Plaas in Bethlehem omgewing te koop Grond beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 180 hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 30km vanaf Reitz, 40km vanaf Bethlehem en 35km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat. Die naaste silo is ongeveer 40km.Hierdie plaas beskik oor 60...
Pragtige plaas in Oos Vrystaat te koop n Baie mooi en goeie plaas beskikbaar in Bethlehem distrik met n oppervlakte van 267hektaar, sentraal geleë tussen die omliggende dorpe. Ongeveer 25km vanaf Reitz, 35km vanaf Bethlehem en 40km vanaf Petrus Steyn in die Vrystaat.Die naaste silo is ongeveer 20km....
Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Pragtige plaas in Clarens Pragtige 280 ha plaas in Clarens te koop met toerisme en wilds potensiaal. Daar is 'n windpomp, 3 fonteine en 3 grond damme. 80 ha lande en 200 ha gemengde weiveld. Kom beleef die rustigheid van die Vrystaat!
Similar listings you may like:
Ongelooflikke mooi plaas te koop. 70ha wild en vee plaas, Self onderhoudend/selfsustainable. Bó op skoemanskloof berge geleë.Wild, 2Damme, 4huise, stoor, krale, gras lande, groente tuine, kontak vir meer inligting 0798846800view moreCity and Suburb - Nelspruit
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Pragtige huis te Koppies Vrystaat Kontak 0832594995
Farm for sale/ plaas te koop
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
4.5 Hektaar plot te Koppies Vrystaat. Turksvye gevestig en Kan bewerk word as besigheid. Geleë tussen Bloemfontein en Johannesburg. 4km van dorp
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
Kontak of whatsapp sarel vir meer inligting en foto's 064 662 8221view more
Erf te koop in de Kelders. 616 m2. Gelyk grond. Stap afstand vanaf de Kelders strand en kafee / bakkery. Prys sluit reeds goedgekeurde planne vir 'n 2 slaapkamer / 2 badkamer ekstra gaste badkamer, dubbelverdieping huis met dubbel motorhuis in. Fibre kabels ook reeds in de Kelders aangelê. Gedeeltelike...
Woonhuis op plaas te huur in Boekenhoutskloof area 35km Noord-oos van Pretoria en 15km vanaf Cullinan. Drie slaapkamers, woonvertrek, kombuis, badkamer, toilet en stort. Dubbel motorafdak en buite Wendyhuis. Huur teen R5000.00 p/m water ingesluit. Krag is beskikbaar op n meter basis.
Prag Huis te koop in Bonnievale se spog area. hele huis is modern gemaak.
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
PIKETBERG PLAAS TE KOOP - 171 HaVeiling: Woensdag 8 Mei 2024 om 11:00Besigtig:Slegs per afspraakPlek: Plaas Middelpos, PiketbergGoeie gemengde plaas met 40 ha wingerd; 4 ha teelande en 100 ha veld.57 ha waterregte.Goeie infrastruktuur met netjiese woning met swembad, kantoor, koelkamer, store, skure en...
Te koop- Hoof straat Albertinia Te Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droom Twee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia. Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding...
Kom maak jou kinders groot met die rustigheid van die plaas . Pragtige ruim huis te huur op plaas 30km vanaf Montana. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers , 3 badkamers , studeerkamer , 3 leefareas , pragtige kiaat kombuis met aparte opwas . Daar is ook 'n kuierstoep en 4 motorhuise. Groot grasperke rondom...
Te koop-Hoof straat AlbertiniaTe Koop-Vir die Visioenêre ontwikkelaar n droomTwee vakante erwe met 'n gesamentlike oppervlakte van 6986m beskikbaar vir ontwikkeling in die hartjie van Albertinia.Die aangeduide prys is vir beide staanplekke, dit word saam verkoop en nie afsonderlik nie Met verbeelding is...
Baie mooi 5 slaapkamer huis te koop 2 Badkamersingeboude kaste in die Hoofslaapkamer en die gang Kombuis met pragtige ingeboude kaste , stoof , ooghoogte oond , Spens en opwas Ruim Sitkamer , groot Tv kamer en eetkamer Kamers beskik oor matte , die ander vertrekke het teels in 2 Buitekamers 2...
Kleinhoewe te koop
Hierdie is 'n geleentheid wat u nie moet mis. Siersteen 4 slaap kamer huis met lowergroen grasperk Heerlike kuier area Potensiaal vir lapa en swembad Verskeie wildsoorte rondom huis Woonhuis omhein 4 km voor Vaalwater Ideale wegbreek plekkie 3 boorgate Ideale sandgrond vir verskeie groente of hoender boer
Groot 4 slaapkamer huis met besigheidsregte.4 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is.Groot kombuis met ingeboude kasteGroot oopplan leef, tv en eetkamer.Toegeboude stoep met 2 vertrekkeBuite braai met stoep Buite kamerDubbel toesluit motorhuisDubbel erf2400 L Watertenk met drukpompWatercoolers...
Page 1 of 14
Next Page