Kleinhoewe te koop
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Description: Ligging: 9km vanaf Randfontein, 20 km Krugersdorp, 10 km Westonaria, 19 Km Carletonville.Vier verhuurbare woonhuise, 2 tuinwoonstelle en 'n werker huis op 'n pragtige landbouhoewe te koop. Huur inkomste potensiaal van R20 000 per maand. Ekstras! Volledige nuwe sonkrag (solar) stelsel (18...
Kom woon rustig op 'n veilige landbouhoewe naby aan ander gesinne.Geleë op die.platteland maar naby genoeg aan groot dorpe. 10 Kilometer vanaf Randgate, Tambotie koopsentrum. 10 Kilometer vanaf Westonarea en 19 kilometer vanaf Carletonville.Splinternuwe sonkrag stelsel ... m.a.w. geen beurtkrag! (18...
Koop nou in gewilde sekuriteitsoord wat vinnig uitbrei. 2 slaapkamer wonings vanaf R2.7m en 3 slaapkamer wonings vanaf R2.9m met geen hereregte betaalbaar nie. Duursame afwerking regdeur. Mooi landelike uitsig en gelee naby die winkels en see.
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
Huis te koop in makwassie
Selling due to personal family issues. Painted and Upgraded property over the past 2 months.Some furniture included in price