Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat.Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2251 Hektaar met twee titelaktes.Verdeel in 4 kampe met...
Die plaas is n ingelyste plaas by die Badsberg Wynkelders. Die plaas beskik oor 2 Eskom punte, 3 woonhuise, store en arbeiders behuising.160ha is onder wyn druiwe geplant (Onder sprinkel- en drip besproeiing).14 Kultivars is tersprake. (Rooi- en Wit wyne).80ha is Wildwerend toegespan waar verskeie soort...
Ongelooflikke mooi plaas te koop. 70ha wild en vee plaas, Self onderhoudend/selfsustainable. Bó op skoemanskloof berge geleë.Wild, 2Damme, 4huise, stoor, krale, gras lande, groente tuine, kontak vir meer inligting 0798846800view moreCity and Suburb - Nelspruit
Pragtige 69.2 leefstyl plaas met volop dekriet en fynbos nou te koop!Die plaas is geleé tussen Stilbaai ongeveer 28km en Albertinia ongeveer 11km met ''n pragtige goed versorgde gevestigde tuin wat jou al by die indraai na die plaas vriendelik begroet.Dié gesellige netjiese woonhuis bestaan uit ''n ruim...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat. Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2110 HektaarVerdeel in 4 kampe met veesuipings.Drakrag:1/38...
PIKETBERG PLAAS TE KOOP - 171 HaVeiling: Woensdag 8 Mei 2024 om 11:00Besigtig:Slegs per afspraakPlek: Plaas Middelpos, PiketbergGoeie gemengde plaas met 40 ha wingerd; 4 ha teelande en 100 ha veld.57 ha waterregte.Goeie infrastruktuur met netjiese woning met swembad, kantoor, koelkamer, store, skure en...
Beautiful farm for sale / Pragtige Plaas te koop Consists of:80ha of arable land, of which 30ha are planted with smutsfinger, 10ha are mixed, and the rest is suitable for planting.Approximately 100ha of game camps, divided into two camps with 2.1-2.4m fencing.Remaining grazing land.3 earth dams.3 cement...
Prag Plaas te Koop in Bainsvlei / Beautiful Farm for Sale in Bainsvlei Prag Plaas Te Koop in Bainsvlei!Bees en Skaap boere, hierdie is 'n besondere geleentheid vir jou! Hierdie pragtige plaas van 342 ha wag net 25 km buite Bloemfontein op jou om dit jou eie te maak. Die lande bestaan uit hoë kwaliteit...
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe AlleenmandaatPlaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas en word tans nie op volle drakrag geboer nie.Grootte:5108 HektaarVerdeel in 10 kampe...
Plaas met woonhuis te koop Prag waterryke hoë potensiële plaas met besproeiing en waterregte. Goed geleë met uitgebreide invra struktuur. Baie potensiaal vir intensiewe landbou bedrywighede. Lande onder besproeiing en water in al die kampe. Daar is ook skaap en bees hanteringsgeriewe en krale. Daar is 5...
Pragtige plaas in Oos Vrystaat te koop n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.Die naaste silo is ongeveer 20km....
Plaas in Bethlehem omgewing te koop Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.Hierdie plaas beskik oor 60...
Breath-taking 21Ha farm for sale in Modimolle. Offering 3 homes a Large Lapa with a 100m2 Storeroom/workshop, 2 separate garages are located near the main dwelling with a tool shed attached. 1 Equipped Borehole(untested). Farm is enclosed by a 2.2m Game fence with separate camps. Bird keeping cages as well...
BEAUTIFUL 22.5 HA FARM FOR SALE! 22.5 HA Farm for Sale, just outside Modimolle This Top Farm is situated just outside Modimolle, next to the tar road. The farm is ideal for Cattle or Crops. It boasts fertile soil, and is the perfect farm for you if you want to start farming on a small scale. There is...
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
Die Boesmanland is bekend vir sy blommeprag na n goeie reenseisoen. Hierdie plaas grens aan winter / somer reenval streek. Dit is die ideale geleentheid om boerdery uit te brei of die plaas te koop vir n wegbreekplek. 1 Gebou op die plaas kan omskep word in n klein wooneenheid. Ongeveer 100 km Suid Oos...
Suideplaas te koop Plaas is geleë in die driehoek tussen Keetmanshoop , Aroab en Koës. Waiver is in plek.Wildwerend omhein aan 3 grense met Jakkalsproef onder. 28 Binnekampe en 22 Boorgate met 11 waterinstellasies. Sterk water.Drakrag is 1:5 SSU of 1:40 LSU."Binneplaas" maw geen publieke paaie grens aan...
42.82 HA Farm for Sale! This farm does not have a house on it, but it has : 5 x 1 Sleeper Wooden Chalets 2 x Ablution Blocks 1 x Kitchen Fenced with 2.2m Game fencing. 1 Equipped Borehole, deliveres 2500l/h. Fertile soil and tree species include : Elephant Root, Black Thorn, Flame Thorn and Hook-Thorn. 100...
3.7 hektaar plaas te koop in Klerksdorp area. Skakel agent vir meer inligting.
922 HA Plaas te koop. Plaas bestaan uit 2 gedeeltes, onderskeidelik 552 ha en 370 ha. Die 552 ha gedeëlte bestaan uit 160 ha lande en res is natuurlike weiding, terwyl die 370 ha wildsomhein is en bestaan uit 165 ha lande en res natuurlike weiding. Tesame is daar 9 boorgate, stoor, huis en vele meer...
Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
20ha Plot te koop Naboomspruit Pragtige plot met 'n gerieflike 2 slaap kamer huis swembad en 'n lapa, erf is omhein. Plaas is vol omhein met Wildsheining. 2 slaapkamers met 2 badkamers. Oop plan leef area met deur wat uitgaan op die stoep. 6x10m staal stoor 3 ha droee lande. (ontbos daar is ook spasie vir...
128 Ha FARM FOR SALE! The house on the farm is not in use now but can be restored. There is home available for farm workers. The farm has 3 dams of which 1 is used for a pivot storage pond. There is also a natural water source that fills the dams. The farm consists of 48 ha of cultivable lands of which 10...
Page 1 of 3
Next Page