Similar listings you may like:
Pragtige klinkersteenhuis in baie goeie en stil area geleë. Groot erf, hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte een slaapkamer woonstel. Kompakte kombuis met aparte opwasgeriewe, sitkamer, eetkamer, TV-kamer en studeerkamer met 'n heerlike onderdak-kuierstoep is hierdie verseker 'n moet sien!...
Ongelooflikke mooi plaas te koop. 70ha wild en vee plaas, Self onderhoudend/selfsustainable. Bó op skoemanskloof berge geleë.Wild, 2Damme, 4huise, stoor, krale, gras lande, groente tuine, kontak vir meer inligting 0798846800view moreCity and Suburb - Nelspruit
Lus vir n voortdurende vakansiegevoel? n Netjiese intrek-en- bly huis alles reeds deur die verkoper gedoen. Hierdie huis laat jou opgewonde deurstap . vanaf die netjiese tuin, die mooi houttrappies na die voordeur, die dekke, asook die groot alluminium voordeur nooi jou vriendelik na binne. Met die...
n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk! n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk die groot werk is reeds voltooi en is die A- raamhuis 100% bewoonbaar met n oopplan braaikamer, eetkamer, kunstige kombuis asook aparte opwaskamer. Daar is reeds 2 ruim slaapkamers met en-...
Kom beleef die uitsonderlike leefstyl in Kranspoort Vakansiedorp. Kranspoort bied n unieke leefstyl waaroor baie net kan droom as jy dan boonop die geleentheid kry om n huis te koop soos hierdie, word al jou drome bewaarheid. Die skoon lyne, baie lig, en veral die ruimte maak n indruk op n mens vandat jy...
KLEINHOEWE GELë AAN DIE OLIFANTSRIVIER! Geleë tussen Middelburg en Witbank teen aan 'n serwituut pad en 2.2 kilometer vanaf die R555. Hierdie prima eiendom het 'n boorgat wat tans nie toegerus is, maar pomp sal wel geinstalleer word deur eienaar. 'n Opgaardam en 600m onvoltooide gebou en SOKVA...
Verkies jy kwaliteit tyd met vriende en familie sonder om onder mekaar se voete te wees? Hierdie is ongetwyfeld vir die kieskeurige koper! Vandat jy by die huis instap beiindruk die groot oopplan leefvertrek, eetkamer en kombuis jou . baie kaste en verskeie goed beplande graniet werkstasies, n groot...
Unieke eiendom vir die kieskeurige koper. Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde .dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en is dit n heerlike...
n Unieke leefstyl in Kranspoort Hierdie huis voldoen aan alle behoeftes......Ligging: Uitsonderlik met baie privaatheid en mooi uitsig, aangrensend tot twee kante parkland. Vloei van Huis: n Ruim oopplan huis met uitstekende vloei....Wat bied die huis?In die huis is daar n ingangsportaal, oopplan tv kamer...
Besonderse woonhuis in gesogte area - kom kyk self! Die erf en huis bied privaatheid en die pragtige omgewing skep 'n rustige, kalm en salige atmosfeer waarin jy kan ontspan en selfs van die huis af werk. Afwerking in die woning is luuks, en duursaam. Die woonvertrekke is ruim en gesellig met oopplan...
Ervaar 'n veilige en ontspanne leefstyl in die bos met verskeie wildspesies wat vrylik wei. Is jy kreatief en hou van iets anders? Dan moet jy hierdie geleentheid nie mis nie - n boshuis ideaal vir n naweekwegbreek of moontlike afskaal. Die ligging is goud werd as jy daarvan hou om buite en in die bos te...
The Warehouse has roller shutter doors x 3 with 2 store rooms and a walk in safe for valuables. There are 2 storage rooms and a walk in safe to keep goods and cash secure and safe. Shopfront has 2 entrances with 2 administrative offices and 2 managers offices overlooking the floor. There is also a kitchen...
ILANGA VILLAGE - 3 Bedroom townhouse to let in private secure complex Available : 1 May 2024Lease Te...
WELL ESTABLISHED SAW MILL AND LAMINATED SHELVING FACTORY FOR SALE. THE FACTORY ORIGINATED FROM 1968.THE FACTORY IS SITUATED IN THE INDUSTRIAL AREA OVER 4 STANDS MEASURING 7.502 HECTARE. UNDER ROOF BUILDINGS TOTAL 7910 SQUARE METERS.EXISTING CLIENT BASE WITH HUGE POTENTIAL TE EXTEND. THE TOTAL SHARES IN THE...
WELL ESTABLISHED SAW MILL AND LAMINATED SHELVING FACTORY FOR SALE. THE FACTORY ORIGINATED FROM 1968.THE FACTORY IS SITUATED IN THE INDUSTRIAL AREA OVER 4 STANDS MEASURING 7.502 HECTARE. UNDER ROOF BUILDINGS TOTAL 7910 SQUARE METERS.EXISTING CLIENT BASE WITH HUGE POTENTIAL TE EXTEND. THE TOTAL SHARES IN THE...
Woonstel te huur . More details:Category - PropertySub Category - Commercial PropertyIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - NoPrice - R6000Available From - 01/09/2022Region - GautengCity - PretoriaSuburb - MootContact Woonstel te huur for more information.
Woonstel te huur. Geskik vir enkellopende persoon of Student. Water en ligte ingesluit.
Woonstel te huur direk van eienaar. Loopafstand vanaf Universiteit vn Pretoria. Plek vir twee studente. Skottelgoedwasser, klere wasmasjien, mikrogolfoond, yskas, stoof, tuimeldroeer beskikbaar.
Woonstel te huur. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - Apartments and FlatsIntention - For RentPrice Option - Set PricePrice per unit - YesPrice - R3500Bedrooms - 1Bathrooms - 1Garages - 0Carports - 2Available From - 01/04/2024Furnished - NoPets Allowed -...
Netjiese eenslaapkamer woonstel te huur. Onderdak parkeering, oopplan kombuis met graniet bladdens, stort/toilet en eet/sitkamer. Pretoria-Tuine. Huur per maand is: R3950. Kontak Phil: 0835553621view more.
1 Slaapkamer woonstel te huur in erf. Sitkamer, badkamer, kombuis en slaapkamer. Woonstel is slegs vir 1 persoon met sober gewoontes. Geen diere of kinders. Afdak vir voertuig. Veilig met electric fence.
Ruim 1 slaapkamer woonstel te huur, beskikbaar in Kameeldrift (Oos) R4950 water en Elektrisiteit ingesluit. Deposito R4950...Max 2 persone
Woonstel te huur in Wierdapark. Centurion. R5,000.00 n maand insluitend water. Krag pre-paid. Is Groot genoeg vir n jong paar
Twee slaapkamer woonstel op plot naby Onderstepoort te huur. R 3500 dep en R3500pm. Krag uitgesluit word gemeter ongeveer R1200 pm. Bejaardes welkom moet net ye vervoer he. Kontak 0829350222view more.
Page 1 of 21
Next Page