Geleë op 'n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis 'n lus vir die oog.'n Groot pluspunt is die boorgat.Die huis bied die volgende :- Oopplan woonkamer met lugversorger- Kombuis met baie kaste en aparte opwas (plek vir wasmasjien/Tuimeldroër en skottelgoedwasser) asook ingeboude oond...
3 Slaapkamer in 'n rustige goeie area in Klawer. Langs Laerskool. Met 2 vol badkamers. Slaapkamers is ruim. Hoofslaapkamer het 'n groot ingeboude hangkas en en suite badkamer. Groot oopplan kombuis/sitkamer met 'n log kroeg. Groot stoep met braai wat toegemaak is met vollengte diefweringhekke. Erf grootte...
TE KOOPRAYTON R1,350 000-00 LIEFLIKE GESINS WONING, MET 3 SLPK (GROOT KAMERS), 1 & 1/2 BADKAMER, SIT/ EETKAMER, ONTHAAL AREA, OOPPLAN KOMBUIS, TOEGEBOUDE STOEP, GEVESTIGDE TUIN, LIEFLIKE GROOT ERF, OPWASKAMER WAT OMSKEP IS IN N SALON. 2 WENDY HUISE,AFDAK VIR 2 MOTORS EN AFSTANDBEHEERDE HEK, PALISADE...
2 Huise te koop in Strandfontein,Wes Kaap 2 Wooneenhede te koop in Strandfontein!!!! Prys Elk R2.2Miljoen. Die wooneenhede het albei verskillede eienaars. Maar jy kan of 1 of albei koop.Die wooneenhede is spieëlbeelde van mekaar en het 180grade see uitsig vanaf die boonste vlak.Waaruit bestaan elke...
2 Losstaande Huise op een masiewe erf te koop in Orania! ALLEENMANDAATHierdie is 'n historiese eenheid te koop, en jy wil dit nie misloop nie!Masiewe erf (8000m2) met 2 wooneenhede op.HOOFHUIS: - 3 slaapkamers - 2 vol badkamers (1 is en-suite) - Ruim leefarea met oopplan kombuis - Groot opwaskamer. Word...
Hoekerf te koop in Strandfontein,hierdie erf kan nie toe gebou word nie. En het 'n diepsee uitsig.Hy is skuinsagter die perde skoen baie goeie erf om te koop om jou droom strandhuis op te bou. Bel my vir meer inligting.
731m Vacant Land For Sale in Louis Rood Hoekerf te koop in Strandfontein,hierdie erf kan nie toe gebou word nie. En het 'n diepsee uitsig.Hy is skuinsagter die perde skoen baie goeie erf om te koop om jou droom strandhuis op te bou. Bel my vir meer inligting.
Plot tekoop op Beau vallon river estate Maselspoort Bloemfontein 4 slaapkamer 3 badkamer spens, opwas kamer en leef area. Granny flat
Onbeboude erf te koop in Calvinia Erf te koop met pragtige uitsig oor die Hantamberge. Geleë naby Natuurreservaat. Erf grootte: 821 vierkante meters. Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp. Naby Calvinia Hoërskool. Munisipale dienste beskikbaar. Skakel die agent vir besigtiging en meer...
Fraaiuitsig Ruim Erf te KoopRuim erf van 900 m te koop in Fraaiuitsig.Geleë teen n sonnige noordelike helling.Geskik vir die bou van duette.
Meenthuis Te Koop in Kleinfontein Afree-Oord vir slegs R1,250,000 net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds...
Meenthuis Te koop in Kareepark Aftree-oord in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en RaytonIs jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is...
3 Bedroom House For Sale in Faerie Glen JOINT MANDATELeave the hustle & bustle behind when you arrive at this truly beautiful unit with lots of atmosphere!Relax in your own Bushveld home while enjoying the bird life!This lovely thatch townhouse in a small complex offers:-- Double volume open plan lounge...
NETJIESE 2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN BEKENDE AFTREE OORD PRETORIAMoenie talm nie want dan is die eenheid verkoopBaie netjiese en stil eenheid in die Aftree Oord aan die Ooste kant van Pretoria te koopBied jou oopplan kombuis /sitkamer wat met skuifdeur uitloop op n sonnige balkonDie hoof slaapkamer en...
Vir ''n bosveld aftrede met GEMOEDSRUS, lae heffings, sekuriteit en mediese bystand op terrein, ondersoek Bergvallei Aftreelandgoed vandag.Hierdie wereldklas landgoed bied net die beste fasiliteite en ''n wye verskeidenheid eiendomme om uit te kies:- Woonstelle vanaf R795 000- Huise vanaf R1,295MWees die...
2 BEDROOM RETIREMENT UNIT FOR SALE IN NEWLANDS JUST RELEASED! This 2 bedroom townhouse in a upmarket retirement village tick all the boxes! North-facing sunny with a panoramic view welcomes you when you enter this very special unit.Spacious balcony with build in braai, kitchen with space for 3 machines,...
3.7 hektaar plaas te koop in Klerksdorp area. Skakel agent vir meer inligting.
Twee Eenslaapkamer met een badkamer woonstellel te koop in 'n baie netjiese kompleks.
Meenthuis Te koop in Kleinfontein net buite Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton.Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop n eiendom in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe...
3 Bedroom Simplex Sold in Monument Park Sole Mandate In soon te be gated community this secure, peacuful complex only has 9 units and ideally surrounded by other complexes and not bordering a park or a busy highwaySleep safe upstairs and live downstairs with a small garden and pet friendly for medium sized...
Kom geniet die rustige atmosfeer op die moderne Bronberg Aftreelandgoed geleë teen die pragtige Bronberg koppie. Word deel van ons vriendelike klompie inwoners en maak nuwe vriende deur aan al ons aktiwiteite deel te neem. Die eiendom bied die volgende: Oopplan sit/eetkamer, kombuis met granietblaaie en...
MODERN, SPACIOUS, BEAUTIFUL, AND COSY. DON''T LET THIS HOUSE SLIPS THROUGH YOUR FINGERS!!Spacious open plan living area, 2 bedrooms, 1 bathroom and ready to move in.Neatly tiled throughout the house.The beautiful, cheery & trendy open plan kitchen has plenty of cabinetry, granite counters and electric...
3 Bedroom House For Sale in Klawer Familie huis te koop in Klawer, 3slaapkamer huis met 2badkamers, Groot kombuis,leefarea,hele huis is geteël. Huis het buitekamer en ook enkel motorhuis,om hierdie eiendom te besigtig kontak my gerus. Ons help met finansierings aansoeke