Plot tekoop op Beau vallon river estate Maselspoort Bloemfontein 4 slaapkamer 3 badkamer spens, opwas kamer en leef area. Granny flat
Uitstaande Huis tekoop in Naboomspruit. Hierdie Pragtige huis het 3 slaap kamers met 2 vol badkamers met n stort en bad. Slaap kamers met baie ingeboude kaste hoof slaapkamer met en-suite badkamer. Oop plan sit en eet kamer. Gerieflike oop plan kombuis. Son stoep met uitsig op die tuin. Hierdie is 'n...
Netjiese 2 slaapkamer 2 badkamer huis tekoop by Die Oog Aftree Landgoed 2 Slaapkamers met 2 badkamers oop plan sit en eetkamer, ruim kombuis met spasie vir wasmasjien en skottelgoed wasser in kombuis. Braai kamer met ingeboude braai plek en skuif deure wat oppskuif na buite met 'n kuier area en afdak en 'n...
3 Bedroom House for Sale in Naboomspruit. 3 slaapkamer huis tekoop in n veilige vol titel kompleks met sekuriteits beheer hekke. 3 Slaapkamers met 2 badkamers. Oop plan kombuis en leef area kombuis met solide hout ingeboude kaste met n aparte waskamer stoorkamer. Privaat sonstoep met n jacuzzi. Maklik...
Lovely double story house in Constantia Mineral Baths for Sale. Pragtige ruim huis tekoop te Constantia Minerale bron. Hierdie dubbel verdieping huis het 4 kamers met 4 badkamers 2 ingeboude braai plekke. Lieflike privaat kuier area aan die agter kant van die huis. Groot ruim motorhuis met n kamer en...
Netjiese 2 slaapkamer 2 badkamer huis tekoop by Die Oog Aftree Landgoed 2 Slaapkamers met 2 badkamers oop plan sit en eetkamer, ruim kombuis met spasie vir wasmasjien en skottelgoed wasser in kombuis. Braai kamer met ingeboude braai plek en skuif deure wat oppskuif na buite met 'n kuier area en afdak en 'n...
Huis By die Oog Aftree Landgoed tekoop Groot ruim huis baie netjies en modern met al die ekstras! 3 Slaap kamers met 2 badkamers Kamers met laminated vloere 2 de slaap kamer het skuifdeur wat uitloop op die balkon met n privaat stoep, muskiet gaas voor aldie vensters en deure. Hoofslaap kamer met en- suit...
Pragtige 3 Slaapkamer huis by Die Oog Aftree Landgoed tekoop Met sy natuurlike Bosveldomgewing, warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die landgoed bied uitstekende waarde vir geld. Met al die vakansie-oord fasiliteite, dienste en sorg setrum kan mens met...
Pragtige 3 Slaap kamer huis by Die Oog Aftree Oord tekoop. 3 slaapkamer huis met 2 badkamers oop plan sit en eet kamer met 'n groot gerieflike kaggel/ braai kamer met deure wat kan oop maak na die pragtige privaat tuin toe. Kombuis met aparte opwas. Graniet blaaie indie kombuis met soliede hout kaste. Baie...
3 groot erwe met 3slp kamer huis dam 2 boorgate.veilige aera.strydenburg noordkaap.kontak my vir meer info en fotos
Similar listings you may like:
2 Slaapkamer huis vir jou gerief Gee my n oproep en ons doen die nodige vir julle. 2 Bedroom house for you, call me to make your appointment.
Hierdie pragtige eiendom bied die perfekte geleentheid vir 'n veelvoud van lewensstyl-opsies! Met 'n indrukwekkende nege slaapkamers verdeel oor vier aparte eenhede, elkeen met sy eie aparte ingang, is hierdie eiendom ideaal vir 'n groot gesin, 'n besigheidsgeleentheid of selfs 'n vakansiebestemming. Die...
Ruim woonhuis in Van Riebeeck straat, Lambertsbaai.Hoofhuis:3 slaapkamers2 badkamers met bad en stortAparte toiletRuim oopplan sitkamer/eetkamerBraaivertrek met binnebraai en nuwe gelamineerde vloerKombuis met graniet werkoppervlaktesBuitegeboue: Ruim slaapkamer met aparte toilet en stortWaskamer met...
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS MET LEKKER GROOT ERF BESTAAN UIT DIE VOLGENDE INGANGS PORTAAL SITKAMER / TV KAMER MET DAKWAAIER VERTREK WAT GEBRUIK KAN WORD AS KANTOOR / STUDEER KAMER 3 SLAAPKAMERS MET MATTE UITGELê EN INGEBOUDE KASTE RUIM KOMBUIS UITGELê MET TEELS EN STAALKASTE EETKAMER INSTAP SPENS MET...
HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS HET 'N INKOMSTE POTENSIAAL MET DIE WOONSTEL OP DIE ERF EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE SITKAMER / TV KAMER / EETKAMER - OOPPLAN KOMBUIS OPWAS 3 SLAAPKAMERS HOOF SLAAPKAMER HET INGEBOUDE KAS EN LOSSTAANDE KAS ASOOK 'N EN-SUITE BADKAMER MET WASBAK TOILET EN STORT ADDISIONELE...
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Kom maak jou kinders groot met die rustigheid van die plaas . Pragtige ruim huis te huur op plaas 30km vanaf Montana. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers , 3 badkamers , studeerkamer , 3 leefareas , pragtige kiaat kombuis met aparte opwas . Daar is ook 'n kuierstoep en 4 motorhuise. Groot grasperke rondom...
Absoluut n pragtige 5 slaapkamer huis met 3 woonstelle en asemrowende riviertoegang.Hierdie ruim 5 slaapkamer (met elk sy eie aircorn) huis bied 3 groot badkamers waarvan 1 En Suite is, Gesellige kombuis met vol ingeboude kaste en ingeboude tafel en n eiland in die middel wat die kombuis net meer gemaklik...
Heerlike Familie huis te Koop in Vredendal in baie rustige area.Hierdie huis bestaan uit die volgende:4Slaapkamers3badkamersGroot nuwe kombuis met baie kasteEetkamerSitkamerBraaikamer3 MotorhuiseDie een Motorhuis is aan die huis.Die ander 2 motorhuise is agter in die agterplaas en hierdie is ideaal om te...
HIERDIE STEWIGE RUIM HUIS IS 'n BAIE GOEIE KOOP VIR DIE GESIN WAT OP SOEK IS NA IETSIE WAT SENTRAAL EN IN 'n VEILIGE AREA GELEë IS 3 SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER 2 VOLLEDIGE BADKAMERS GETEEL APARTE TOILET INGANGS PORTAAL INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS 2 GROOT...
Page 1 of 14
Next Page