1 - 2 of 2 recruitment & hr
Receive the latest classifieds within Jobs by e-mail
Die ideale kandidaat sal optree as die sentrum van kundigheid vir prestasie- en talentbestuur in die organisasie deur die ontwerp en ontwikkeling van raamwerke stelsels en prosesse wat n hoëprestasiekultuur sal bou en handhaaf en sal lei tot die identifisering en ontwikkeling van talent. Die belangrikste verantwoordelikhede van die pos sal die volgende wees: Verskaf werknemerprofiele en -data aan die departementsbestuurders om so die talentbestuursproses te ondersteun; Verantwoordelik vir die implementering van die prestasiesiklus en -kultuur; Verantwoordelik vir die samestelling van opleiding- en kommunikasie-strategieë met betrekking tot beide prestasiebestuur en talentbestuursprosesse; Ontwikkeling van operasionele planne en begrotings asook toesighouding oor die implementering daarvan; Verseker dat die talentbestuursdienste effektief en doeltreffend plaasvind asook voldoen aan die hoogste vlak van kliëntediensstandaarde; Toesighouding oor talentverkryging- en talentontwikkelingsfunksies; Verskaf maandelikse verslae oor sleuteltalentbestuursprogramme en -funksies; Identifisering van interne talent sleutelposisies en eksterne talentpyplyne wat die identifisering van talentvolle individue vir insette in die opvolgbeplannings- proses sal fasiliteer; Versnel die ontwikkeling van werknemers deur die identifisering van geleenthede vir loopbaangroei en ontwikkeling binne die organisasie; Bevoegdheidsprofilering en posbeskrywingsbestuur en Ondersteun met die uitrol van 20 Sleutels organisasie verbeteringsprogram.
Enter your email address to receive alerts when we have new listings available for: Permanent Jobs within Recruitment & HR in North West
Your search is now saved. You will receive emails as soon as we find new listings that match your criteria. Press 'Like' if you think this sounds good, and you have not already liked us.