Familie woning te koop in Lichtenburg.
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe.Veilige eiendomNaby die strand en winkelsKan maklik verhuur wordWaterverbruik , geboue- onderhoud en...
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word Waterverbruik , geboue- onderhoud en...
21ha Plasie te koop in Mookgophong
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
Kontak of whatsapp sarel vir meer inligting en foto's 064 662 8221view more
Lieflike 4 slpk huis te koop vir R995,000, in die hartjie van die Bosveld . Huis is gelee in pragtige deel van Leeupoort. Lekker stil areaDit is n 4 slkp huis met loft bo, teel vloereTwee kamers het ook 2 ensuite badkamers, 1 badkamer met bad wasbak en toilet en ander badkamer met stort toilet en wasbak,...
Prys drasties verlaag. Eienaar verplaas. KOOP DIREK VANAF EIENAAR. GEEN KOMMISSIE BETROKKE VIR R120 000 Lieflike erf in die beste deel van Leeupoort, Uitbreiding 5. Erf 928. Die erfbelasting is R162.00 per maand. Die erf laat hom toe om 'n noordfront huis op te bou. op Leeupoort is 'n paar kranige bouers...
NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER LEEFHUIS MET RUIM BACHELORS WOONSTEL - VIR EKSTRA INKOMSTE - EN 'N LIEFLIKE GROOT DUBBEL ERF IN VEILIGE AREA GELEë IN LEEUDORINGSTAD IS 'N KOPIE OM NIE TE MIS NIE BEIDE ERWE IS ONGEVEER 892m HOOF EIENDOM BESTAAN UIT: 3 SLAAPKAMERS - GEEN KASTE IN DIE KAMERS 1 BADKAMER MET WASBAK,...
Meenthuis te huur: 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, oopplan Sit/ Eetkamer area. Enkel toesluit motorhuis plus skadunet afdak, onderdak stoep en klein tuin. Let wel, ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie. Goeie sekuriteits kompleks in Montana loop afstand van hoërskool, hospitaal en winkel...
HIERDIE STEWIGE RUIM HUIS IS 'n BAIE GOEIE KOOP VIR DIE GESIN WAT OP SOEK IS NA IETSIE WAT SENTRAAL EN IN 'n VEILIGE AREA GELEë IS 3 SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE HOOFSLAAPKAMER HET EN-SUITE BADKAMER 2 VOLLEDIGE BADKAMERS GETEEL APARTE TOILET INGANGS PORTAAL INGEBOUDE KASTE REGDEUR DIE HUIS 2 GROOT...
GESINSWONING IN AANBOU OP N PLAT ERF.HIERDIE DUETE IS NABY DIE WINKELSENTRUM EN DIE STRAND.GERIEFLIK GELEE OP N STRAATHOEK VIR MAKSIMUM PRIVAATHEID VIR ELKE EENHEID.KIES JOU EIE KLEURSKEMA TOV TEELS EN INGEBOUDE KASTE.ALLE OORDRAGKOSTES INGESLUIT.VEILIGE WOONBUURT.# Parking: 2Rates And Taxes: 800Property...
Stewig en netjies onderhou in stil gedeelte van Reebok.Benewens die buitebraai, is hier ook n ingeboude gasbraai in die woning.Gelee naby die winkels asook met maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en die George Lughawe.En die strand is so 2km naby.Solargekoppelde geyser.Dakwaaiers in elke...
BELEGGINGSGELEENTHEID- VERDIEN ONMIDDELIK 10% OP U BELEGGING - ERF ONTWIKKEL MET VIER WOONSTELLE DAAROPIdeale geleentheid vir beleggers wat op soek is na 'n bruto opbrengs op kapitaal van meer as 10%. Erf is volledig ontwikkel in 4 woonstelle wat elkeen verhuur word. 4 x 1 slaapkamer woonstelle. Elkeen met...
Pragtige klinkersteenhuis in baie goeie en stil area geleë. Groot erf, hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte een slaapkamer woonstel. Kompakte kombuis met aparte opwasgeriewe, sitkamer, eetkamer, TV-kamer en studeerkamer met 'n heerlike onderdak-kuierstoep is hierdie verseker 'n moet sien!...
IngangsportaalRuim Sit/Eetkamer TV KamerSonkamer3 x Slaapkamers - 2 met ingeboude kaste en 2 kamers het lugreeling2 x Badkamers - 1 het stort met wasbak en toilet en kassies1 het wasbak en bad en kasteAparte Toilet1x MotorhuisAfdak vir 2 motorsAgterstoep met afdak en BraaiHoender/Duiwehok/VoeltjiehokHuis...
Die pragtige huis is ideaal vir eerste huiskopers of vir 'n aftree huis. Die huis is naby kerke, skole en die hospitaal.Die huis beskik oor die volgende:*1295sq erf.*2 Slaapkamers met houtvloere*1 Badkamer*Sitkamer met dakwaaier*Ruim eetkamer met houtvloere en dakwaaier.*Kombuis met gasstoof.*Waskamer*Lapa...
HIERDIE GOED GEVESTIGDE BESIGHEID IS 'N MOET KOOP VIR DIE HEDENDAAGSE BELEGGER EN SLUIT DIE VOLGENDE IN: - 5 X BRANDSTOF POMPE - KAFEE MET 'N "DRIVE THRU" - 3 X KANTOOR SPASIES VAN ONGEVEER 60m IN TOTAAL - ONDERDAK PARKERING VIR 1 VOERTUIG - SKADUNET WAT 20m X 6m OPPERVLAK BEDEK - PALLISADE OMHEINING AGTER...
Vakante erf met mooi uitsig en sluit goedgekeurde bouplanne in. Die erf is geleë te Diamant Str teen die berg en het 'n pragtige uitsig! Kontak gerus vir Nuki by 0739777119view more
Te koop Erf 1815m , Kamieskroon Noord Kaap
HIERDIE RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS HET 'N INKOMSTE POTENSIAAL MET DIE WOONSTEL OP DIE ERF EN BESTAAN UIT DIE VOLGENDE SITKAMER / TV KAMER / EETKAMER - OOPPLAN KOMBUIS OPWAS 3 SLAAPKAMERS HOOF SLAAPKAMER HET INGEBOUDE KAS EN LOSSTAANDE KAS ASOOK 'N EN-SUITE BADKAMER MET WASBAK TOILET EN STORT ADDISIONELE...