Kleinhoewe te koop
Kom maak jou kinders groot met die rustigheid van die plaas . Pragtige ruim huis te huur op plaas 30km vanaf Montana. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers , 3 badkamers , studeerkamer , 3 leefareas , pragtige kiaat kombuis met aparte opwas . Daar is ook 'n kuierstoep en 4 motorhuise. Groot grasperke rondom...
142 ha met huis en woonstel. Groot store. Was gebruik vir vierkraal en kan weer. 11 boorgate waarvan 7 toegerus is
Selling due to personal family issues. Painted and Upgraded property over the past 2 months.Some furniture included in price
Farm for sale/ plaas te koop
NEGOTIABLE: Experience the beauty of small town living with a feel of rural tranquillity on this 2.5ha, fertile piece of land. Being registered as Commercial Agricultural land Included in the sale is an eight channel CCTV system as well as 3.5KW Inverter with 4 x 100Ah batteries. Very strong fountain and...
3 Slaapkamer in 'n rustige goeie area in Klawer. Langs Laerskool. Met 2 vol badkamers. Slaapkamers is ruim. Hoofslaapkamer het 'n groot ingeboude hangkas en en suite badkamer. Groot oopplan kombuis/sitkamer met 'n log kroeg. Groot stoep met braai wat toegemaak is met vollengte diefweringhekke. Erf grootte...
Familie woning te koop in Lichtenburg.
21ha Plasie te koop in Mookgophong
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe.Veilige eiendomNaby die strand en winkelsKan maklik verhuur wordWaterverbruik , geboue- onderhoud en...
huis te huur op plotte te Magaliesmoot
3ha met huis en store, te KoppiesPragtige eiendom
Daar is 5 slaapkamers, 6 badkamers, 105m2 lapa met kombuis, tv-area, stoep en afdak met jacuzzi. Ook 'n Boma. Dubbel garage dubbel afdak. Common property behels 'n swembad-area, groot grasperk, snoepie, onthaalsaal, klim en klouter vir kids en natuurlik die diere...Kameelperde, Zebra's, rooibokke, Kudus,...
BELEGGINGSGELEENTHEID- VERDIEN ONMIDDELIK 10% OP U BELEGGING - ERF ONTWIKKEL MET VIER WOONSTELLE DAAROPIdeale geleentheid vir beleggers wat op soek is na 'n bruto opbrengs op kapitaal van meer as 10%. Erf is volledig ontwikkel in 4 woonstelle wat elkeen verhuur word. 4 x 1 slaapkamer woonstelle. Elkeen met...
Pragtige klinkersteenhuis in baie goeie en stil area geleë. Groot erf, hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte een slaapkamer woonstel. Kompakte kombuis met aparte opwasgeriewe, sitkamer, eetkamer, TV-kamer en studeerkamer met 'n heerlike onderdak-kuierstoep is hierdie verseker 'n moet sien!...
Geleë op 'n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis 'n lus vir die oog.'n Groot pluspunt is die boorgat.Die huis bied die volgende :- Oopplan woonkamer met lugversorger- Kombuis met baie kaste en aparte opwas (plek vir wasmasjien/Tuimeldroër en skottelgoedwasser) asook ingeboude oond...
4 Slaapkamer,3badkamer huis te Koop in Vredendal!!! Hierdie Lae onderhoud huis is in 'n stil rustige area in Vredendal.Hierdie huis bied die volgende vir jou!!!Ruim tuin met besproeingDbl motorhuisDbl afdakElektriese hek.Wendyhuis.Binnekant van die eiendom: Leefarea wat deur loop na ruim kombuis met aparte...
NETJIESE EENHEID TE KOOP IN BOUGAINVILLA AFTREE-OORD
Die meenthuis bestaan uit die volgende:Gelee in 'n sekuriteitskompleks, met interkom stelsel en elektriese hek.Loopafstand van die dorp af, een blok vanaf die hoofstraat.2 Slaapkamers2 Badkamers, hoofslaapkamer het sy eie badkamer.Groot oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Die sitkamer en eetkamer loop...
Plot tekoop op Beau vallon river estate Maselspoort Bloemfontein 4 slaapkamer 3 badkamer spens, opwas kamer en leef area. Granny flat
290Ha of beauty and tranquility.... The best place to get peace and be close to nature. Grond het 'n waterput wat daagliks water gee. Sterk ondergrondse water-aar is aangewys. Om inkomste te genereer kan fynbos, blomme (proteas, speldekussings, suikerkanne om 'n paar te noem) ge-oes word asook dekriet...
Familie huis te koop in Klawer, 3slaapkamer huis met 2badkamers, Groot kombuis,leefarea,hele huis is gete?l. Huis het buitekamer en ook enkel motorhuis,om hierdie eiendom te besigtig kontak my gerus. Ons help met finansierings aansoeke
Earls Court is sekerlik een van die bes beplande sekuriteit en leef styl landgoede in die Tuin Roete. Die geleentheid op hande binne hierdie ten volle ontwikkelde landgoed is 'n prag 3 slaapkamer huis wat bedien word deur 2 badkamers. Gevestig op 'n groot 936m2 erf waarvan die enkel vlak huis se...
3 Bedroom House For Sale in Klawer Te koop in KlawerRuim familie huis!!!!Wat bied hierdie huis?3 slaapkamers met ensuite badkamers en ingeboude kaste.LeefareaEetkamerKombuis met pantrywaskamerBaie groot dbl motorhuis.Buite kuier area.Bel my as jy na hierdie huis wil gaan loerOns help met finansierings...