Similar listings you may like:
Bokkie Honde:BornApril.12th 2023.4 weeks old and will be Ready for new owner at min age of 8 weeks old. Puppies eat and drink by themselfCategory - PetsSub Category - Dogs and PuppiesIntention - For SalePrice Option - Set PricePrice per animal - YesPrice - R800Region - MpumalangaCity - KrielContact Marius...
Dobermin Pinscher (Bokkie) Puppies. 9 weeks old, inoculated dewormed and vet checked. Very cute!
last female Black&tan miniature pincher/Bokkie hondjie 9 weeks old R2500 1st inoculation Dewormed vet checked Bloemfontein DOB 7 September 2023
Skaap hondjies te koop Bloemfontein
Weimaraner hondjies. 2 Tefies beskikbaar. Gebore 1 Februarie
Alsatian hondjies, ouers baie lojaal, mooi sterk hondjies. Gereed om te gaan. R3000-00 Ontwurm en ge-ent. Gebore op 13 Januarie 2023. Skakel of whatsapp 0786838268view more
Alsatian hondjies, ouers baie lojaal, mooi sterk hondjies. Gereed om te gaan. R3000-00 Ontwurm en ge-ent. Gebore op 13 Januarie 2023. Skakel of whatsapp 0786838268view more
Twee pragtige en opregte Boston Terrier hondjies te koop. 1x Reuntjie en 1x Tefie. Hulle is gebore op die 25ste Augustus en is gereed om na hulle nuwe liefdevolle huise te gaan. Hulle is reeds ontwurm en het hulle eerste enting ontvang.
Pragtige opregte kortbeen jack russel hondjies..een tefie en een reuntjie
* pointer hondjies te koop* 6 weke oud ontwurming en inentings op datum R3150 per teef en R3650 per reun hulle moet nog hulle boekies kry 2 reun en 2 teefies Cullinan area S0286 Monique Venter 066 438 8694 m m l h
Baie mooi oulike lewendige top Jack Russell hondjies hier op die plaas. Hondjies is geent en ontwurm en veearts goedgekeur. 1tefie en 5 reuntjies nog beskikbaar. R2500elk. Onderhandelbaar. Ooste van Pretoria Tierpoort. 0797343113 Pieter.
4 teefies en 2 reuntjies beskikbaar, ingeent en ontwurm, 9weke oud
Opregte Swart Labrador hondjies te koop. Slegs reuntjies. R3500 elk. Reeds ingeent en ontwurm(veearts kaart) Gebore 13/1/2024 gereed om te gaan op 8 weke. Skakel of Whatsapp Fritz 0761532761
Lieflike Worshond hondjies te koop, hulle is 8 weke, ingeënt en ontwurm. Mamma en pappa is saam met die hondjies op die perseel vir besigtiging. SMS op WhatsApp om 'n afspraak te bespreek: 0782872284view more
Opregte Boxer hondjies. Gebore 11 Januarie 2024. Reg vir hul nuwe huise op 7 Maart 2024. Hul pa is KUSA geregistreer. Pa en ma kan besigtig word. Eerste inentings en ontwurming reeds gedoen. 2 reëntjies en 2 teefies. R4500 ELK.
Born on 29 November 2023 ready at 8 weeks, Purebred, vetchecked, dewormed, 1st vaccination, vet card will be provided. Selling for R3500 each
Babba Jack Russel hondjies soek goeie huise.Ontwurm en veearts besoek.Sal oor 2 weke reg wees vir nuwe huise.Albei tefies.
Ons het weer Papilon hondjies, hulle is 3 en 'n half maande oud. 2 reuntjies R3700 en 2 tefies R4200.
Baie oulike, opregte, Jack Russell hondjies van hier op die plaas. 1 tefies en 5 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en veearts goedgekeur. Reg vir groot avontuur saam met hul nuwe eienaar. Reuntjies R2000 tefies R2500 elk. Pta-Oos Tierpoort. Pieter 079 7343113
Pragtige Pekingese hondjies te koop. Gebore op 13 Mei en reg vir hulle nuwe huise. Kontak my gerus.Coba Jonker - 0837266587view more
Baie oulike, opregte, Jack Russell hondjies van hier op die plaas. 1 tefies en 5 reuntjies beskikbaar, 8 weke oud. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en veearts goedgekeur (vet checked). Reg vir groot avontuur saam met hul nuwe eienaar. Reuntjies R2000 tefies R2500 elk. Pta-Oos Tierpoort. Pieter...
Wors hondjies te koop 700 elk 1 mannetjie een wyfie
Weimeraner hondjies te kooo.Gebore: 9 Junie 2023 Beskikbaar 8 wekeWord verkoop met 5 in 1 inenting en ontwurming.Foto's van ouers:Bruin : PaLiggrys : MaMeer inligting kontak adverteerder.
Skaaphondjies/ Border Collie hondjies Opregte Top kwaliteit Skaaphondjies/ Border Collie hondjies van hier op die plaas. Hulle kom van werkende ouers wat elke dag werk met beeste en skape. 3 tefies en 1 reuntjie nog beskikbaar, 9 weke oud nou. Ouers is ook op die foto s. Ontwurm, ingeent en vet goedgekeur....
Page 1 of 5
Next Page