Mon May 06 2024 12:00:11 GMT+0000 (Coordinated Universal Time)

16 Swembad te koop listings are price checked

Listings from adsafrica.co.za, iolproperty.co.za and 7 more

13 Pictures
3 Bedroom House in Strandfontein

3 Bedroom House in Strandfontein

  • 3 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • House

2 Wooneenhede te koop in Strandfontein!!!! Prys Elk R2.2Miljoen. Die wooneenhede het albei verskillede eienaars. Maar jy kan of 1 of albei koop. Die wooneenhede is spie?lbeelde van mekaar en het 180grade see uitsig vanaf die boonste vlak. Waaruit bestaan elke eenheid: 3 Vlakke/ 3 Slaapkamers en 2 badkamers...

R 2 200 000
Fair Price
Seen 30+ days ago onimmoafrica.net
See more details
24 Pictures
3 Bedroom House in Mookgopong

3 Bedroom House in Mookgopong

  • 3 bedrooms
  • 3 bathrooms
  • 687 m²
  • House

PRAGTIGE DUBBEL VERDIEPING HUIS TE KOOP IN GOLF PARK, NABOOMSPRUIT. Netjiese maklik onderhoubare huis te koop in 'n vol titel diere vriendlike kompleks. Hierdie gerieflike huis het 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer met 'n bad en stort, ingeboude kaste, aircon,...

R 1 650 000
R 2 185 00024%
Fair Price
You save: R 153 376
Seen 30+ days ago onimmoafrica.net
See more details
13 Pictures
3 Bedroom House in Fraaiuitsig

3 Bedroom House in Fraaiuitsig

  • 3 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 190 m²
  • House

STEWIGE 3 SLAAPKAMER TE KOOP IN FRAAIUITSIG R2.8M Gerieflike gesinswoning ook met 2 badkamers , oopplan kombuis/leefarea, en dubbel motorhuis. Hier is ook n reenwater tenk en n wendy huis. Die erf is lekker privaat, omhein en het n geslote hek. Mooi uitsig na die vallei , naby die winkels en KleinBrak se...

R 2 800 000
Fair Price
Seen 30+ days ago onimmoafrica.net
See more details
26 Pictures
3 Bedroom House in Klawer

3 Bedroom House in Klawer

  • 3 bedrooms
  • 1 bathroom
  • House

Pragtige ruim woonhuis te koop in Klawer!! Hierdie eiendom is stap afstand van die dorp. Huis is regtig 'n besonderse huis met die aller mooiste tuin. Huis bestaan uit die volgende: 3slaapkamers,1 volledige badkamer,2 leefarea's,eetkamer,Pragtige kombuis,waskamer,Onderdak braai area,1slaapkamer...

R 1 395 000
Fair Price
You save: R 8 094
Seen 30+ days ago onimmoafrica.net
See more details
16 Pictures
3 Bedroom House in Reebok

3 Bedroom House in Reebok

  • 3 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 230 m²
  • House

3 SLAAPKAMER HUIS IN REEBOK TE KOOP Stewig en netjies onderhou in stil gedeelte van Reebok. Benewens die buitebraai, is hier ook n ingeboude gasbraai in die woning. Gelee naby die winkels asook met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en die George Lughawe. En die strand is so 2km naby. Solargekoppelde...

R 2 940 000
Fair Price
Seen 12 days ago onimmoafrica.net
See more details
13 Pictures
2 Bedroom House in Amandasig

2 Bedroom House in Amandasig

  • 2 bedrooms
  • 2 bathrooms
  • 96 m²
  • House

TE KOOP! 2 Slaapkamer Aftree Meenthuis met Enkel garage. Hierdie 2 slaapkamer meenthuis is 'n ideale keuse vir aftrede in 'n rustige en veilige omgewing. Die meenthuis is gelee in 'n aftreeoord teen die hang van die Magaliesberge, met 'n pragtige uitsig oor die natuur. Die meenthuis het 2 badkamers, een...

R 790 000
Super Price
You save: R 424 755
Seen 30+ days ago onimmoafrica.net
See more details
11 Pictures
2 Bedroom House in Mokopane Rural

2 Bedroom House in Mokopane Rural

  • 2 bedrooms
  • 1 bathroom
  • 40 m²
  • House

2 BEDROOM RONDAVEL IN RETIREMENT VILLAGE! The ideal retirement place in the Bushveld for people 50 years and older. Entry level unit at DIE OOG with building plans to expand. The living area and kitchen have wooden cabinets inside. The house is bred except for the 2 bedrooms which have carpets inside....

R 876 000
Fair Price
You save: R 83 578
Seen 5 days ago onimmoafrica.net
See more details
18 Pictures
3 Bedroom House in Vredendal

3 Bedroom House in Vredendal

  • 3 bedrooms
  • 3 bathrooms
  • House

Nuut geboude 3 slaapkamer huis in kompleks!!!! Hierdie huis het alles wat jy nodig het en is net vir intrek en bly!! Waaruit bestaan hierdie eiendom!!! 2 vlakke Eerste vlak: Motorhuis,Leefarea,Kombuis met ingeboude kaste en binnebraai!!! 1 Badkamer(bad,Stort en toilet) 1 Slaapkamer met ingeboude kaste Vlak...

R 2 500 000
Fair Price
You save: R 67 631
Seen 30+ days ago onimmoafrica.net
See more details
Price
Price ratings
  • Super Price
  • Good Price
  • Fair Price
Location
  • Limpopo
  • Free State
  • Western Cape
  • Mpumalanga
  • North West
Dwelling type
  • House
  • Farm
Property size
Bedrooms
Bathrooms
Advertiser
  • Estate Agent