Huis te huur - Mosselbaai Aftree Oord Rietsanger 4, Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur: Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, sonnig, modern, luuks en veilig. 2 Slaapkamers 2 Badkamers ( Hoofslaapkamer en suite) Oop plan kombuis en leefarea toegeboude...
Is jy opsoek na 'n rustige omgewing in Pretoria Oos? Rietvlei Country Lodge is 6km vanaf die Route21 Office Park, langs die Rietvlei Game reserve. Ons het een (laaste) gaste kamer beskikbaar vir 'n enkel persoon of 'n couple om te huur. Die kamer was onlangs ge-renovate. Die kamer is gemeubileerd of...
House to let in Moreleta ParkR13000 pmAvailable 1 May3 Bed, 2bath, carport for 2 cars, no garage. Part of the hous can be used as flat or additional bedroom.No agents, direct from owner.Huis te huur IN MORELETAPARK.R13000.00 pm Beskikbaar 1 Mei 243slp, 2badkamers, afdak vir 2 voertuie. Geen garage maar die...
Een slaapkamer woonstel aangrensend aan huis te huur op Myngenoegen plotte buite polokwane (9km vana...
Semi een slaapkamer huis met afdak te huur te Strubenvale vir max 1 of 2 bejaarde sober persone. Geen diere R3800. 00 per maand pre paid krag. 0829240606view moreCity and Suburb - Springs
Besonderse woonhuis in gesogte area - kom kyk self! Die erf en huis bied privaatheid en die pragtige omgewing skep 'n rustige, kalm en salige atmosfeer waarin jy kan ontspan en selfs van die huis af werk. Afwerking in die woning is luuks, en duursaam. Die woonvertrekke is ruim en gesellig met oopplan...
Ruim woonhuis te Klipkop/Soutpansdrift, 17km noord van Brits op Thabazimbi-pad. 2 Groot leefareas, 3 slaapkamers, groot kombuis. Elektriese omheining. Dadelik beskikbaar. Een maand deposito vooraf.
Woonstel op erf te huur aan enkel mans persoon. Water en elektrisiteit ingesluit. Een maand se huur vooruitbetaalbaar. Huur R3 000 per maand. Onmiddellik beskikbaar. Heeltemal privaat. Eie tuintjie met eie privaat braai area. 0728011418
Similar listings you may like:
Welkom by jou nuwe huis in Bergvallei Aftreelandgoed! Hierdie pragtige huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n enkelmotorhuis is perfek vir diegene wat wil verklein en 'n rustige aftree-gemeenskap wil geniet. Die huis beskik oor 'n moderne kombuis met 'n gaskookplaat en 'n sonkrag-geiser, wat...
Ontsnap na die uiteindelike aftree-toevlugsoord in Bergvallei Aftreelandgoed Hierdie ruim huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers spog met 'n dubbelmotorhuis wat genoeg spasie bied vir jou voertuie en stoorbehoeftes. Geniet die bykomende gerief van 'n sonkrag-geiser en batterystelsel, wat ononderbroke warm...
Ervaar die essensie van aftrede in die skilderagtige Bergvallei-aftreelandgoed met hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis met 'n enkel motorafdak. Hierdie huis is in die hartjie van Bergvallei gele?, 'n goed toegeruste kombuis en 'n rustige slaapkamer met 'n privaat badkamer. Die enkelmotorafdak...
Ontsnap die gewoel van die stadslewe en onttrek na jou eie toevlugsoord by Bergvallei Aftreelandgoed. Hierdie pragtige huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n dubbelmotorhuis en studeerkamer bied die perfekte kombinasie van luukse en rustigheid. Word wakker met die asemrowende uitsigte oor die...
Huis te Huur - Mosselbaai Aftree Oord 8, Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis te huur! Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. Semi gemeubileerd 2 Slaapkamers 2 Badkamers met stort Oop plan kombuis en leefarea Lae onderhoud tuin Enkel...
Huis te huur - Mosselbaai Leefstyl Oor , Paradise Coast Gewilde Aftree-Oord in Mosselbaai bied die volgende huis in 'n Cul-de-Sac te huur, slegs 2km na Danabaai. Lang termyn huurkontrak vir ouderdom 50 Pragtig, modern, luuks en veilig. 3 Slaapkamers 2 Badkamers (1 stort / 1 bad) Oop plan kombuis met eiland...
Op soek na die perfekte aftree-oase? Kyk nie verder as hierdie pragtige 1 slaapkamer, 1 badkamer woonstel in Bergvallei Aftreelandgoed nie. Hierdie eenheid is bo die rustige natuurpark gele? en spog met asemrowende uitsigte en 'n rustige atmosfeer. Die woonstel beskik oor 'n ruim uitleg met moderne...
Ontsnap na rustige aftrede en woon in hierdie bekoorlike 2-slaapkamer, 2-badkamer, enkelmotorhuishuis in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed. Geniet die gerief van enkelvlakleefarea met ruim kamers en 'n moderne kombuis. Die hoof slaapkamer het 'n privaat ensuite, terwyl die tweede slaapkamer perfek is...
Op soek na 'n knus en gerieflike aftree-leefarea? Kyk nie verder as hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer eenheid met 'n enkel motorafdak in die gesogte Bergvallei Aftreelandgoed nie. Hierdie eenheid bied 'n ruim slaapkamer, 'n moderne badkamer en 'n gemaklike leefarea wat perfek is vir ontspanning...
Hierdie bekoorlike 1 slaapkamer, 1 badkamer huis in die hartjie van die natuur. Hierdie eenheid bied 'n gerieflike motorafdak vir jou voertuig en toegang tot 'n leefstylsentrum vir jou ontspannings- en welstandbehoeftes. Ontspan in die ruim slaapkamer, verjong in die moderne badkamer, en ontspan in die...
PRETTY AS A PICTURE This 3 bedroomed family home is positioned at the end of a quiet cul de sac in the desirable area of Constantia Huis-En-Bos. The approximately 3,000 sqm erf comprises two properties which are accessed through a communal gate, making it very similar to a small and exclusive private...
Huis te huur Gordonsbaai, Millerstraat naby winkelsentrum en laerskool.Beskikbaar 1 Augustus. R20...
Wendy huis te huur. Dadelik beskikbaar. R1900 water en ligte ingesluit. Remote deposito R200
Wendy huis te huur.dadelik beskikbaar. R1800 water en ligte ingesluit.plus R200 deposito. Noordhoek bloemfontein
Ruim 4 slaapkamer huis met 2 badkamers en groot woonkamers. Ingeboude kaste en teël vloere. Geleë naby skole en winkelsentrums.
Netjiese groot huis te huur in Theresapark, 3 slaapkamers, 2 badkamers, studeerkamer, kombuis, 2 leef areas, 2 garages, 2 afdakke PLUS n 1 slaapkamer woonstel met kombuis, badkamer en leef area, 2 leef areas, lekker kuier stoep, swembad. Prepaid krag in beide huis en woonstel. Groot erf, Diere vriendelik....
Page 1 of 10
Next Page