Classifieds in Bosveldsig

1 - 12of 12ads

Aftree huis te koop in bosveldsig

25-01-2019

Aftree huis te koop in bosveldsig netjiese huis 2 slaapkamers, elk met lugverkoeler en dakwaaier hoofslaapkamer se badkamer is ensuite met 'n stort, toilet en...

R 1 470 000
Aftree huis te koop in bosveldsig
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig aftree oord

27-11-2018

Netjiese huis te koop in bosveldsig aftree oord. Hierdie woning s iets vir die oog, met baie ekstras en 'n prentjie mooi tuin. Ruim sit-eet kamer, met studeer...

R 1 590 000
Huis te koop in bosveldsig aftree oord
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig

27-11-2018

Pragtige nuut geboude aftree huis in Bosveldsig se nuwe fase.3 Slaapkamer waarvan 1 en-suite met moderne afwerking . Oop plan moderne kombuis area met ingeboude...

R 1 830 000
Huis te koop in bosveldsig
pricecheck.co.za

Bosveldsig aftree oord huis te koop

27-11-2018

Netjiese huis in bosveldsig aftree oord te koop. 2 slaapkamers met ekstra ingeboude kaste en dakwaaiers, hoofslaapkamer het lugversorger in. 2 badkamers, een...

R 1 000 000
Bosveldsig aftree oord huis te koop
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig

Reduced price 22-09-2018

Voltitel Bosveldsig sekuriteitsoord 3 Slaapkamers, 2 badkamers, teels en matte op vloere. 2 Lugversorgers, songeiser, en kaartjiekrag. Stoepkamer toegemaak met...

R 1 280 000
R 1,290,000
Huis te koop in bosveldsig
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig aftree oord

22-09-2018

Netjiese moderne aftree huis te koop in bosveldsig. 3 slaapkamers met baie ingeboude kaste, 2 vol badkamers (elk met bad en stort) kombuis met aparte opwas,...

R 1 400 000
Huis te koop in bosveldsig aftree oord
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig aftree oord

Reduced price 22-09-2018

Netjiese huis met: 3 slaapkamers, 2 badkamers en kombuis met geriewe vir wasmasjien in kombuis. Ruim sitkamer. Eetkamer. 1 vol badkamer met bad, stort, toilet...

R 1 040 000
R 1,150,000
Huis te koop in bosveldsig aftree oord
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig

Reduced price 22-09-2018

Netjiese ruim 2 slaapkamers met 2 ruim badkamers.Groot leef area met sitkamer en eetkamer. Lieflike groot agter stoep met afdak. Mooi kombuis met instap spens...

R 1 420 000
R 1,430,000
Huis te koop in bosveldsig
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig modimolle

22-09-2018

Netjiese huis te koop in bosveldsig. 3 slaapkamers, 2 badkamers. Ruim oopplan leef area. 2 stoepe. Kombuis met aparte opwas,baie kaste met ekstra koskas. Dubbel...

R 1 100 000
Huis te koop in bosveldsig modimolle
pricecheck.co.za

Spog huis in bosveldsig aftree oord te koop

22-09-2018

Spog aftree huis te koop in Bosveldsig. 2 Slaapkamers met teel vloere, dakwaaiers en netjiese wit ingeboude kaste. 2 Badkamers, met moderne afwerking. Leefarea...

R 1 275 000
Spog huis in bosveldsig aftree oord te koop
pricecheck.co.za

3 slaapkamer huis in bosveldsig te koop

22-09-2018

Pragtige 3 slaapkamer met 2 badkamer en oopplan kombuis in Bosveldsig. Addissionel vertrek wat gebruik kan word as stoor/werkskamer. Lapa met ingeboude braai en...

R 1 280 000
3 slaapkamer huis in bosveldsig te koop
pricecheck.co.za

Huis te koop in bosveldsig

22-09-2018

Netjiese huis te koop in bosveldsig aftree oord. 3 slaapkamers met 2 badkamers met lugverkoeling is hoofslaapkamer. Oop plan kombuis met ruim leefarea,...

R 1 160 000
Huis te koop in bosveldsig
pricecheck.co.za

Page 1 of 1

Create alert

Receive the latest listings for Classifieds in Bosveldsig

New classifieds by email

Sort by