Similar listings you may like:
Ongelooflikke mooi plaas te koop. 70ha wild en vee plaas, Self onderhoudend/selfsustainable. Bó op skoemanskloof berge geleë.Wild, 2Damme, 4huise, stoor, krale, gras lande, groente tuine, kontak vir meer inligting 0798846800view moreCity and Suburb - Nelspruit
Pragtige klinkersteenhuis in baie goeie en stil area geleë. Groot erf, hoofhuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers en 'n aparte een slaapkamer woonstel. Kompakte kombuis met aparte opwasgeriewe, sitkamer, eetkamer, TV-kamer en studeerkamer met 'n heerlike onderdak-kuierstoep is hierdie verseker 'n moet sien!...
KLEINHOEWE GELë AAN DIE OLIFANTSRIVIER! Geleë tussen Middelburg en Witbank teen aan 'n serwituut pad en 2.2 kilometer vanaf die R555. Hierdie prima eiendom het 'n boorgat wat tans nie toegerus is, maar pomp sal wel geinstalleer word deur eienaar. 'n Opgaardam en 600m onvoltooide gebou en SOKVA...
Kom beleef die uitsonderlike leefstyl in Kranspoort Vakansiedorp. Kranspoort bied n unieke leefstyl waaroor baie net kan droom as jy dan boonop die geleentheid kry om n huis te koop soos hierdie, word al jou drome bewaarheid. Die skoon lyne, baie lig, en veral die ruimte maak n indruk op n mens vandat jy...
n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk! n Uitstekende geleentheid om jou eie stempel af te druk die groot werk is reeds voltooi en is die A- raamhuis 100% bewoonbaar met n oopplan braaikamer, eetkamer, kunstige kombuis asook aparte opwaskamer. Daar is reeds 2 ruim slaapkamers met en-...
Verkies jy kwaliteit tyd met vriende en familie sonder om onder mekaar se voete te wees? Hierdie is ongetwyfeld vir die kieskeurige koper! Vandat jy by die huis instap beiindruk die groot oopplan leefvertrek, eetkamer en kombuis jou . baie kaste en verskeie goed beplande graniet werkstasies, n groot...
n Unieke leefstyl in Kranspoort Hierdie huis voldoen aan alle behoeftes......Ligging: Uitsonderlik met baie privaatheid en mooi uitsig, aangrensend tot twee kante parkland. Vloei van Huis: n Ruim oopplan huis met uitstekende vloei....Wat bied die huis?In die huis is daar n ingangsportaal, oopplan tv kamer...
Lus vir n voortdurende vakansiegevoel? n Netjiese intrek-en- bly huis alles reeds deur die verkoper gedoen. Hierdie huis laat jou opgewonde deurstap . vanaf die netjiese tuin, die mooi houttrappies na die voordeur, die dekke, asook die groot alluminium voordeur nooi jou vriendelik na binne. Met die...
Besonderse woonhuis in gesogte area - kom kyk self! Die erf en huis bied privaatheid en die pragtige omgewing skep 'n rustige, kalm en salige atmosfeer waarin jy kan ontspan en selfs van die huis af werk. Afwerking in die woning is luuks, en duursaam. Die woonvertrekke is ruim en gesellig met oopplan...
Die perfekte wegbreek plekkie in die son! Hierdie pratige woning het oop-plan kombuis sitkamer en kuierstoep wat uitkyk oor die berg, drie slaapkamers met een badkamer. Daar is ook 'n buite gastekamer, badkamer en opelug stort. Die Boma en jacuzzi is waar jy lekker kan ontspan en die skoonheid van die...
Unieke eiendom vir die kieskeurige koper. Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde .dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en is dit n heerlike...
The Warehouse has roller shutter doors x 3 with 2 store rooms and a walk in safe for valuables. There are 2 storage rooms and a walk in safe to keep goods and cash secure and safe. Shopfront has 2 entrances with 2 administrative offices and 2 managers offices overlooking the floor. There is also a kitchen...
ILANGA VILLAGE - 3 Bedroom townhouse to let in private secure complex Available : 1 May 2024Lease Te...
WELL ESTABLISHED SAW MILL AND LAMINATED SHELVING FACTORY FOR SALE. THE FACTORY ORIGINATED FROM 1968.THE FACTORY IS SITUATED IN THE INDUSTRIAL AREA OVER 4 STANDS MEASURING 7.502 HECTARE. UNDER ROOF BUILDINGS TOTAL 7910 SQUARE METERS.EXISTING CLIENT BASE WITH HUGE POTENTIAL TE EXTEND. THE TOTAL SHARES IN THE...
WELL ESTABLISHED SAW MILL AND LAMINATED SHELVING FACTORY FOR SALE. THE FACTORY ORIGINATED FROM 1968.THE FACTORY IS SITUATED IN THE INDUSTRIAL AREA OVER 4 STANDS MEASURING 7.502 HECTARE. UNDER ROOF BUILDINGS TOTAL 7910 SQUARE METERS.EXISTING CLIENT BASE WITH HUGE POTENTIAL TE EXTEND. THE TOTAL SHARES IN THE...
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x Stoorkamers een kort n net dak 4ha vir Plant of weiding Bees hanterings fasiliteiteDis so 7km uit die dorp Lekker rustige plek! Prys: R2 050 000Bel vandag nog!Sandra:...
Pragtige huis te Koppies Vrystaat Kontak 0832594995
Farm for sale/ plaas te koop
3Slaapkamer huis te Koppies Vrystaat. Ruim erf. Naby middle dorp
4.5 Hektaar plot te Koppies Vrystaat. Turksvye gevestig en Kan bewerk word as besigheid. Geleë tussen Bloemfontein en Johannesburg. 4km van dorp
Huis te koop. More details:Category - PropertySub Category - Residential PropertiesSub Sub Category - HousesIntention - For SalePrice Option - NegotiablePrice per unit - NoPrice - R1500000Bedrooms - 3Bathrooms - 2Garages - 1Carports - 1Furnished - NoPets Allowed - NoRegion - LimpopoCity - MookgopongContact...
Kontak of whatsapp sarel vir meer inligting en foto's 064 662 8221view more
Erf te koop in de Kelders. 616 m2. Gelyk grond. Stap afstand vanaf de Kelders strand en kafee / bakkery. Prys sluit reeds goedgekeurde planne vir 'n 2 slaapkamer / 2 badkamer ekstra gaste badkamer, dubbelverdieping huis met dubbel motorhuis in. Fibre kabels ook reeds in de Kelders aangelê. Gedeeltelike...
Woonhuis op plaas te huur in Boekenhoutskloof area 35km Noord-oos van Pretoria en 15km vanaf Cullinan. Drie slaapkamers, woonvertrek, kombuis, badkamer, toilet en stort. Dubbel motorafdak en buite Wendyhuis. Huur teen R5000.00 p/m water ingesluit. Krag is beskikbaar op n meter basis.
Page 1 of 15
Next Page