Similar listings you may like:
BELEGGINGSGELEENTHEID- VERDIEN ONMIDDELIK 10% OP U BELEGGING - ERF ONTWIKKEL MET VIER WOONSTELLE DAAROPIdeale geleentheid vir beleggers wat op soek is na 'n bruto opbrengs op kapitaal van meer as 10%. Erf is volledig ontwikkel in 4 woonstelle wat elkeen verhuur word. 4 x 1 slaapkamer woonstelle. Elkeen met...
Vakante erf met mooi uitsig en sluit goedgekeurde bouplanne in. Die erf is geleë te Diamant Str teen die berg en het 'n pragtige uitsig! Kontak gerus vir Nuki by 0739777119view more
IngangsportaalRuim Sit/Eetkamer TV KamerSonkamer3 x Slaapkamers - 2 met ingeboude kaste en 2 kamers het lugreeling2 x Badkamers - 1 het stort met wasbak en toilet en kassies1 het wasbak en bad en kasteAparte Toilet1x MotorhuisAfdak vir 2 motorsAgterstoep met afdak en BraaiHoender/Duiwehok/VoeltjiehokHuis...
Te koop Erf 1815m , Kamieskroon Noord Kaap
'n Huis met die perfekte ligging in Vanderkloof. Die kans van n leeftyd! Onbeperkte uitsig oor die pragtige Vanderkloofdam. Een van die min huise in die dorp wat met sierstene gebou is. Ruim oopplan vertrekke met onbeperkte potensiaal om dit n pragtige wegbreektuiste te maak of om permanent in n rustige en...
Die kans van n leeftyd om n besonderse, netjiese en uitstaande eiendom in die pragtige Vanderkloof te koop. Hierdie dubbelverdieping 400 vkm huis met twee slaapkamers-en suit, twee eenkamer woonstelle onder die huis en drie motorhuise is geleë in die Uitsig uitbreiding. Die huis is stewig gebou op die 893...
SOLE MANDATE. 290 sqm, 4 BEDROOM HOUSE IN VANDERKLOOF.Situated in central Vanderkloof, this beautiful 4-bedroom house overlooks the Vanderkloof Dam. The 290 sqm house is built on a 780 sqm plot. It features three bathrooms, a spacious 290 sqm interior, and an 81 sqm garage with an outdoor room and a...
Moenie hierdie uitstekende geleentheid misloop nie! Strydenburg is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg op die N12 en bekend vir Karoo lam, pragtige sterrenagte en plattelandse lewe. Dit is 'n drie slaapkamer huis, met 'n heerlike kuierarea. Dit het 'n woonstel met 2 slaapkamers, sitkamer, badkamer en...
2 Slaapkamer eenhede TE HUUR 2 Slaapkamer eenhede TE HUUR in Orania.Beskik oor:-2 Slaapkamers-1 Badkamer met stort, wasbak en toilet-Oopplan kombuis en leefarea-Gerieflike stoepie-WATER EN ELEKTRISITEIT INGESLUIT BY HUUR-Dubbel parkering (onderdak)-Deel groot erf-Gas uitgesluitKontak ons spoedig om...
5 Bedroom House with 2 Bedroom Flat for Sale in Williston 5 Slaapkamer met 2 Slaapkamer woonstel te koop in Williston, Noord-KaapDie woonhuis bied die volgende:5 Slaapkamers2 Badkamers1 Aparte stort tussen hoof slaapkamer en tweede badkamerKombuis met ingeboude kasteSitkamerEetkamerToegeboude...
Business For Sale in Die Erwe SH ALLEENMANDAAT / EXCLUSIVE SOLE MANDATEBesigheidsperseel te koop in Douglas, Noord-Kaap. Groot store met aparte woonstel.Business property for sale in Douglas, Northern Cape. Large workshops with separate apartment.Kontak/Contact Nadia @ 082 842 8361
2 Slaapkamer Huis te Koop in Orania! Baie netjiese 2 Slaapkamer steenhuis te koop.Hoekerf met BESIGHEIDSREGTE ALLEENMANDAAT-Lae onderhoud-Braaiarea-Privaatheid word gebied deur 'n buitemuur -Gedeelte wat omskep kan word in 1 Slaapkamer woonstel of selfs net 'n ekstra kamer-Woon 2 sonering wat...
Bavaria Brouery Orania, 2 Slaapkamer Huis en Woonstel te koop!! !! BELEGGING BELEGGING BELEGGING !!Gevestigde Besigheid en 2 slaapkamer huis met woonstel te koop in Orania!Bavaria Brouery is 'n egte Duitse-bierbrouery sedert 2013 met gevestigde kliënte-basis. Die bier word tradisioneel gebrou volgens die...
Kleinhoewe met 3 slaapkamer huis te koop in Orania! 1 Hektaar Kleinhoewe met 3 Slaapkamer Huis te koop!Verlang jy na ruimte? Mooi sonsondergange? Stilte en vrede? Dan is hierdie dié plek vir jou!Hierdie kleinhoewe beskik oor:- 3 Slaapkamer huis- Dubbel motorhuis vir potensiële woonstel/stoorspasie-...
3 Slaapkamer SPOG Huis te koop in Orania Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!Seeff Orania bied aan:Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys...
Geleë op 'n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis 'n lus vir die oog.'n Groot pluspunt is die boorgat.Die huis bied die volgende :- Oopplan woonkamer met lugversorger- Kombuis met baie kaste en aparte opwas (plek vir wasmasjien/Tuimeldroër en skottelgoedwasser) asook ingeboude oond...
Verskeie eiendomme te koop in Douglas, Noord-Kaap, op die wal van die vaalrivier. VERSKEIE EIENDOMME TE KOOP IN DOUGLAS, NOORD-KAAP, OP DIE WAL VAN DIE VAALRIVIER, MET ASEMROWENDE RIVIERUITSIG.1)Restant van Erf 43 (ongeveer 541 vierkante meter)Lodge met dek op die wal van die Vaalrivier, Sitkamer, Oop plan...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat.Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2251 Hektaar met twee titelaktes.Verdeel in 4 kampe met...
Erwe te Koop naby die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania! Prima ligging!! Erwe te koop LOOPAFSTAND van die Oewer teen die Oranje Rivier te Orania!ALLEENMANDAATHierdie erwe beskik oor massiewe Dennebome, Pekanneut Bome, beeldskone natuur! -Elke erf beskik oor 'n vesel (Fibre) aansluiting vir internet &...
Geregistreerde Gastehuis te koop in Orania Beleggingsgeleentheid! Tolbos Gastehuis te Orania!MEUBELS NIE INGESLUIT NIEHierdie gastehuis is geleë reg oorkant die skoonste publieke gemeenskapswembad in die land!Reeds geregistreer om bedryf te word as gastehuis en beskik oor tonne potensiaal!Oopplan kombuis...
Ruim gesinshuis in die Karoo Lieflike ruim vier slaapkamer huis met 'n woonstel. Heerlike buite braai area. Drie stoorkamers en dubbel garage.
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat. Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2110 HektaarVerdeel in 4 kampe met veesuipings.Drakrag:1/38...
Kommersiële Gebou te Koop in Calvinia Eksklusiewe AlleenmandaatKommersiële Gebou op 1.7373 hektaar te koop in Calvinia.Die gebou bestaan uit verskeie kantore, stoorkamers, badkamers, kombuis en ontvangs area en is omtrent 1.1km vanaf dorp geleë.Die eiendom word tans verhuur en is gebou vir die gebruik van...
Onbeboude erf te koop in Calvinia Erf te koop met pragtige uitsig oor die Hantamberge. Geleë naby Natuurreservaat. Erf grootte: 821 vierkante meters. Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp. Naby Calvinia Hoërskool. Munisipale dienste beskikbaar. Skakel die agent vir besigtiging en meer...
Page 1 of 12
Next Page