Hierdie spelerige Yorkies is beskikbaar. Hulle eet goed. Is ingeënt en ontwurm. Hulle word geregistreer. Kry sertifikate saam. Kry geborduurde kombersie gratis saam huis toe. 1 GOUE reuntjie en 1 BIRO tefie. Hulle is reg om deel te word van n liefdevolle familie. 10 weke oud.Lewer af in Bloemfontein,...
Jack Russell terrier puppies for sale 8 weeks old
GEREGISTREERDE GOUE YORKIES beskikbaar. Hulle is die oulikste bondeltjies liefde.Daar is 1 tefie en 3 reuntjies, hulle is nou 10 weke oud. Hulle is geregistreer, ingeënt en ontwurm en kry sertifikate en n gratis geborduurde kombersie saam huis toe. Diere liefhebbers kan hulle koop teen R3950 vir tefie en...
Page 2 of 2