290Ha of beauty and tranquility.... The best place to get peace and be close to nature. Grond het 'n waterput wat daagliks water gee. Sterk ondergrondse water-aar is aangewys. Om inkomste te genereer kan fynbos, blomme (proteas, speldekussings, suikerkanne om 'n paar te noem) ge-oes word asook dekriet...

      R 5 500 000
      Seen 30+ days ago onpropertypointer.co.za
      See more details
      first

      Page of 19 

      Next Page
      Price
      Price ratings
      • Super Price
      • Good Price
      Location
      • Western Cape
      • Gauteng
      • Mpumalanga
      • North West
      Dwelling type
      • House
      • Townhouse
      Property size
      Bedrooms
      Bathrooms
      Advertiser
      • Private