Ruim dubbelverdieping huis in Reyno Ridge te huur vanaf 1 Augustus 2014. 2 x m/huise, Patio en groot erf.
Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog! DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER. Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet! Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die...
Moderne 2 slaapkamer huis te huur op plot langs Roodeplaat natuur reservaat.2 huise op perseel, plot 8.4 hektaar groot.Ooplan kombuis, sitkamer en eetkamer. Badkamer met toilette en linne kaste. 2 slaapkamers met ingeboude kaste.2 toesluit motor huise.Prepaid krag op perseel met boorgat water.Roodeplaat...
2 slaapkamer woonstel te huur op magaliesmoot plotte so 7km vanaf mahem garage. Krag en dstv is ingesluit. Die woonstel het n volledige badkamer met bad en stort, sitkamer en kombuis is oopplan, groot erf wat toegespan is Huur is R5500 per maand krag en Volle pakket dstv ingesluit deposito van R3000...
Netjiese ruim eiendom geleé op ''n groot 1844vkm hoekerf nou te koop in die stil rustige plattelandse dorpie van Albertinia!Hierdie ruim ou juweel bestaan uit ''n lieflike ingangsportaal, ''n bree gang met houtvloere, 5 ruim slaapkamers (met 1 kamer ideaal geskik as kantoor/studeerkamer met sy eie glasdeur...
Hierdie nuwe aantreklike woonhuis in die pragtige omgewing van Montana Tuine is nou beskikbaar vir huur. Ideaal vir dié wat ''n gemaklike en rustige aftree-ervaring wil geniet, bied hierdie eiendom alles wat jy nodig het vir ''n gerieflike lewenstyl.FOTOS IS NET VAN SKOU HUISE - KOM KYK GERUS EN KIES JOU...
Similar listings you may like:
Tuinwoonstel te huur in Moreletapark
Opsoek na 'n bellegging? Hier is jou kans Nuut geboude familie huis in Aston te koop. 3 Slaapkamers, 3 badkamers, met 'n oop leefarea. Word privaat verkoop so geen agente is betrokke nie. R860 000.00 onderhandebaar. Al wat kort is teëls en kaste. Hier
River spray Lifestyle Estate Vanderbijlpark 176 Launch Street Stand Size: 425 sqm House size: 198 sqm Rate & taxes: R 650 Levies: House is 13 m above the 100 year flood line you are about 85 m from the vaalriver This house is build for normal and semi disabled people. Prepaid meter for electricity Outside...
River spray Lifestyle Estate Vanderbijlpark 176 Launch Street Stand Size: 425 sqm House size: 198 sqm Rate & taxes: R 550 Levies: R1822 House is 13 m above the 100 year flood line you are about 85 m from the vaalriver This house is build for normal and semi disabled people. Prepaid meter for electricity...
1 Bedroom Apartment / Flat to Rent in Wellington Central Een slaapkamer woonstel te huur in Wellington -Riverside (Grondvloer) Ingeboude kaste in slaapkamer en kombuis met n Ingeboude stoof. Parkering vir 1 voertuig. Gerieflik vir studente in Wellington/
Huis met baie potensiaal: Hierdie huis, met sy unieke "plaashuis"- karakter, kan aangewend word vir 'n addissionele inkomste. Die hoofwoning bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis, eetkamer en 'n ingeboude braai, asook n ekstra vertrek wat vir onthaal of as kantoor gebruik kan word....
Oulike 3 Slaapkamer huis te koop in Klawer, Hierdie eiendom het nog baie plek vir aanbou en uitbrei. Hierdie huis bestaan uit die volgende: 3slaapkamers waarvan 1 kamer ingeboude kaste het met aircon. Badkamer( bad,toilet en wasbak) Leefarea Kombuis met spens Stoep Geboude braai agter huis. As jy na die...
5 Bedroom House with 2 Bedroom Flat for Sale in Williston 5 Slaapkamer met 2 Slaapkamer woonstel te koop in Williston, Noord-KaapDie woonhuis bied die volgende:5 Slaapkamers2 Badkamers1 Aparte stort tussen hoof slaapkamer en tweede badkamerKombuis met ingeboude kasteSitkamerEetkamerToegeboude...
Droom gesins huis met ongelooflike potensiaal Hierdie ware ruim gesins huis bied u soveel potensiaal en beweeg ruimte. Groot oopplan sit en eetkamer wat deurloop na kombuis met alle spasie om te beplan vir 'n droom kombuis , van die gang af is toegang tot 3 slaapkamers, Hoofslaapkamer met oorvloed spasie....
PRAGTIGE DUBBEL VERDIEPING HUIS TE KOOP IN GOLF PARK, NABOOMSPRUIT. Netjiese maklik onderhoubare huis te koop in 'n vol titel diere vriendlike kompleks. Hierdie gerieflike huis het 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers. Die hoof slaapkamer het n en-suite badkamer met 'n bad en stort, ingeboude kaste, aircon,...
Vacant Land For Sale in Albertinia! Sole Mandate!Time to break away to peace and quiet? Come and become part of our quaint little town's community and experience quality life at its best.This hidden affordable panhandle erf is new on the market, priced to go and situated near Albertinia Golf...
2 BEDROOM RONDAVEL IN RETIREMENT VILLAGE! The ideal retirement place in the Bushveld for people 50 years and older. Entry level unit at DIE OOG with building plans to expand. The living area and kitchen have wooden cabinets inside. The house is bred except for the 2 bedrooms which have carpets inside....
Panhandle Stand For Sale in Albertinia! Time to break away to peace and quiet? Come and become part of our quaint little town's community and experience quality living at its best.This hidden affordable panhandle erf, situated in a quiet street near Albertinia Golf Course is new on the market and priced to...
Hierdie erwe word al hoe skaarser en as jy ernstig is om vir jou n erf in Stilbaai aan te skaf, is dit nou die tyd. Kontak my gerus. Slegs 120 km van George af is Stilbaai, die perfekte vakansie- of aftree-bestemming met skoon, veilige sandstrande, waarvan "Lappiesbaai" 'n blouvlagstatus het. Die 15...
BRAND NEW MODERN 4 BEDROOM HOUSE! This brand new modern home is equipped with 4 bedrooms & 2 bathrooms, the main bedroom is en-suite. The kitchen has ample cupboards with a scullery leading towards the dining room. The living room and TV room are spacious and ideal for entertaining. The green garden is a...
Pragtige sandsteen huis wat soos n sprokie in Fouriesburg se strate pronk. Hout vloere en hout deure om jou aan die verlede te laat dink, maar in meer n moderne huis, met pragtige groot vensters. 'n Kaggelvuur vir die koue winters. Onderdak braai area langs die kombuis, om jou dag in die platteland af te...
MAGNIFICENT 5.8 HA LIFESTYLE FARM FOR SALE! This farm boasts 5 bedrooms with 5 en-suite bathrooms and parking for 6. There is an additional one bedroom one bathroom flat beside the lodge. Enjoy a cocktail with the bushveld view at your doorstep, or host a BBQ with an eloquently placed boma and braai area...
BEAUTIFUL LIFESTYLE FARM FOR SALE IN THE HEART OF THE BUSHVELD! This 21Ha farm should be yours today, featuring a 2 bedroom 2 bathroom farmhouse with a boma, a caravan parking spot, and everything included in the sale! Situated in a malaria-free area on the foot of a mountain, supplying you with endless...
Page 1 of 41
Next Page