Langhaar worshond puppies beskikbaar, net oor 10weke oud. Ingeënt en ontwurming op datum. Vet checked. Gereed vir nuwe huise Chocolate and tan R3000 reuntjiesChocolate and tan R5000 tefieDappled chocolate and tan R6500 tefieDappled chocolate and tan R5500 reuntjieHans0846528439
Baie oulike, opregte, Jack Russell hondjies van hier op die plaas. 1 tefies en 5 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en veearts goedgekeur. Reg vir groot avontuur saam met hul nuwe eienaar. Reuntjies R2000 tefies R2500 elk. Pta-Oos Tierpoort. Pieter 079 7343113
* pointer hondjies te koop* 6 weke oud ontwurming en inentings op datum R3150 per teef en R3650 per reun hulle moet nog hulle boekies kry 2 reun en 2 teefies Cullinan area S0286 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Skaaphondjies/ Border Collie hondjies Opregte Top kwaliteit Skaaphondjies/ Border Collie hondjies van hier op die plaas. Hulle kom van werkende ouers wat elke dag werk met beeste en skape. 3 tefies en 1 reuntjie nog beskikbaar, 9 weke oud nou. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en vet goedgekeur....
Opregte chocolate labrador hondjies te koop.. 2 reuntjies beskikbaar.. 6 weke oud.. gebore op 15-02-2024 en sal op 8 weke oud reg wees.. eerste enting en ontwurming is gedoen.. hulle is gemicro chip en hulle is ondersoek deur n veearts.. hulle is reg vir nuwe huise.. kontak my gerus 0825477816view more
Germand Shephard 8 weke oue hondjies For Sale
Oregte kortbeen Jack Russel hondjies te koop. 5 Reuntjies vir R1300 elk. Nie ontwurm of ingeënt nie. Sinoville area, Pretoria.
Opregte kort been jack russel hondjies te koop. 5 Reuntjies @ R1300 elk. Nie ontwurm of ingeënt nie. Gebore 10 Februarie. Sinoville area. Whatsapp Dorette 082 309 4643view more
Kruising tussen Weimaraner en Duitse Korthaar Pointer. Pragtige honde en is n' baie bekende ras in Amerika en Kananda. Hulle het eienskappe van beide rasse. Die Pa is n' Weimaraner en die Ma n' GSP. Familiehonde en is lief vir kinders. Lewendig en baie lief om in water te speel en te swem. Hulle kan jou...
Wors hondjies te koop 700 elk 1 mannetjie een wyfie
Sterk,gesonde hondjies Aan goeie huise 4 reuntjies,1tefie Naby Agter Paarl 0828235400
Gewilde hondjies weer beskikbaar Beautiful adorable puppies available Mom black and white Dad tri colour Breeding from red collies with blue eye Already vet checked and dewormed puppies available at 8 weeks to collect, 31 march please whatsapp for more info 0727930003
Babba Jack Russel hondjies soek goeie huise.Ontwurm en veearts besoek.Sal oor 2 weke reg wees vir nuwe huise.Albei tefies.
Opregte Boxer hondjies. Gebore 11 Januarie 2024. Reg vir hul nuwe huise op 7 Maart 2024. Hul pa is KUSA geregistreer. Pa en ma kan besigtig word. Eerste inentings en ontwurming reeds gedoen. 2 reëntjies en 2 teefies. R4500 ELK.
Opregte Swart Labrador hondjies te koop. Slegs reuntjies. R3500 elk. Reeds ingeent en ontwurm(veearts kaart) Gebore 13/1/2024 gereed om te gaan op 8 weke. Skakel of Whatsapp Fritz 0761532761
Golden retriever hondjies Beskikbaar middel April Reuntjies en tefies beskikbaar
Weer baie gewilde en mooi hondjies beskikbaar Tefies Mamma: Wit en Swart Pappa: Wit, Swart en bruin Oupa: Rooi/bruin Ideal companions Already Vet checked and dewormed Puppies available at 8 weeks to collect, 31 March Please whatsapp for more info
Pragtige beagle hondjies soek nuwe huise.WhatsApp: 27635898105view moreHulle is meer as 8 weke oud en gereed om ma en pa te verlaat. Geboortedatum 20/01/2024. Reuntjies en tefies nog beskikbaar. Inentings gedoen. Baie gesonde en sterk hondjies.City and Suburb - KwaZulu-Natal
Skaap hondjies te koop Bloemfontein
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Pragtige Weimaraner hondjies tekoop. Ons het 3 tefies en 2 reuntjies beskikbaar. Hulle het hulle inentings gehad en is ontwurm. (Vet Checked)Familie honde en is lekker lewendig! Kontak Alida op +27 64 776 2134Francois op 0824855981
Baie mooi oulike lewendige top Jack Russell hondjies hier op die plaas. Hondjies is geent en ontwurm en veearts goedgekeur. 1tefie en 5 reuntjies nog beskikbaar. R2500elk. Onderhandelbaar. Ooste van Pretoria Tierpoort. 0797343113 Pieter.
Pragtige opregte kortbeen jack russel hondjies..een tefie en een reuntjie
Opregte jack russel hondjies te koop.. gebore op 29 oktober 2023.. 1 reuntjie en 1 tefie.. die hondjies is ontwurm.. kontak my asseblief vir meer inligting.. Lies 082 059 8832view more
Page 1 of 5
Next Page