Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Pragtige plaas in Clarens Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is 'n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Plaas in Bethlehem omgewing te koop Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.Hierdie plaas beskik oor 60...
Pragtige plaas in Oos Vrystaat te koop n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.Die naaste silo is ongeveer 20km....
Similar listings you may like:
Die Boesmanland is bekend vir sy blommeprag na n goeie reenseisoen. Hierdie plaas grens aan winter / somer reenval streek. Dit is die ideale geleentheid om boerdery uit te brei of die plaas te koop vir n wegbreekplek. 1 Gebou op die plaas kan omskep word in n klein wooneenheid. Ongeveer 100 km Suid Oos...
Woonstel op plaas buite Witrivier. 1 slaapkamer, badkamer, leefarea/kombuis/stoep/privaattuin/elektriese omheining/alarm. Klein hondjies welkom. As jy hou van perde is dit die plek vir jou. Stal ook beskikbaar vir R1000pm
1 Man Woonstel te huur; Ingeboude kaste, badkamer, toegeruste kombuis en parkering. 6 kilometer vanaf Bapsfontein en 25 kilometer vanaf lughawe. Prys sluit water in. Prepaid Krag. Daar is ook n gemeenskaplike opwaskamer, lapa en braai. Lekker plaas atmos
1 Slaapkarmer Woonstel te Huur R 3 375.00 Een slaapkamer woonstel te huur noord van Pretoria (Honingneskraans) op plaas met hengel damme, R3375.00 per maand, R1687.00 deposito. Sluit water en ligte in. Een van 8 woonstelle op plaas. GEEN TROETELDIERE. 2 Personne. 8km vanaf Zambesiweg op Sphinxpad af van...
Hierdie plaas van 3022 ha groot beskik oor n groot verskeidenheid van gras en bos. Die veld is in n baie goeie toestand (geen oorbeweiding). Die plaas is omhein met Jakkalsproef draad en volledig gepak. Die buitedrade en binnedrade is ge-elektrifiseerd en in n puik toestand. 4 Boorgate voorsien die huis en...
Woonhuis op plaas te huur in Boekenhoutskloof area 35km Noord-oos van Pretoria en 15km vanaf Cullinan. Drie slaapkamers, woonvertrek, kombuis, badkamer, toilet en stort. Dubbel motorafdak en buite Wendyhuis. Huur teen R5000.00 p/m water ingesluit. Krag is beskikbaar op n meter basis.
2 Slaapkamer woonstel agter in yard baie veilig. Het n groot sitkamer en n oopplan kombuis. Eie afdak en watercis in gesluit en het koop krag boks. N groot badkamer met bad en stort. R5000 Dep en R5000 n maand en R850 kontrakfooi. Kontak Louisa 061580223
Kothuis gelee op 'n rustige plaas area 1.5km vanaf KoringbergGeskik vir 2 personeR5400 per maand...
Moderne 2 slaapkamer huis te huur op plot langs Roodeplaat natuur reservaat.2 huise op perseel, plot 8.4 hektaar groot.Ooplan kombuis, sitkamer en eetkamer. Badkamer met toilette en linne kaste. 2 slaapkamers met ingeboude kaste.2 toesluit motor huise.Prepaid krag op perseel met boorgat water.Roodeplaat...
Ongeveer 20km uit Warmbad.3 Slaapkamer huis op 'n plaas.Leefarea / kombuis.Badkamer.Sleutel Deposito - R6000Huur - R6000Eenmalige Adminfooi - R500
2 Slaapkamer Tuinwoonstel /Meenthuis, Voledige Badkamer, Sitkamerstel, Oop plan kombuis, Erf Voor en Agter, Gas geyser, koop krag, water in gesluit en Garage.
Plaas Huis te huur. 9km buite Trichardt op Bethal pad. Veilig - elektries heining en bly nie aleen op plaas nie. Opsionele Woonstel ook bekikbaar met ekstra slaap kamer en badkamer en kombuis/leefarea.
Lekker ruim 3 slaapkamerwoonstel te koop of te huur. Woonstel bestaan verder uit: 2 badkamers, 2 sitkamers, 1 eetkamer, 1 motorhuis en agterplasie. Afstandbeheer omgewing. Naby skole, kerke en inkopiesentrums. Kontak Johan by 0832860501 of Luzanne by 079
Groot woonhuis te huur in Boekenhoutskloof area. Vier slaapkamers, woonvertrek, kombuis, drie badkamers. Afdak vir drie motors. Slegs 35 Km vanaf Pretoria en 15km vanaf Cullinan. Water ingesluit elektrisiteit op pre-paid basis teen R8000 per maand.
Meenthuis te huur: 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, oopplan Sit/ Eetkamer area. Enkel toesluit motorhuis plus skadunet afdak, onderdak stoep en klein tuin. Let wel, ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie. Goeie sekuriteits kompleks in Montana loop afstand van hoërskool, hospitaal en winkel...
Groot, netjiese, moderne huis te huur, of te koop, in Olifantshoek. 5 Slaapkamers (of 4 slaapkamers plus studeerkamer - almal met baie ingeboude kaste), 4 badkamers, groot moderne kombuis (baie kaste) oopplan sitkamer/eetkamer met kaggel. Opwas area plus
Kom maak jou kinders groot met die rustigheid van die plaas . Pragtige ruim huis te huur op plaas 30km vanaf Montana. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers , 3 badkamers , studeerkamer , 3 leefareas , pragtige kiaat kombuis met aparte opwas . Daar is ook 'n kuierstoep en 4 motorhuise. Groot grasperke rondom...
Op soek na n plot of plaas te huur,tussen 15 000 en 18 000. Enige plek in Gauteng Asseblief. Verkieslik 5 slaapkamer of 4 slaapkamer met 1 slaapkamer woonstel op.
Onbeboude erf te koop in Calvinia Erf te koop met pragtige uitsig oor die Hantamberge. Geleë naby Natuurreservaat. Erf grootte: 821 vierkante meters. Kom bou jou droomhuis in die pragtige plattelandse dorp. Naby Calvinia Hoërskool. Munisipale dienste beskikbaar. Skakel die agent vir besigtiging en meer...
Familie huis in rivierstraat. Geskik vir groot gesin eilig omhein met devils fork . Geld dringend nodig
Page 1 of 14
Next Page