Kontak my per whatsapp of n oproep
35 Merino Ooitjies te koop @R1750 elk. Caledon Kontak Werner by 0824331767 Aflewering beskikbaar.
4 bul kallers te koop. R4000 elk. kontak 081 038 5846
Pragtige labrador tefie te koop.. 6 weke oud.. gebore op 13-02-2024 en sal op 8 weke oud gereed wees.. enting en ontwurming op datum.. ondersoek gedoen deur veearts.. vir meer inligting en fotos kontak my gerus.. 0825477816view more
21 Ooilammers te koopMeeste is MeatmastersPaar wit Dorper x Meatmaster (+/- 5)R1350 +BTW stukLoeriesfontein, Noord-Kaap Vir meer inligting kontak Franchwa by 0780485483 of 087 094 7100
Pragtigel Jack Russell x worshond babas te koop. Ingeent en ontwurm. Kontak of whats ap 082 467 8037
Opregte chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 6 weke oud.. gebore op 15-02-2024 en sal op 8 weke oud reg wees.. eerste enting en ontwurming is gedoen.. hulle is gemicro chip en hulle is ondersoek deur n veearts.. hulle is reg vir nuwe huise.. kontak my gerus 0825477816view more
Whippet teef te koop. Sy is nou 9maande oud. Baie liefdevol en gehoorsaam.Spuite als is op datum. Kontak 064 937 1977 vir meer inligting.
7 fantails te koop 4 mannetjies en 3 wyfies. Kontak 064 937 1977 vir meer inligting. Vrede
15 meatmasters ooi lammers te koop. Kontak 081 038 5846
4 X Groot ooie (moontlik dragtig) 1 X Jong Oootjie 1 X Hammel 1 X Ram Kan kontak op 0616116954
Pragtige Weiimaraner reuntjie te koop. Die laaste 1 wat oor is van die werpsel. Hy is nou 3 maande oud. Energieke honde, baie geheg aan hulle families en goed met kinders. Lief vir water en baie slim honde. Hy kan saam met jou gaan jag, op staptogte gaan, of saam met jou draf op die strand.Vet checked and...
Jersey koei in melk te koop. Gee 12 liter melk per dag. 7jr oud. Goeie kondisie. rede vir verkoop is haar eier het effe gesak en dit maak dit moeilik vir my on die klosse aan te sit met my manual melk masjien. kontak Johan, 082 2287162. Worcester, Western Cape
Hok te Koop r1200 Kontak HANRIE 0832325445
Dohne merinos te koop maak n offer. 1 x Ram 5 x 2 tand ooie 1 x Ooitjie 5 maande oud 1 x Rammetjie 1 maand oud. Kontak / whatsapp 0795303040
Pragtige, opregte Border Collie puppies te koop. Reeds ingeënt en ontwurm. Gereed om na hulle nuwe huise te gaan op 8 weke, 12 Maart 2024. Kontak my gerus vir enige navrae of belangstelling.
49 Pragtige skoon Wit Dorper en Wit Dorper kruis Dohne ooie met 10 lammers te koop. Ooie is alle ouderdom maar meestal jonk. Ooie is almal dragtig en besig om te lam. Reeds 10 gelam. R2300 per ooi, lam kom verniet by. Geen BTW. Albertinia area. Kontak my asseblief vir my foto's en video's 078 095 8128
75 baie mooi jong Meatmaster ooie te koop. Sommiges begin al uier wys. Swaarstes al 65kg plus. R1800 + BTW per ooi. Kontak Abra op WhatsApp 0-8-2-4-4-8-3-3-6-4. Sutherland omgewing.
Die klein bolletjie wol is die 4 de Desember gebore, en op soek na n goeie huis. Baie soet hondjie en baie liefde vol. Aflewering kan na sekere dele van Gauteng, Klerksdorp, Potch, Kimberley en Douglas gereel word. Kontak my gerus
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Kokketiele R200 elk Budgies. R 60 elk Lovebirds. R100 elk Red-rumped parakiete R500 per paar Kontak Marcelle 0824383966
Opregte jack russel hondjies te koop.. gebore op 29 oktober 2023.. 1 reuntjie en 1 tefie.. die hondjies is ontwurm.. kontak my asseblief vir meer inligting.. Lies 082 059 8832view more
2 Reintjes en 1 tefie Pekingees babas te koop. Gebore 28 November 2023 ready at 8 weeks. Kontak Gerhard 0762530275view more
Page 1 of 3
Next Page