Similar listings you may like:
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe.Veilige eiendomNaby die strand en winkelsKan maklik verhuur wordWaterverbruik , geboue- onderhoud en...
2 slaapkamer woonstel op grondvlak in gewilde area in Reebok. Met toegangsbeheer. Stapafstand van die strand en naby die winkelsentrum. Maklike toegang tot die N2 na Mosselbaai en George Lughawe. Veilige eiendom Naby die strand en winkels Kan maklik verhuur word Waterverbruik , geboue- onderhoud en...
NETJIESE RUIM 3 SLAAPKAMER LEEFHUIS MET RUIM BACHELORS WOONSTEL - VIR EKSTRA INKOMSTE - EN 'N LIEFLIKE GROOT DUBBEL ERF IN VEILIGE AREA GELEë IN LEEUDORINGSTAD IS 'N KOPIE OM NIE TE MIS NIE BEIDE ERWE IS ONGEVEER 892m HOOF EIENDOM BESTAAN UIT: 3 SLAAPKAMERS - GEEN KASTE IN DIE KAMERS 1 BADKAMER MET WASBAK,...
Meenthuis te huur: 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis, oopplan Sit/ Eetkamer area. Enkel toesluit motorhuis plus skadunet afdak, onderdak stoep en klein tuin. Let wel, ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie. Goeie sekuriteits kompleks in Montana loop afstand van hoërskool, hospitaal en winkel...
Die pragtige huis is ideaal vir eerste huiskopers of vir 'n aftree huis. Die huis is naby kerke, skole en die hospitaal.Die huis beskik oor die volgende:*1295sq erf.*2 Slaapkamers met houtvloere*1 Badkamer*Sitkamer met dakwaaier*Ruim eetkamer met houtvloere en dakwaaier.*Kombuis met gasstoof.*Waskamer*Lapa...
1 Slaapkarmer Woonstel te Huur R 3 375.00 Een slaapkamer woonstel te huur noord van Pretoria (Honingneskraans) op plaas met hengel damme, R3375.00 per maand, R1687.00 deposito. Sluit water en ligte in. Een van 8 woonstelle op plaas. GEEN TROETELDIERE. 2 Personne. 8km vanaf Zambesiweg op Sphinxpad af van...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat. Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2110 HektaarVerdeel in 4 kampe met veesuipings.Drakrag:1/38...
NETJIESE EENHEID TE KOOP IN BOUGAINVILLA AFTREE-OORD
Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat.Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing.Die weiding is goed opgepas.Grootte:2251 Hektaar met twee titelaktes.Verdeel in 4 kampe met...
Netjiese gesinshuis; Siersteen; Nuwe kombuis; Pragtige houtvloere; Warm leefarea met baie plek; Gevestigde tuin met groot bome; Motorhuis; Dubbelafdak; Buite gebouw; Groot erf.Bejaarde paartjie skaal af.Neat family home with lots of character; Facebrick; Newly renovated kitchen; Beautiful wooden floors;...
Kothuis gelee op 'n rustige plaas area 1.5km vanaf KoringbergGeskik vir 2 personeR5400 per maand...
2 Slaapkamer woonstel agter in yard baie veilig. Het n groot sitkamer en n oopplan kombuis. Eie afdak en watercis in gesluit en het koop krag boks. N groot badkamer met bad en stort. R5000 Dep en R5000 n maand en R850 kontrakfooi. Kontak Louisa 061580223
Plaas te Koop in Loeriesfontein Distrik - Noord-Kaap Uitstekende skaapplaas te koop.Hierdie plaas is goed geleë (ook veilig) en is n oorgansplaas tussen winterreën (Hantam) en Somerreën (Boesmanland).Die weiding is goed opgepas en die plaas word oor die afgelope 8-10 jaar nie op volle drakrag geboer...
2 Slaapkamer Tuinwoonstel /Meenthuis, Voledige Badkamer, Sitkamerstel, Oop plan kombuis, Erf Voor en Agter, Gas geyser, koop krag, water in gesluit en Garage.
Twee Eenslaapkamer met een badkamer woonstellel te koop in 'n baie netjiese kompleks.
Perfek gelee aan die voet van die skilderagtige Langeberge...hierdie plaas is 30km vanaf Albertinia (15km teer pad en 15km maklike grond pad). 40km van Riversdal. Hierdie is n vierde generasie plaas en soek n nuwe eienaar.BESPROEING:Daar is tans 35Ha onder besproeing, met n verdere 100Ha potensiele...
Woonstel te koop. In Vanderbijlpark. Geleë in CW3, Frikkie Meyer Boulevard. 1 slaapkamer met toegeboude stoep wat as halwe slaapkamer kan dien. Sluit ook toesluit motorhuis in. Prepaid krag. Prys R355000. Kontak Antionette @ 0662493003view more. Levy R1596.79.Is bereid om te onderhandel met die prys.
3 Slaapkamer woonhuis te koop in Calvinia Eksklusiewe Alleenmandaat3 Slaapkamer woonhuis te koop in die pragtige dorp, Calvinia Noord Kaap.Die woonhuis bied die volgende:3 Slaapkamers. (Al die slaapkamers is toegerus met matte / 2 Slaapkamers met ingeboude kaste)1 Vol Badkamer en "En-Suite" by...
1 Slaapkamer oopplan Studente woonstel te Koop. Die woonstel bied 'n lekker ruim sitkamer oopplan kombuis, naby aan Spar en ander Winkelsentrums Kontak my vir besigtiging
Woonstel by Universiteit Pretoria te koop. Unicrest. Binne sekuriteitskompleks. Binne loopafstand van Universiteit van Preotria. Baie veilig. Stoof, Mikorgolfoond asook Skottelgoedwasser, Wasmasjien en Tuimeldroer ingesluit. Baie goeie toestand. Koop direk vanaf die eienaar. Bel DanieApartment at...
Geregistreerde Gastehuis te koop in Orania Beleggingsgeleentheid! Tolbos Gastehuis te Orania!MEUBELS NIE INGESLUIT NIEHierdie gastehuis is geleë reg oorkant die skoonste publieke gemeenskapswembad in die land!Reeds geregistreer om bedryf te word as gastehuis en beskik oor tonne potensiaal!Oopplan kombuis...
1 Man Woonstel te huur; Ingeboude kaste, badkamer, toegeruste kombuis en parkering. 6 kilometer vanaf Bapsfontein en 25 kilometer vanaf lughawe. Prys sluit water in. Prepaid Krag. Daar is ook n gemeenskaplike opwaskamer, lapa en braai. Lekker plaas atmos
Huis te koop in Vanrhynsdorp met min onderhoud. Hierdie pragtige huis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 Volledige badkamer met aparte toilet, Kombuis met dbl wasbak en kaste, 2 kamers het ingeboude kaste en een het nie ingeboude kaste, Die hoof slaapkamer het aircon. Ruim leefarea met eetkamer. Groot dbl...
Page 1 of 3
Next Page